Oryx Hill Safari Lodge

Oryx Hill Safari Lodge Welcome to Oryx Hill Safaris! We are open ! Conferences
Hunting
Weddings
Functions
Team Buildings
(21)

Conferences
Functions
Weddings
Team Building
Accommodatoin
Hunting

18/04/2024
Food and wine pairing saam met Eenzaamheid Wines , wat n voorreg om julle hier te kon hê. Dankie vir jul moeite en opoff...
11/04/2024

Food and wine pairing saam met Eenzaamheid Wines , wat n voorreg om julle hier te kon hê. Dankie vir jul moeite en opoffering. Julle wyn is legendaries!!! Dankie vir almal se harde werk en vir die wat die aand saam met ons kom deel het, jul ondersteuning is vir ons goud werd.

ORYX HILL KARAVAAN PARKVerskuil in die rustige bosveld van Noord-Wes naby Ottosdal, is Oryx Hill Safari Lodge.Kom geniet...
05/03/2024

ORYX HILL KARAVAAN PARK
Verskuil in die rustige bosveld van Noord-Wes naby Ottosdal, is Oryx Hill Safari Lodge.

Kom geniet ons nuwe karavaan park en die stilte en natuurskoon van die wildreservaat.

Met slegs ses karavaanstaanplekke is jy verseker van rus & vrede.
Al die staanplekke het elektrisiteit en hul eie braai, 2 staanplekke deel 'n waterkraan. Die ablusie en opwas geriewe is vlekkeloos en onder konstante toesig.

Die Lapa, sprankelende swembad en kroeggeriewe is 'n bonus.

Hier is 12 wildspesies om te besigtig.
Ons bied wildritte op die reservaat aan wat by Ontvangs bespreek en betaal kan word. Onbegeleide stap/fiets roetes is ook beskikbaar. Gaste moet egter volle verantwoordelikheid vir hul eie veiligheid neem.

Dit is 'n gerieflike rusplek vir enige iemand wat verlang na die ervaring van 'n stukkie van die tydlose, ongerepte Afrika, of wat slegs wil deel in die lewe van 'n wildreservaat.

Skakel 071 858 4756 vir enige navrae of

18/02/2024

Die van julle wat nie daar was nie het n great show gemis. Wat n fees. David Fourie Nicola Steyn Weldhagen Willem Weldhagen

14/11/2023

ORYX HILL SAFARI LODGE
RELAX, UNWIND and ENJOY THE BEAUTY OF OUR LODGE

Dankie aan die Sannieshof Motorgroep dat ons julle passie Saterdag met julle kon deel.
06/11/2023

Dankie aan die Sannieshof Motorgroep dat ons julle passie Saterdag met julle kon deel.

Altyd iets nuuts by Oryx Hill.Ons maak seker daar word nie by ons verby gery, sonder dat ons gesien word nie!
28/10/2023

Altyd iets nuuts by Oryx Hill.
Ons maak seker daar word nie by ons verby gery, sonder dat ons gesien word nie!

FANTASTIES:Oryx Hill Safari Lodge kampterein vir karavane & tente is nou gereed en ons wag vir julle kampers!- Private b...
27/10/2023

FANTASTIES:
Oryx Hill Safari Lodge kampterein vir karavane & tente is nou gereed en ons wag vir julle kampers!
- Private badkamers
- Pragtige swembad
- Braai geriewe
- Kroeg
- Veilig
- Meer as 10 spesies wild te sien
- R450/Staanplek/Nag
- Net buite Ottosdal

Skakel 071 858 4756 vir besprekings en navrae

WaterSonder jou is alles verlorelewe ons nie beskoreas jy ons nie besoeken rus en vrede biedis alles verniet.Besoek ons ...
26/10/2023

Water
Sonder jou is alles verlore
lewe ons nie beskore
as jy ons nie besoek
en rus en vrede bied
is alles verniet.

Besoek ons vanuit die hemel
stort jou lafenis oor ons uit
sodat Mens en Dier
kan huppel
van Blydskap en Plesier.

O kosbare water
ons hart deur jou gesteel
lief jou
en verlang na jou
Water wat ons lewe gee.

Oryx Hill Oujaarsdag opskop op Saterdag 30 Desember 2023.Kom geniet die musiek van DJ/Sanger "JACQUES".Hou ons Facebook ...
26/10/2023

Oryx Hill Oujaarsdag opskop op Saterdag 30 Desember 2023.
Kom geniet die musiek van DJ/Sanger "JACQUES".
Hou ons Facebook blad dop vir meer inligting!

ORYX HILL SAFARI LODGE -  SPROKIES MOOI    - Akkommodasie beskikbaar: Luukse dubbelkamers met eie private badkamer    - ...
26/10/2023

ORYX HILL SAFARI LODGE - SPROKIES MOOI
- Akkommodasie beskikbaar: Luukse dubbelkamers met eie private badkamer
- Oryx Safari Lodge is ook die ideale plek vir troues, konferensies, spanbou en vele
meer
- Karavaan/tent park ook nou oop en gereed om die kampers te ontvang

ORYX HILL SAFARI LODGETHE PERFECT VENUE FOR YOUR SPECIAL DAY
05/10/2023

ORYX HILL SAFARI LODGE
THE PERFECT VENUE FOR YOUR SPECIAL DAY

Anel Kruger Babatee...wat 'n voorreg om deel daarvan te kon wees.
03/10/2023

Anel Kruger Babatee...wat 'n voorreg om deel daarvan te kon wees.

Oryx Hill Safari Lodge is dankbaar vir die eer om Sannieshof Hoërskool se 2023 Matriekafskeid te kon aanbied. Ons wens a...
03/10/2023

Oryx Hill Safari Lodge is dankbaar vir die eer om Sannieshof Hoërskool se 2023 Matriekafskeid te kon aanbied. Ons wens al die leerlinge net die beste toe vir die toekoms.

Oryx Hill Safari Lodge, die ideale venue vir jou spesiale dag.Oryx Hill Safari Lodge  is die enigste van sy soort in die...
21/09/2023

Oryx Hill Safari Lodge, die ideale venue vir jou spesiale dag.
Oryx Hill Safari Lodge is die enigste van sy soort in die Noord Wes en 'n oase geleë net buite Ottosdal.
Laat dit in ons hande om te verseker dat julle bruilof glad en stres vry sal verloop.
Ons personeel sal die ekstra myl gaan om seker te maak dat julle hierdie spesiale dag sal kan geniet met geliefdes, familie en vriende.

NamakwalandGetooi in blommeprag, alles net tot God se eer.
21/09/2023

Namakwaland
Getooi in blommeprag, alles net tot God se eer.

Oryx Hill Safari Lodge
21/09/2023

Oryx Hill Safari Lodge

21/09/2023

Letsopa Kleuterskool piekniek:
Kinders bly spesiaal!

Anel Kruger ooievaarspartytjieDie dag bitter koud, maar die harte vol liefde en blydskap.
21/09/2023

Anel Kruger ooievaarspartytjie
Die dag bitter koud, maar die harte vol liefde en blydskap.

Kom geniet die dag saam met ons.
10/05/2023

Kom geniet die dag saam met ons.

Address

Humanskraal
Ottosdal
2610

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27718584756

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oryx Hill Safari Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oryx Hill Safari Lodge:

Videos

Share

Nearby event planning services


Other Ottosdal event planning services

Show All