Sazzy Events

Sazzy Events Ek is ñ DJ wat by enige funksie by enige plek musiek kan maak. Ek het goeie kennis van musiek en ka Ek is ñ DJ. Nie net enige DJ nie, maar ñ vroulike DJ. Nou ja.
(5)

Net met daardie inligting alleenlik kan ek weet daar is ñ paar geligte wenkbroue. Sien dit so, die aanhaling aan die begin is een wat my na aan die hart lê. Almal het spesiale geleenthede regdeur hul lewe. Dit is my werk om die tema musiek vir jou belangrike hoofstuk onvergeetlik te maak. Ek het 15 jaar ervaring in die industrie en het dit my missie gemaak om elke funksie individueel te sien en le

es. Daar is nie ñ ekstra myl wat ek nie bereid is om te neem nie. Maar sonder om nou net my woord te vat, kontak my persoonlik of stuur ñ e-pos om verwysings en kwotasies aan te vra. Ek sien uit daarna! Sazzy groete!

04/07/2024
26/08/2022

🎶 Contact me for a quotation  🎶
17/09/2021

🎶 Contact me for a quotation 🎶

04/03/2021

Address

Potchefstroom
2520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sazzy Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sazzy Events:

Videos

Share