Oppi Plaas Wedding & Events

Oppi Plaas Wedding & Events Oppie Plaas is situated on the N12, 5km's outside Potchefstroom, A venue area that can accommodate 2
(11)

06/11/2023
Fotos spreek van Sprokies Verhale.  Woorde is te min om hierdie prag dag van Elizma & Malcolm Van der Merwe te beskryf. ...
06/11/2023

Fotos spreek van Sprokies Verhale. Woorde is te min om hierdie prag dag van Elizma & Malcolm Van der Merwe te beskryf. Moenie hierdie geleentheid deur jou vingers laat glip om jou droomdag vir ewig te koester nie. Kontak my gerus vir n kwotasie of besigtiging van die Venue............

Sjoe en vir so lank het ek gewonder en was ek ongelukkig oor hierdie slegte recommendation.  Het selfs al die bruide geb...
20/07/2023

Sjoe en vir so lank het ek gewonder en was ek ongelukkig oor hierdie slegte recommendation. Het selfs al die bruide gebel en gevra was jy een van hul gaste......Ek weet egter nou wie jy is en waarom jy dit gedoen het, jy ken ons nie eers maar ek vergewe jou opgestoke wraak.........be blessed.

N Lowergroen Eiland, Hangbrug, Water, Wildsbokke, Groen lande en n Groot skuur vir heerlike makietie.........dit alles v...
08/02/2023

N Lowergroen Eiland, Hangbrug, Water, Wildsbokke, Groen lande en n Groot skuur vir heerlike makietie.........dit alles vir jou droomdag net n oproep ver!!!!🥂🤍 Skakel of whatsapp my gerus vir n volledige kwotasie of kom maak n draai.

Another Happy Bride and Groom!!!  So much love 🤍 and happiness captured in these beautifull memories to last forever🥂. M...
19/10/2022

Another Happy Bride and Groom!!! So much love 🤍 and happiness captured in these beautifull memories to last forever🥂. Make your dream come true and visit our FB page for more info. Contact me on whatsapp for a full quotation, 083 542 4424, Linda Burger

It all starts here!!!🤍It's Wedding Season!!!🥂Book your Rustic Farm Wedding today and experience Game viewing, Suspension...
19/09/2022

It all starts here!!!🤍
It's Wedding Season!!!🥂

Book your Rustic Farm Wedding today and experience Game viewing, Suspension Bridge leading to an Island, beautifull Nature Photo capturing as well as Accommodation.

For more information regarding our Wedding Packages and availability send us an email at [email protected]

Sprokies mooi, rustic, plaas troues, met gaste kamers waar ons nog bonfires maak en meel op die dansvloer gooi vir n hee...
06/04/2022

Sprokies mooi, rustic, plaas troues, met gaste kamers waar ons nog bonfires maak en meel op die dansvloer gooi vir n heerlike makietie, kontak of watsup my gerus, Linda Burger, 0835424424 vir n afspraak of kwotasie.

Besoek gerus ons fb blad vir meer foto's.  Kontak Linda Burger, 0835424424 vir n kwotasie of besigtiging van die Venue. ...
23/02/2022

Besoek gerus ons fb blad vir meer foto's. Kontak Linda Burger, 0835424424 vir n kwotasie of besigtiging van die Venue. Ons het gaste kamers ook beskikbaar.

Besoek gerus Oppi Plaas Wedding & Events se fb blad en kontak my vir n kwotasie.  Ons wil graag deel wees van jul spesia...
11/10/2021

Besoek gerus Oppi Plaas Wedding & Events se fb blad en kontak my vir n kwotasie. Ons wil graag deel wees van jul spesiale groot dag en die mooiste herinneringe saam jul koester. Linda Burger 083 542 4424.

Vir n sprokies troue en drome wat waar word!!  Kontak my gerus vir n kwotasie om van ons unieke Rustic, Plaas Venue gebr...
30/09/2021

Vir n sprokies troue en drome wat waar word!! Kontak my gerus vir n kwotasie om van ons unieke Rustic, Plaas Venue gebruik te maak. Die tuin asook pragtige landskap met Springbokke en Blesbokke as besiens waardighede en n hang brug oor die dam sal jou spesiale herinneringe vir ewig vasvang en koester. Skemer "bom fires" skep n heerlike kuier atmosfeer. Die Venue kan ongeveer 200 gaste akkomodeer en daar is ook gaste kamers op die perseel beskikbaar. My kontak no is 083 542 4424, Linda Burger.

Address

Plot 104, Vyfhoek
Potchefstroom
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi Plaas Wedding & Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oppi Plaas Wedding & Events:

Share


Other Performance & Event Venues in Potchefstroom

Show All

You may also like