Die Eetkamer

Die Eetkamer Spyskaarte word volgens individuele behoefte uitgewerk. Goeie gehalte kos waaraan gesmul kan word, word gewaarborg. Spyseniering vir enige okkasie beskikbaar.

Ek is 'n tuiskok met 20 jaar se kos en onthaal ondervinding. My gunsteling disse is "platters" en geregte vir 'n "harvest" tafel. Slegs vars produkte word gebruik in die voorbereiding van disse. Heerlike smake, kleure en reuke word bymekaar gesit om 'n smaaklike eet ervaring te verseker. Spyseniering vir enige okkasie beskikbaar. 'n Mens moet eet en as 'n mens eet, moet 'n mens sorg dat jy lekker eet.

28/08/2022
28/09/2020
Verlede Saterdag by die mark was heerlik en heelwat mense het aan die tuisgebakte pasteie gesmul. Dankie vir almal se on...
23/09/2020

Verlede Saterdag by die mark was heerlik en heelwat mense het aan die tuisgebakte pasteie gesmul. Dankie vir almal se ondersteuning.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Saturday 05:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Eetkamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Eetkamer:

Share

Category