
17/07/2025
Vanessa Ferreira Crafford Lourencia Louw Elsie Esterhuizen Hough
🎉📸 LIKE, SHARE & TAG Kompetisie! 📸🎉
Staan 'n kans om 'n GRATIS Gumball Studio Fotosessie te wen! 🍬✨
🛁 Vintage enamel badjie
🎨 Pastelkleure & gumball-tema
📸 Perfek vir babas, peuters & jong kinders
👉 Wat om te doen:
1️⃣ LIKE hierdie plasing
2️⃣ SHARE dit op jou storie of profiel
3️⃣ TAG 3 vriende wat ook daarvan sal hou!
🎁 Wenner ontvang 'n volledige gumball sessie – professioneel geredigeerde foto's ingesluit!
📅 Wenner word op 1 Augustus 2025 aangekondig!
Moenie uitmis nie – jou kind se oulikste sessie wag! 💕