Keurboom Functions

Keurboom Functions The venue has a hall, thatched lapa, open-air bush chapel and swimming pool. Includes catering, music, flowers and hiring of all items for a function
(22)

21st
29/06/2024

21st

Maude 70steBaie dankie aan Brenda en haar span. Uitstekende kos, die tafels het pragtig gelyk en alles so skoon en netji...
17/06/2024

Maude 70ste
Baie dankie aan Brenda en haar span. Uitstekende kos, die tafels het pragtig gelyk en alles so skoon en netjies. Voorgereg het ons Groente Sop en Butternut sop gehad, Hoofgereg gebakte aartappels, Pampoentert (uit die boonste rakke), Oongebraaide Groente, Hoender stukke en Beef roast. Nagereg wat die Malva poeding met vlae en dan Vrugteslaai met meringue. Koffie en tee

Wendy 60th
01/06/2024

Wendy 60th

27/05/2024
Stefan 40steEk wil net graag baie dankie sê vir alles, die venue was pragtig, al die hulp en raad word opreg waardeer. D...
18/05/2024

Stefan 40ste
Ek wil net graag baie dankie sê vir alles, die venue was pragtig, al die hulp en raad word opreg waardeer. Die kos was fantasties lekker en ek kon nie vir beter vra nie🤗

JULY SPECIAL ON SATURDAYSLapa R2000 up to 50 guestsHall R3000 up to 80 guestsTables and chairs includedWhatsapp for pric...
15/05/2024

JULY SPECIAL ON SATURDAYS
Lapa R2000 up to 50 guests
Hall R3000 up to 80 guests
Tables and chairs included
Whatsapp for prices on Friday & Sunday
0768146348

Piet 60ste
04/05/2024

Piet 60ste

Chad's 21st
21/04/2024

Chad's 21st

20/04/2024

Probeer gerus Bietjie Plaas akkommodasie vir funksies by Keurboom Venue. Netjies en billike pryse. Plaas atmosfeer met wild.

Vena&Dirk
14/04/2024

Vena&Dirk

Megan en Wian
09/04/2024

Megan en Wian

Babyshower
24/03/2024

Babyshower

18/03/2024

10% discount on wedding packages on Fridays & 20% discount on Wednesday & Thursday. WhatsApp 0768146348 for prices

Deon 60steBaie dankie julle. Almal kan nie uitgepraat raak oor die lekker kos en pragtige venue. Jul vriendskap is kosba...
18/03/2024

Deon 60ste
Baie dankie julle. Almal kan nie uitgepraat raak oor die lekker kos en pragtige venue. Jul vriendskap is kosbaar.

Corne 50steSondag brunch
10/03/2024

Corne 50ste
Sondag brunch

Burnedine en PeterEk wil net vir jou baie baie dankie sê vir n ongelooflike troue, die kos was ongelooflik lekker en alm...
05/03/2024

Burnedine en Peter

Ek wil net vir jou baie baie dankie sê vir n ongelooflike troue, die kos was ongelooflik lekker en almal het net met lof gepraat en soek net jou resepte!!😄 Die saal, lapa, blomme, sommer alles was ongelooflik mooi, baie dankie vir al julle moeite, geduld en liefde. Ek sal jul beslis aanbeveel vir enige funksie. Francis😘

Estelle en GideonHi Brenda.Gister was so n besondere tyd.... Alles het so gemaklik en goed verloop.. Almal daar by Keurb...
27/02/2024

Estelle en Gideon
Hi Brenda.
Gister was so n besondere tyd.... Alles het so gemaklik en goed verloop.. Almal daar by Keurboom is so vriendelik.... Alles was so mooi..Die gaste het gese dit is so rustige... Mooi en gemaklike venue. Baie baie dankie vir Alles. Oh ja die kos was uit die boonste rakke

RiV liewe Tjaart...ons nefie...getroud met Tracy-Lee in Oct 2022. So jonk van ons weggeneem. Sterkte aan Tracy-Lee famil...
21/02/2024

RiV liewe Tjaart...ons nefie...getroud met Tracy-Lee in Oct 2022. So jonk van ons weggeneem. Sterkte aan Tracy-Lee families en vriende.

Teacher awards
19/02/2024

Teacher awards

Babatee en doekebraai
18/02/2024

Babatee en doekebraai

Lesley 70steHi Brenda. Wil net Baie Baie Dankie se vir vandag. Almal her dit geniet en die kos was vreeslik Lekker 🌺Baie...
18/02/2024

Lesley 70ste

Hi Brenda. Wil net Baie Baie Dankie se vir vandag. Almal her dit geniet en die kos was vreeslik Lekker 🌺Baie Baie Dankie Nicole.

Anca en Marnus
18/02/2024

Anca en Marnus

Ane se 18de
04/02/2024

Ane se 18de

31/01/2024
Kos altyd lekker
31/01/2024

Kos altyd lekker

VDM Photo and Film
22/01/2024

VDM Photo and Film

Address

Plot 118 Raasblaar Str
Pretoria
0035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Keurboom Functions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Keurboom Functions:

Videos

Share

Nearby event planning services


Other Wedding planning in Pretoria

Show All