Oppi-Hoek

Oppi-Hoek Blomme, Tuisnywerheid, Geskenke
Hierdie onderneming is einde Mei 2023 verkoop.
(2)

28/05/2023
Geleen
19/05/2023

Geleen

Wintertyd is tulpetyd...  Só mooi.
19/05/2023

Wintertyd is tulpetyd... Só mooi.

Is daar iemand wat Donderdag vanaf Parys na Koppies gaan. Iemand vanaf Britz wil Vir ouer persoon blomme stuur. Ons lewe...
17/05/2023

Is daar iemand wat Donderdag vanaf Parys na Koppies gaan. Iemand vanaf Britz wil Vir ouer persoon blomme stuur. Ons lewer nie daar af nie. Sal betaal vir vervoer. 0835663807

Mooiste herfs
15/05/2023

Mooiste herfs

Mooi potplante Om n Moeder te bederf..
13/05/2023

Mooi potplante Om n Moeder te bederf..

Gelukkige Moedersdag aan ál ons lojale kliënte. Geniet julle blomme. Oppi-Hoek se deure sal vandag tot laat oopbly vir j...
13/05/2023

Gelukkige Moedersdag aan ál ons lojale kliënte. Geniet julle blomme. Oppi-Hoek se deure sal vandag tot laat oopbly vir julle gerief. Ek het nog mooi blomme en mooi potplante .

Hier kom die koue..
12/05/2023

Hier kom die koue..

Dit was 17 jaar gelede. Dankie Vir elkeen wat ons in die tyd ondersteun het. Sonder julle almal sou dit nie moontlik wee...
05/05/2023

Dit was 17 jaar gelede. Dankie Vir elkeen wat ons in die tyd ondersteun het. Sonder julle almal sou dit nie moontlik wees Om soveel kliënte-vrienskappe op te bou nie.
Ekhetbeloweomweerngeskenkoekuittedeelennoukandieeenwateerstehieropreageereninparyswoonvirjounkoekkomhaalomdiegeleentheidsaammetonstevier0835663807

Vir die gerief van ons kliënte gaan ek nog eers aanbly hier by Oppi-Hoek tot na Moedersdag. Ek gaan nog n 17de Moedersda...
02/05/2023

Vir die gerief van ons kliënte gaan ek nog eers aanbly hier by Oppi-Hoek tot na Moedersdag. Ek gaan nog n 17de Moedersdag hierdie jaar hanteer. Dankie vir al die Moedersdae wat julle ons vertrou met julle bestellings. Daarsonder sou ek nie só lank hier kom wees nie.
Daarna sal die nuwe eienaar julle graag wil help..

Moedersdag word gevier op 14 Mei.  Bestel vroegtydig om jou moeder ...  of jou kinders se moeder...te bederf.
02/05/2023

Moedersdag word gevier op 14 Mei. Bestel vroegtydig om jou moeder ... of jou kinders se moeder...te bederf.

28/04/2023

Ekhetbeloofomweerinaprildiespasietegebruikomjullemaandeindeoptevrolikterselfdertydwilekookbekendmaakdateknogeersmoedersdagsalafhandelvoordatekoorgeeaandienuweeienaarsbelmyvirnbar-onekoekasjyjlaargeleeshet0835663807

Parys, Ons Dorp ...... vroegoggend getooi met spatseltjies goud.
24/04/2023

Parys, Ons Dorp ...... vroegoggend getooi met spatseltjies goud.

Blom waar jy geplant is... en maak die omgewing n mooi plek.
22/04/2023

Blom waar jy geplant is... en maak die omgewing n mooi plek.

Blom waar jy geplant is.
22/04/2023

Blom waar jy geplant is.

03/04/2023

💀

Address

24 Philip Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:30

Telephone

0568177949

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi-Hoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category