Twee Waters Gasteplaas

Twee Waters Gasteplaas Twee Waters Guesthouse is a stylish decorated farm house situated on a working citrus farm in the Ga
(3)

12/04/2023

In die hartjie van die Gamtoosvallei sal jul hierdie stukkie hemel van ons vind. Ons is so 12km buite Patensie op die R331 geleë

13/10/2022

Website still under construction, please be patient.

11/10/2022
All mtb'ers welcome🚲🚲🚲.Tweewaters Gasteplaas is die perfekte plek indien jy die Baviaanskloof  Wildernis gebied wil verk...
27/04/2022

All mtb'ers welcome🚲🚲🚲.
Tweewaters Gasteplaas is die perfekte plek indien jy die Baviaanskloof Wildernis gebied wil verken.
Die berge bekoor elke keer!!
Kom bederf jouself met die rustigheid in ons mooie sitrusvallei🍊🍊





Happy Easter/ Geseënde Paasfees🐇🐇. Waiting for guests to arrive. Perfekte weer vir ontspan in ons mooie Gamtoosvallei.
16/04/2022

Happy Easter/ Geseënde Paasfees🐇🐇. Waiting for guests to arrive. Perfekte weer vir ontspan in ons mooie Gamtoosvallei.

Nog geen Paasnaweek planne🐇🐇? Kom ervaar die rustigheid wat Twee Waters Gasteplaas bied. Dis nou pragtig hier in die Gam...
07/04/2022

Nog geen Paasnaweek planne🐇🐇? Kom ervaar die rustigheid wat Twee Waters Gasteplaas bied. Dis nou pragtig hier in die Gamtoosvallei, die sitrusseisoen het afgeskop!!🍊🍊🍊

Volmaan..Kolkol kuiers
18/03/2022

Volmaan..Kolkol kuiers

Ons eerste bruidegom en sy strooijonkers in ons splinternuwe kolkol.
11/12/2021

Ons eerste bruidegom en sy strooijonkers in ons splinternuwe kolkol.

Was 2021 vir jou 'n gejaag? Wil jy vlug vir die nuwe omnicron virus!? Dalk ook nie lus vir die strand en besige malls ni...
08/12/2021

Was 2021 vir jou 'n gejaag? Wil jy vlug vir die nuwe omnicron virus!? Dalk ook nie lus vir die strand en besige malls nie!?
Hier by Tweewaters kan jul die rustigheid kom ervaar en weer jou batterye laai vir 2022... Kom ontspan hier in ons mooie vallei waar die rustigheid van die lemoenbome jou sal omvou. Kom sit in ons splinternuwe kolkol 'hot tub' en ry net die dae see toe (45minute weg) as die weer dit toelaat.
Ons vallei spog met die lekkerste padstalle, aarbei 'picking' en ry sommer vir d dag in die mooie Baviaanskloof in.
Dis 'n wen wen!
Kontak ons gerus vir spesiale aanbiedinge vir 4 dae of langer

Binnekort   by Tweewaters Gasteplaas. Net betyds vir Desember 2021 feesseisoen
07/11/2021

Binnekort by Tweewaters Gasteplaas. Net betyds vir Desember 2021 feesseisoen

01/02/2021

Tweewaters Selfcatering Farmhouse in die hartjie van die Gamtoosvallei (Patensie). Kom geniet die stilte in ons mooie vallei.
🍊 www.tweewaters.co.za
🍊 3 slaapkamer huis + sleeper couch, ten volle toegerus.
🍊 Minimum 2 aande
🍊 Nuut oorgedoen
🍊 Sekuriteit ( 'beams')
🍊 WI-FI, DSTV select, mini splashpool

01/02/2021

Address

Willowmore Road
Patensie
6335

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Twee Waters Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Twee Waters Gasteplaas:

Videos

Share


Other Wedding planning in Patensie

Show All