Wilge Teater

Wilge Teater Die Wilge Teater van Hoërskool Die Wilgers, is ‘n moderne, 130-sitplek teater in Pretoria Oos.

Poësie Apteek is terug saam met André Odendaal en Jak J. Brits. Hierdie Sondag se tema is; Dankie Tog Vir Krog. Kaartjie...
22/11/2024

Poësie Apteek is terug saam met André Odendaal en Jak J. Brits. Hierdie Sondag se tema is; Dankie Tog Vir Krog.

Kaartjies beskikbaar op Quicket of by die deur.

Ons sien uit vir vandag se vertoning om 15:00. As jy nog nie kaartjies het nie, maak seker om te kry. (Beskikbaar op Qui...
01/09/2024

Ons sien uit vir vandag se vertoning om 15:00.

As jy nog nie kaartjies het nie, maak seker om te kry. (Beskikbaar op Quicket en by die deur.)

MÔRE in ons teater en ons kan nie wag nie! POENSKOP‘n Sketskomedie.Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beant...
12/08/2024

MÔRE in ons teater en ons kan nie wag nie!

POENSKOP
‘n Sketskomedie.

Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord – of te wel te probeer: Maak die hare die man? In hierdie skaterlag solo- komedie, ‘n kraakvars skets-debuut met akteur en sanger Stiaan Bruwer, word die stigma rondom kaalkop, naakskedel, holkop, poenskop deeglik en in diepte ondersoek. Met ‘drill-sersant’ Lizz Meiring as bobaas regisseur en mede teksskrywer, en teks bydrae en tegnies deur Jak J. Brits, kan gehore agteroor sit tydens hierdie 60min produksie wat die lagspiere prontuit sal laat werk.
Geen onder 16’s.

‘n Jakkals Onbeperk produksie.

Moet dit nie misloop nie!

KAARTJIES BESKIKBAAR OP QUICKET EN BY DIE DEUR!

https://www.quicket.co.za/events/267516-poenskop/

06/08/2024

13 Augustus om 19:00 by die Wilge Teater.

POENSKOP‘n Sketskomedie.Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord – of te wel te probeer: Maak die hare...
06/08/2024

POENSKOP
‘n Sketskomedie.

Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord – of te wel te probeer: Maak die hare die man? In hierdie skaterlag solo- komedie, ‘n kraakvars skets-debuut met akteur en sanger Stiaan Bruwer, word die stigma rondom kaalkop, naakskedel, holkop, poenskop deeglik en in diepte ondersoek. Met ‘drill-sersant’ Lizz Meiring as bobaas regisseur en mede teksskrywer, en teks bydrae en tegnies deur Jak J. Brits, kan gehore agteroor sit tydens hierdie 60min produksie wat die lagspiere prontuit sal laat werk.
Geen onder 16’s.

‘n Jakkals Onbeperk produksie.

KAARTJIES BESKIKBAAR OP QUICKET EN BY DIE DEUR!

https://www.quicket.co.za/events/267516-poenskop/

31/07/2024
HIERDIE WEEK IN DIE TEATER!
31/07/2024

HIERDIE WEEK IN DIE TEATER!

Oor twee weke het ons ENCORE met NuSong en Cindy Swanepoel!

Net op Cookhouse! So d**k mens, maar...
herkenbare tieners, vryerige mensies, ongelukkige ma, asook die plaaslike radiostasie saamgegooi in ‘n menger bring pret en plesier met ‘n ‘twist’.

Kom geniet hierdie pretspel van komiese kwinkslae en gebeure.

Nusong bied aan ‘Encore’ deur dosente en studente met die bekende Cindy Swanepoel.

Kaartjies beskikbaar op Quicket of by die deur.

https://www.quicket.co.za/events/267521-encore/

Jy is die Spandex.9 Augustus om 15:00.Dit is ‘n eerbetoning aan die vrou se vermoë om die dieptes, hoogtes en wydtes te ...
30/07/2024

Jy is die Spandex.

9 Augustus om 15:00.

Dit is ‘n eerbetoning aan die vrou se vermoë om die dieptes, hoogtes en wydtes te bereik soos net sy kan, deur God se genade. En dan nog sagkuns met haar eie selluliet vrede te maak.

Kaartjies beskikbaar op Quicket of by die deur.

SIEN JULLE DIE WEEK IN DIE TEATER MET PRONK PODIUM!
22/07/2024

SIEN JULLE DIE WEEK IN DIE TEATER MET PRONK PODIUM!

