
06/03/2025
π£π Joshua na die ReΓ«n kom kuier vir ons Dinsdag, die 1ste April!
Kom wees vir 'n paar uur saam met ons in die atmosfeer van die mooi in die lewe! Met net 150 kaartjies, gaan dit 'n intieme vertoning wees met lang-kuiertafels vir ekstra geselligheid.
Die kaartjies kos R260 wat 'n peuselboksie insluit en daar sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees.
Die Vertoning begin 7.30pm maar La Colline is oop vanaf 6.30pm vir skemerkelkies
Kry jou kaartjie op Quicket!
Vir meer informasie volg die Event Link: www.facebook.com/share/1GEReLciBF/