17/02/2025
KLIPGAT VENUE
Vintage Ristic Plaas venue.
Hier stap ons die ekstra myl vir u sover ons kan.
Met ñ besonderse Boskerk in die pragtige natuur.
Ons bied vir u die opsie om gebruik te maak van diensverskaffers van u eie keuse om dit ñ sakpas funksie te maak.
Kontak ons gerus vir ñ kwotasie of maak ñ afspraak om met ons te kom gesels. Dit sal lekker wees om u te ontmoet.
Kontak: Hildie
Sel nr. : 0823749348
Email. : [email protected]