Lammie Modes

Lammie Modes Tot u diens dames.....Doen besigheid met opregte eerlike en beskaafde kliente! Enige verdere navrae, kontak my gerus by 073 8355 339

Doen enige uitrustings wat u mag benodig, indien ek nie voorraad het nie, word daar volgens u mates jou uitrusting gemaak.

31/07/2023

Goeie môre al my FB maats, geniet hierdie koue dag, wees veilig asb!! xx

Rok te koop vir slegs R1000, Pretoria omgewing
27/06/2023

Rok te koop vir slegs R1000, Pretoria omgewing

Goeie kwaliteits rokke beskikbaar teen weggee pryse vir enige geleentheid, maak afspraak nou by 0738355339, dankie
15/06/2023

Goeie kwaliteits rokke beskikbaar teen weggee pryse vir enige geleentheid, maak afspraak nou by 0738355339, dankie

Pragtige rok met baadjie vir enige geleentheid, size 8, Pta omgewing, nog nooit gedra nie...kontak my gerus op 073835533...
15/06/2023

Pragtige rok met baadjie vir enige geleentheid, size 8, Pta omgewing, nog nooit gedra nie...kontak my gerus op 0738355339 vir afspraak, dankie

Rokke te koop vir slegs R500 per rok, Pretoria area, kontak op WHATSUP 0738355339 indien u belangstel
26/05/2023

Rokke te koop vir slegs R500 per rok, Pretoria area, kontak op WHATSUP 0738355339 indien u belangstel

10/04/2023

Hi girls, wie het dalk vir my iets country klere te leen, size 8

04/04/2023

Aandag dames, het verskeie rokke te koop teen groot afslag pryse, vir meer inligting, kontak my gerus op 0738355339, Jennie

28/03/2023

Naaldwerk items te koop teen groot afslag pryse, kontak my gerus op 0738355339 indien u belangstel, Pretoria area

Pragtige matriekafskeids rok teen afslag prys vir net R1600, winskoop!!
15/03/2023

Pragtige matriekafskeids rok teen afslag prys vir net R1600, winskoop!!

Pragtige geborduurde trourok beskikbaar teen slegs R2500, size 8/12, kontak 0738355339 indien belangstel. Pta area
15/03/2023

Pragtige geborduurde trourok beskikbaar teen slegs R2500, size 8/12, kontak 0738355339 indien belangstel. Pta area

Dames, rokke teen R500 per rok, indien al 3 neem, dan R400 per rok, kontak my gerus op 0738355339 indien belangstel, ek ...
15/03/2023

Dames, rokke teen R500 per rok, indien al 3 neem, dan R400 per rok, kontak my gerus op 0738355339 indien belangstel, ek is in Pretoria area

04/02/2023

Dames, spam my asb met jul maroen rokke, kort moue hê, size 34, moet van Pretoria wees

03/01/2023
Dames, hierdie rokke smag na eienaar, indien belangstel kontak my op 0738355339 vir fotos en afslag pryse
19/12/2022

Dames, hierdie rokke smag na eienaar, indien belangstel kontak my op 0738355339 vir fotos en afslag pryse

09/12/2022

Winkel sluit, groot uitverkoping op verskeie tipe rokke, beats, hoepel onderrokke, bon bon en lace materiale, kontak 073 8355 339 vir meer inligting, courier op koper se koste, Capital park Pretoria area

30/11/2022

Weet enigiemand of daar iemand is wat materiaal sal wil koop teen afslag prys, maak besigheid toe, het verskeie kleure bon bon/lace beskikbaar, kontak my op whatsup 073 8355 339

Closing down sale!!!!! lots of good quality dresses for sale, Capital park Pretoria, whatsup me 073 8355 339 for appoint...
21/11/2022

Closing down sale!!!!! lots of good quality dresses for sale, Capital park Pretoria, whatsup me 073 8355 339 for appointment

Pragtige 2 stuk te koop vir slegs R400, kontak 073 8355 339 indien u belangstel, dankie
21/11/2022

Pragtige 2 stuk te koop vir slegs R400, kontak 073 8355 339 indien u belangstel, dankie

28/10/2022
Pragtige rok vir verskeie geleenthede, Pretoria area, kontak 073 8355 339 indien u belangstel, dankie Jennie
27/10/2022

Pragtige rok vir verskeie geleenthede, Pretoria area, kontak 073 8355 339 indien u belangstel, dankie Jennie

14/10/2022

Spam my asb met jul navy blou trourok, size 14/16

Pragtige maroen rok te koop vir net R800.00, kontak 0738355339 indien u belangstel, size 8/12
04/10/2022

Pragtige maroen rok te koop vir net R800.00, kontak 0738355339 indien u belangstel, size 8/12

Moenie op hierdie winskoop uitmis nie, R700.00 per rok, indien u almal neem kan nog afslag gegee word, kontak 073 8355 3...
04/10/2022

Moenie op hierdie winskoop uitmis nie, R700.00 per rok, indien u almal neem kan nog afslag gegee word, kontak 073 8355 339 op whatsup (nie messanger nie)

28/09/2022

Rustige nagrus al my FB maats x

4 Tol Bernina 800DL omkap masjien te koop, onlangs volle diens gehad, in puik kondisie, skakel of whatsup my 073 8355 33...
23/09/2022

4 Tol Bernina 800DL omkap masjien te koop, onlangs volle diens gehad, in puik kondisie, skakel of whatsup my 073 8355 339 Dankie Jennie... Geen messenger nie!!

Rokke te koop vir slegs R300 per rok, kan as strooimeisie of balrokke geskik wees, daar is meer as 1 rok per kleur, kont...
21/09/2022

Rokke te koop vir slegs R300 per rok, kan as strooimeisie of balrokke geskik wees, daar is meer as 1 rok per kleur, kontak my op 073 8355 339 vir navrae, verskeie ander rokke ook te koop, dankie

Verskeie veils beskikbaar, indien belangstel, kontak my op 073 8355 339 vir foto's
18/09/2022

Verskeie veils beskikbaar, indien belangstel, kontak my op 073 8355 339 vir foto's

Baie krale te koop, maak aanbod 073 8355 339
18/09/2022

Baie krale te koop, maak aanbod 073 8355 339

Address

Capital Park
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lammie Modes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category


Other Bridal Shops in Pretoria

Show All