Confetti Bridal Couture

Confetti Bridal Couture Confetti Bridal Couture is the exclusive stockist in South-Africa for the leading bridal fashion designers Ian Stuart (London), Watters and Kitty Chen(USA)

12/07/2024
09/07/2024
07/07/2024
30/06/2024
30/06/2024
30/06/2024
30/06/2024
13/04/2024

Discover your Bridal Style! Find your inner bride by understanding the 5 bridal styles; namely Glamourous, Fashionista, Sophisticated, Boho, and Romantic.

 |
17/02/2024


|

23/01/2024

Simplicity is the ultimate Sophistication

Our garments are 100% made in South Africa

23/01/2024

Toe die eienaars van die slavin agterkom dat sy nie meer in staat was om ander se fortuin te vertel .. was hulle woedend.

HULLE HET OP PAULUS EN SILAS AF GESTORM
.... hulle gegryp en hulle na die markplein gesleep tot voor die hoofamptenare van die stad. Dié het Paulus en Silas gearresteer en na die hooflanddroste toe gebring. Die klag teen hulle was kort en kragtig:

“HIERDIE JODE VERSTEUR DIE RUS IN ONS STAD
..... hulle leringe is in stryd met ons Romeinse wet en tradisie.”

Die skare was teen daardie tyd ook al baie omgekrap oor dit wat Paulus en Silas verkondig het.
Die hooflanddroste sê toe vir die polisiemanne dat Paulus en Silas se klere daar op die plek van hulle afgeskeur moes word en dat hulle elkeen ’n behoorlike drag slae moes kry.

HULLE HET PAULUS EN SILAS PIMPEL EN PERS GESLAAN
.... en hulle in die tronk gegooi. Die tronkbewaarder het opdrag gekry om hulle behoorlik op te pas.

BOONOP HET HULLE SWAAR BOEIE OM HULLE VOETE VASGEMAAK
Hand 16:19‭

gedagte
kyk u gaan vervolg word .. maar weet dit dat God jou nooit sal verlaat en jou nooit sal vergeet nie ..

* was dit dalk .. vra ek .. dat Paulus se kwaad word .. satan ń geleentheid gegee het om Paulus leed aan te doen.
-hy was vererg .. hy was
kwaad .. hy was
ontevrede oor haar
gekoggel-
* was dit dalk .. vra ek .. dat Paulus begin d**k het hy is iets besonders is en dat hoogmoed tot ń val gekom het
* of was dit dalk .. vra ek .. dat Paulus al so gevrees het vir aanranding en vernedering dat dit elke keer satan n geleentheid gebied het om deur mense Paulus te probeer dood maak.

NB. hou nou in gedagte dat Jesus nooit aangerand was nie .. die vyand het geen houvas op Hom gehad nie .. totdat Hy Homself oorgegee het.

"ELKE PROBLEEM HET
ERENS N BEGIN PUNT"

02/11/2023

Dis moeilik.
Vir al die tyd van die jaar.
Almal se lonte brand kort.
So by November begin ek al sing, only love and kindness. Sommer 'n liedjie wat ek opmaak en oor en oor sing in my kop.
Ek het geleer, mens staan en wag nie vir love en kindness om jou voordeurklokkie te lui nie.
Jy besluit, dit is 'n keuse.
Hoe meer ek dit sing, hoe meer onthou ek.
As ek in my kar klim, sing ek kliphard.
In lang rye, sing ek my tune.
Soms kom my glimlag sommer spontaan, ander kere moet ek vinnig my baklei uit die pad stap.
Vandag gaan ek verkeersdepartement toe.
Ek sing kliphard.
🎶Only love and kindness🎶
Sing susters, sing.
Sit aan die ketel
kopiereg: Yolande Brittnell-Steyn

www.sitaandieketel.co.za

02/11/2023

Malincke Botha Hoër Volkskool Potchefstroom Deel: Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse My vriende beskryf my my rok as “Malincke in die vorm van n rok”. My naam beteken sonskyn-blom, en net so het die helder gekleurde blommetjies op my rok my laat straal en my borrende, babbelende pe...

01/11/2023
31/10/2023
31/10/2023

Blou blouer blouste
My liefde vir blou is 'n love affaire.
Ek raak heeltemal smoor verlief op die kleur oor en oor.
Toe ek en blou vir die eerste keer mekaar in die oë gekyk het, was ek net neentien.
Ek het op die dek gestaan van 'n veerboot, terwyl ons inseil in die klein hawe van Naxos in Griekeland.
Blou het halflyf soos 'n Griekse god voorentoe gebuig en my gegroet.
As jy ooit blou wil ontmoet, mag jy blou ervaar daar waar blou op sy blouste is.
Griekeland.
Nog elke keer as ek blou sien, staan ek weer op die dek van 'n veerboot en ontmoet die kleur van vooraf.
Blou laat my droom.
Blou laat my hoop.
Wat is jou gunsteling kleur?
Sit aan die ketel
www.sitaandieketel.co.za

28/10/2023

In our country, we only have fierce and strong women!

How stunning is our new Miss South Africa, Natasha Joubert. I lovvvvvve working with her. And it's remarkable to see how much she has done in such a short time!

Photography & Make-up done by myself using only Willem Botha Beauty products.

Hair: Shafia Cassiem Haffejee
Dress: Casey Jeanne

28/10/2023
28/10/2023
Congratulations to Gideon & Elanie du Preez🥂 You looked stunning!🎀👰🏼🤵 So proud to make you a happy Confetti Bride!  .con...
12/01/2021

Congratulations to Gideon & Elanie du Preez🥂 You looked stunning!🎀👰🏼🤵 So proud to make you a happy Confetti Bride! .confettibridal.co.za

SPRING SALE! UP TO 50% DISCOUNT.               Contact 0794953629
12/09/2020

SPRING SALE! UP TO 50% DISCOUNT. Contact 0794953629

13/05/2020

Confetti Bridal Couture #3 Layer Masks Confetti Bridal Couture 0794953629

Best photographer in North West 0833200599
20/04/2020

Best photographer in North West 0833200599

What a nice wedding with Quintin and Chevonne. You looked so radiant and full of love for one another. The venue Kiepersol at Parys once again were stunning keep up the great work

16/04/2020

FIRST FITTING FREE AFTER LOCKDOWN LIFTING💮🏵️🌼🌸 Goodday bride to be! Looking for designer dresses?? Ian Stuard designs, unique and timeless!! We are getting fully booked for end of the year dates. Contact 0794953629 for your free fitting. www.confettibridal.co.za

Address

7 Colenso Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 14:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27794953629

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Confetti Bridal Couture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Confetti Bridal Couture:

Videos

Share

Category