Kleilatte Boere Orkes fees
Kom geniet die Boereorkes fees by Fantasy Farmyard 28 Johanna road Wilbotsdal randfontein
Rudi en Johan Langarm boereorkes
Lekker langarm boeredans hierdie saterdag 14 may 22 om 19:00 by Fantasy Farmyard, 28 Johanna Road, Wilbotsdal, Randfontein
Langarm Boere dans by Fantasy Farmyard Hierdie saterdag 7 may 2022 vanaf 19:00, 28 Johanna Road, Wilbotsdal, Randfontein
Langarm Boere dans Saterdag 7 may 22 vanaf 19:00 by Fantasy Farmyard, 28 Johanna Road, Wilbotsdal, Randfontein
Langarm Dans saam Rudi en Johann
Kom geniet lekker langarm Boere musiek hierdie saterdag 23st April 22 by Fantasy Farmyard, 28 Johanna Road, Wilbotsdal
Tertius Swanepoel live at Fantasy 29 April 2022
Kom geniet die aand saam Tertius swanepoel net Fantasy Farmyard, 29 April 2022 @ 20:00, 28 Johanna Wilbotsdal, Randfontein
Naughty by Nature Dayjol 2 April 22
NBN Dayjoll 2 April 22
Naughty by Nature Dayjoll 2 April 2022 by Fantasy Farmyard, 28 Johanna Road Wilbotsdal. R60 entrance fee includes metal/cloth badge.
Xanadu Orkes
Kom geniet n aand saam Xanadu Orkes by Fantasy Farmyard waar ons lekker gaan Dans.
Pap en sous sal verskaf word so bring jou vleisie en Jou braai sak en kom kuier lekker saam. 28 Johanna Road, Wilbotsdal, Randfontein. Kontak ons vir meer inligting 071 684 8074.
Robbie Wessels Live!! 30 Okt 7pm Fantasy FARMYARD
Robbie Wessels Live at Fantasy Farmyard
30 October 7pm
Tickets 0823729177
🎹Friday Vibes🎤🎶
Fantasy Farmyard
Great Specials and Entertainment !
Vrydag:
Saam DJ Neville gaan ons dans, langarm, sokkie, jive en net party, party, party!
Musiek begin al vroeg. So kom drink n paar drinks, bestel n pizza, bring die vrou en dan langarm ons soos in die ou dae.
Musiek vir jonk en oud. Almal welkom.
Covid reëls word te alle tye gevolg.
Die een kan nie gemis word nie. Awesome musiek, lekker awesome drink specials, yummy kos, massive dansvloer wat meer kan jy voor vra?
Sien julle die Vrydag vir die beste jol in Randfontein 🎤🕺🎤🎶🎵