23/11/2024
Vandag trou Thomas .homas.howard & Chrismarie by Het Vlock Casteel. Mag julle troudag ekstra spesiaal wees en alles wees waaroor julle nog altyd gedroom het. Mag julle huwelik geseend wees met baie liefde, vrede, vreugde, genade en voorspoed. Het Vlock Casteel Liefde