17/11/2024
DANKIE VIR DIE ONDERSTEUNING
Hiermee wil ek n groot dankie se aan al my kliente wat die afgelope 7 jaar by my bestellings geplaas het.🙏🙏
Ongelukkig het die einde van my pad aangebreek en sal ek nie meer beskikbaar wees vanaf 29 November 2024 vir enige gebak nie.👋👋