Die Windpomp Pub & Grill

Die Windpomp Pub & Grill Lekker KosπŸ•πŸ•
Pragtige Kroeg Area 🍻
Plek vir die kinders om tespeel πŸ›
Pool tafels 🎱
Darts 🎯
Karwas

Hi Dames. Kom geniet die dag saam met ons !! Kaartjies word by my gekoop. Jessica 072 671 4911 Asseblief kom ondersteun ...
23/01/2025

Hi Dames.

Kom geniet die dag saam met ons !!

Kaartjies word by my gekoop.
Jessica
072 671 4911

Asseblief kom ondersteun n bietjie !

Baie geluk aan die wenners van die Pool Double's Tournament !! Hierdie ouens is gevaarlik 😏🎱
23/01/2025

Baie geluk aan die wenners van die Pool Double's Tournament !! Hierdie ouens is gevaarlik 😏🎱


Onthou vannaand is Pool Double's Tournament R 500 op die spel ! Sien iou 19H00 🎱Darts begin 18H30 as jy belangstel om de...
22/01/2025

Onthou vannaand is Pool Double's Tournament
R 500 op die spel !
Sien iou 19H00 🎱

Darts begin 18H30 as jy belangstel om deel te neem 🎯

Lekker specials wat hardloop moet dit nie uit mis nie !!

Koop jou kaartjies nou en boek jou tafel ! 🎫8 Feb 2025 19H00
20/01/2025

Koop jou kaartjies nou en boek jou tafel ! 🎫

8 Feb 2025
19H00

Moenie die Specials mis loop nie !!Onthou ons het Double's Pool Tournament Woensdag aand en Darts om 19H00 moet dit nie ...
20/01/2025

Moenie die Specials mis loop nie !!

Onthou ons het Double's Pool Tournament Woensdag aand en Darts om 19H00 moet dit nie mis nie kom geniet n lekker tyd !! 🎱🎯

Kom geniet n lekker dag saam ons, lekker specials, lekker musiek en vele meer ! Bring die kinders vir n swem in die warm...
20/01/2025

Kom geniet n lekker dag saam ons, lekker specials, lekker musiek en vele meer ! Bring die kinders vir n swem in die warm hitte πŸ’¦πŸ”πŸ•πŸŽ€

SIEN JULLE SATERDAG

Live entertainment πŸ‘€

Moet nie die lekker Specials uit mis nie, bring die kinder vir n swem en n lekker ete !!
19/01/2025

Moet nie die lekker Specials uit mis nie, bring die kinder vir n swem en n lekker ete !!



18/01/2025
πŸ” !! Triple Cheese Burger !! πŸ”
18/01/2025

πŸ” !! Triple Cheese Burger !! πŸ”


Kaartjies is nou beskikbaar by die kroeg !!
17/01/2025

Kaartjies is nou beskikbaar by die kroeg !!

Al wat ons kan se is Dankie Liewe Jesus vir die ReΓ«n ! πŸ™πŸΌπŸŒ§
16/01/2025

Al wat ons kan se is Dankie Liewe Jesus vir die ReΓ«n ! πŸ™πŸΌπŸŒ§

Moenie die Specials mis loop nie, boek jou tafel nou vir die Kitaarkerels en kom genoet n lekker aand hier by ons ! πŸŽΈπŸ”πŸ•πŸŽ―
14/01/2025

Moenie die Specials mis loop nie, boek jou tafel nou vir die Kitaarkerels en kom genoet n lekker aand hier by ons ! πŸŽΈπŸ”πŸ•πŸŽ―

12/01/2025

Halloo julle,

Windpomp is toe vandag as gevolg van die weer, hy sal weer die 14de Jan oop wees !

Moenie vergeet om jou tafel te boek nie, hou die datum oop ! 🎸
11/01/2025

Moenie vergeet om jou tafel te boek nie, hou die datum oop ! 🎸

Baie geluk Christo !!Die Pool SinglesTournament wenner 🎱
09/01/2025

Baie geluk Christo !!
Die Pool SinglesTournament wenner 🎱



Sien julle mΓ΄re aand, lekker prys op die spel ! Onthou Entry Fee is R 50.00 en dit begin om 19H00, sien julle dan !! πŸŽ±πŸ’΅
07/01/2025

Sien julle mΓ΄re aand, lekker prys op die spel !

Onthou Entry Fee is R 50.00 en dit begin om 19H00, sien julle dan !! πŸŽ±πŸ’΅

🎱 POOL TOURNAMENT SINGLES 🎱8 JANUARY 2025  Kom neem deel en wen n lekker prys, sien julle Woendag aand ! ENTRY FEE : R 5...
06/01/2025

🎱 POOL TOURNAMENT SINGLES 🎱

8 JANUARY 2025

Kom neem deel en wen n lekker prys, sien julle Woendag aand !

ENTRY FEE : R 50.00

‼️ LOCALS ONLY ‼️


04/01/2025

Opsoek na n Kroegdame, moet in Randfontein bly en moet ondervinding hΓͺ asook eie vervoer !

Kontak Marilee - 061 851 0556

Address

Cnr Louis And Ventersdorp Road, Loumarina
Randfontein
1759

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 01:30
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 01:30
Saturday 10:00 - 01:30
Sunday 10:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpomp Pub & Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Windpomp Pub & Grill:

Videos

Share