Oor twee weke het ons ENCORE met NuSong en Cindy Swanepoel! Net op Cookhouse! So d**k mens, maar...herkenbare tieners, v...
19/07/2024

Oor twee weke het ons ENCORE met NuSong en Cindy Swanepoel!

Net op Cookhouse! So d**k mens, maar...
herkenbare tieners, vryerige mensies, ongelukkige ma, asook die plaaslike radiostasie saamgegooi in ‘n menger bring pret en plesier met ‘n ‘twist’.

Kom geniet hierdie pretspel van komiese kwinkslae en gebeure.

Nusong bied aan ‘Encore’ deur dosente en studente met die bekende Cindy Swanepoel.

Kaartjies beskikbaar op Quicket of by die deur.

https://www.quicket.co.za/events/267521-encore/

WACK bied aan “Shapespeare in Afrikaans:”Ja, van kleuter tot oupa en ouma geniet die Werkende Akteurs Klub se jaarlikse ...
01/07/2024

WACK bied aan “Shapespeare in Afrikaans:”

Ja, van kleuter tot oupa en ouma geniet die Werkende Akteurs Klub se jaarlikse verhoogproduksie waarin een van William Shakespeare se werke in Afrikaans vertaal en verwerk word vir ‘n hoogs vermaaklike teater ervaring. Hierdie jaar kry die tragiese toneel van Macbeth nuwe lewe met skreeusnaakse karakters, gespeel deur jong, talentvolle akteurs tussen die ouderdomme van 8 tot 18 jaar. Kom kyk waarom drie vreemde susters so lekker lag en wat gebeur as belangrike mense hulle-self té belangrik ag!

Koop jou kaartjies hier:
https://www.quicket.co.za/events/265999-shakespeare-in-afrikaans-macbeth/

Kom geniet ‘n aand van twee, een man vertonings by die Wilge Teater.Ballade van ‘n Blikbrein met Luan Jacobs. Ballade va...
19/06/2024

Kom geniet ‘n aand van twee, een man vertonings by die Wilge Teater.

Ballade van ‘n Blikbrein met Luan Jacobs.
Ballade van Blikbrein is vars, uitdagende eenman-komedie. Blikkies Bliknaut is robot wat soos mens lyk, maar hiper-slimmer en hiper-sterker. Tog smag hy na iets anders: hy het nie emosies nie en hy kan nie sy eie besluite neem nie. Sy denke en aksies word deur sy algoritmes voorgeskryf. Via vele komiese, maar ook hartseer situasies, beleef ons Blikkies se tevergeefse pogings om die leemtes in sy mondering aan te vul. Die kinkel aan die einde verras selfs vir Blikkies. Hierdie stuk uit die pen van die bewese komedie-skrywer Barry van Rensburg, daag die gehoor uit om die robot binne elkeen van ons te ontdek. Ballade van Blikbrein is humor wat hoop gee.

Stuur Groete vir die Moot.
‘n Een man vertoning vertolk deur Kaz McFadden, teks en regie deur Lara Lourens.
Stuur groete vir die Moot volg die verhaal van Henry en sy lewe soos hy groot geword het in die Moot. Ons volg sy storie en verhoudings met sy mede mense in ‘n opwindende rit van geluk en tragedie.

Kaartjies beskikbaar op Quicket of by die deur.

https://www.quicket.co.za/events/264608-ballade-van-n-blikbrein-en-stuur-groete-vir-die-moot/

Ons staan gereed met warm sjokolade. Kaartjies nog beskikbaar by die deur. *Kaart of kontant. Sien julle vanaand!
14/06/2024

Ons staan gereed met warm sjokolade.

Kaartjies nog beskikbaar by die deur.
*Kaart of kontant.

Sien julle vanaand!

Hierdie week in die teater: Vrydag om 19:00 - Poësie Apteek: TroostaalSaterdag om 10:00 - Hannon: RoadshowKaartjies besk...
11/06/2024

Hierdie week in die teater:

Vrydag om 19:00 - Poësie Apteek: Troostaal
Saterdag om 10:00 - Hannon: Roadshow

Kaartjies beskikbaar op Quicket.

Sien julle daar!

O grote teater… As jy nog nie het nie, gaan besoek gerus die Wilge Teater se webwerf. https://www.wilgeteater.co.zaOns h...
11/06/2024

O grote teater…

As jy nog nie het nie, gaan besoek gerus die Wilge Teater se webwerf.

https://www.wilgeteater.co.za

Ons het ‘n paar opwindende vertonings wat opkom.

Address

8 Frank Road, Die Wilgers
Pretoria
0041

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilge Teater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilge Teater:

Videos

Share

Nearby event planning services


Other Performance & Event Venues in Pretoria

Show All