08/01/2025
Siatum vier in 2025, die wonderlik geseënde mylpaal van 25 jaar (ń kwarteeu) as suksesvolle bloemiste in Potchefstroom onder die eienaarskap van P.W. van Eeden. Ons opregte dank aan al ons lojale kliënte wat Siatum laat groei het tot ń leier in die blombedryf in Potchefstroom.
Kom kuier en help ons om van die volgende jaar, deur genade, nog ń groter sukses te maak.