NellyBerry Spyseniering

NellyBerry Spyseniering Nellyberry cater vir enige funksie,okasie,geleentheid,verjaarsdag,begrafnis,werks byeenkoms en troue's.Groot of klein Nellyberry help graag.

NellyBerry bied platters en spyseniering aan.. Vars gebakte Beskuit,Terte,Koeke,Nageregte,Canapes, Maaltye en alles wat mens kan aan dink.. NellyBerry doen spyseniering vir enige funksie,geleentheid,okasie,troue,begrafnis of verjaarsdae groot of klein ons doen voorbereiding en self skoon maak na die tyd ook.Ons cater ook vir begrafnisse ,maak na die tyd skoon reel van blomme,tafel doeke,sap,koffie ,tee en hurings van glasse en bekomstighede ook. NellyBerry doen ook afleweings...

Kaaskoek met n vars vrugte bolaah vir n spesiale vrou & verjaarsdag.. Baie geluk mamma
04/11/2021

Kaaskoek met n vars vrugte bolaah vir n spesiale vrou & verjaarsdag.. Baie geluk mamma

Verjaarsdag koek vir n spesiale 59ste verjaarsdag.
23/01/2021

Verjaarsdag koek vir n spesiale 59ste verjaarsdag.

29/11/2020
Smoothies met resepies. Lekker gesond en perfek vir die warm dae.
27/11/2020

Smoothies met resepies. Lekker gesond en perfek vir die warm dae.

Smoothie
17/08/2020

Smoothie

03/06/2020

VLEIS WENKE!!!🥩🥓🍖🍗

•As kerrie te sterk gemaak is, voeg 'n bietjie suurlemoensap by.
•As vleis aangebrand het, voeg bietjie melk daarby en kook weer. Dit neem die ...brand smaak weg.
•Die vel van tong sal maklik aftrek indien daar asyn by die water gegooi word as die gekook word.
•Doop wors in kookwater voordat jy dit bak, dan sal dit nie oopbars nie.
•Draai vleispasteitjies in botterpapier toe voor jy dit bak. Dit hou die korsies sag.
•Gooi 'n teelepel water by wanneer jy maalvleis braai. Dit help om die vet uit die maalvleis te kry.
•Gooi suurlemoensap/asyn by vleis om dit sag te maak.
•Maak die smaak van 'n kerriegereg anders deur 'n fyn gekapte nartjieskil by te voeg. Droog die skil uit deur dit in die yskas te bêre.
•Moet nooit braaivleis met 'n vurk steek wanneer jy dit op die kole omdraai nie, gebruik eerder 'n braaitang.
•'n Bietjie asyn in die olie verhoed dat vleis wat in krummels gerol is gou vasbrand in die pan.
•'n Heerlike manier om 'n varkboud gaar te maak is om 'n blikkie Coke in die pan te gooi. Maak die vark boud toe in foelie. Bak die vark boud tot net so 'n halfuur voor gaar. Verwyder die foelie en bak vir die laaste halfuur. Die sous van die vark boud en die Coke meng dan om 'n heerlike sous te maak.
•Natuurlike jogurt is 'n natuurlike vleissagmaakmiddel. Sit biefstuk of hoender in joghurt en los vir 8 ure in die yskas.
•Om hoendervleis sag en sappig te hou, gooi 'n koppie suurlemoensap oor voordat dit gaargemaak word.
•Om vleis sag te maak wanneer jy dit stowe, gooi 2 teelepels gemmer by.
•Smeer asyn en sout aan vleis. dit versag die vleis en sal verhoed dat die dit gou bederf.
•Spek sal nie omkrul as dit in kookwater gedoop word voordat dit gebraai word nie.
•Sprinkel 'n bietjie sout in die braaipan om gespat te voorkom. Plaas 'n vergiettes onderstebo oor die pan sodat stoom kan ontsnap maar vet nie uitspat.
•Strooi fyn gemmer oor gebraaide vark vleis – dit gee 'n heerlike geur. •Taai vleis kan saggemaak word deur vooraf bakpoeier oor te sprinkel.
•Vir geurige varktjops, rol elke tjoppie eers in fyngedrukte Corn Flakes of brood krummels voordat dit in olie gebak word.
•Voeg 'n avokadopeer by 'n bredie net voordat jy dit opskep, dit gee die bredie 'n heerlike smaak.👌

Lekker hulpmiddels
29/03/2020

Lekker hulpmiddels

Plaasvervanger in die noodtm tye..: iets om almal te help
27/03/2020

Plaasvervanger in die noodtm tye..: iets om almal te help

Meel en vrieskas leeftyd..
27/03/2020

Meel en vrieskas leeftyd..

Nationale melktert dag!!! Wat n fees om dit te kan vier... so bak daai melktert , laat die kombuis lekker ruik en nooi n...
27/02/2020

Nationale melktert dag!!! Wat n fees om dit te kan vier... so bak daai melktert , laat die kombuis lekker ruik en nooi n paar mensies oor vir n stukkie bederf en koppie tee en geniet die geure van kaneel en die romerige vulsel..

Kosblik idea’s
05/01/2020

Kosblik idea’s

Gold dark chocolate ganach cream chocolate mouse cake... for a 60th birthday... with gold and white lint balls on top an...
25/11/2019

Gold dark chocolate ganach cream chocolate mouse cake... for a 60th birthday... with gold and white lint balls on top and inside.
Happy special birthday.

Another year went by witch i had the privilege to make my special grandma’s cake... what an honor to do that for her ❤️s...
25/11/2019

Another year went by witch i had the privilege to make my special grandma’s cake... what an honor to do that for her ❤️she is my all

Birthday cake (forgot to take a proper picture)The touch ups and finish touches still had to be done
25/11/2019

Birthday cake (forgot to take a proper picture)
The touch ups and finish touches still had to be done

25/11/2019

Nellyberry will close on 15 December 2019 for holiday and reopen at 8 January 2020.

Make sure to put in all your last orders before then..

Lekker eet idee borde vir Desember en enige lekker geleentheid en geseligheid.
25/11/2019

Lekker eet idee borde vir Desember en enige lekker geleentheid en geseligheid.

BorrieBorrie is een van die beste anti-oksidante en reinig alle stelsels in jouliggaam.•Maak jou lewer skoon, stimuleeri...
11/08/2019

Borrie
Borrie is een van die beste anti-
oksidante en reinig alle stelsels in jou
liggaam.
•Maak jou lewer skoon, stimuleer
insulien-uitskeiding van jou pankreas
en is een van die beste anti-kankers
op aarde. •Hou jou pankreas gesond.
•Stimuleer en versnel jou
metabolisme, en werk sellulietvorming
teë. • Bring koors af, bevorder
bloedsirkulasie, en gooi parasiete uit
dermkanale uit. • Is anti-bakteries en
anti-viraal, werk vel-allergieë teen en
bou immuunstelsel op.
As jy swanger wil raak, los eers borrie.
Mans se spermtelling lig as hul te veel
van dit drink.

Kaaskoek drome.. vir n spesiale klient se verjaarsdag.
27/07/2019

Kaaskoek drome.. vir n spesiale klient se verjaarsdag.

Address

Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NellyBerry Spyseniering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NellyBerry Spyseniering:

Share

Category