
20/05/2025
Birgitta Visser baie baie Dankie vir die mooi boodskap... Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier by Zandri's Eden te kon he... Julle is' n baie mooi paartjie... 'n voorbeeld vir so baie mense van onvoorwaardelike liefde..
Liefde groete
Zandri's Eden en span πΉππ