Pretmakers

Pretmakers Pretmakers is n familie-gedrewe besigheid. Ons verhuur sprinkastele vir enige geleentheid wat bietjie pret nodig het!
(1)

26/09/2020

Dis so te se Somer!!
Met Inperking wat effens versag is, sien ons uit na GROOT PRET hierdie vakansie!

Moenie huiwer om te kontak op 079 332 1529 om jou kasteel te bespreek nie!

☀️☀️☀️☀️☀️☀️

👏🏻👏🏻👏🏻
14/09/2020

👏🏻👏🏻👏🏻

12/08/2020

Dis amper weer Somer en ons sien daarna uit om weer lekker partytjie te kan hou!

Kontak Pretmakers op 0793321529 of 0724607689 om jou springkasteel te bespreek!

Ons lewer af by jou huis! 🎉🎉🎉

19/06/2020

Goooooooood morning!!

Hoop almal het n LEKKER Vrydag!

Net n vriendelike herinnering dat jy steeds n Voucher kan wen 🥳🥳

23/04/2020

We miss the fun, and we miss the smiles!!

Comment n foto van wat julle doen om die Lockdown PRET te maak vir julle kiddies, en staan n kans om n R150 Pretmakers Voucher te wen 🥳🥳🥳

Wees KREATIEF!

(R150 voucher kan slegs gebruik word as afslag op bespreking van Pretmakers Sprinkastele, en natuurlik eers sodra die Lockdown verby is.)

🥳🥳🥳

Nog n gelukkige klient!Boek vandag jou kasteel om enige geleentheid meer PRET te maak🥳🥳🥳🥳
15/03/2020

Nog n gelukkige klient!

Boek vandag jou kasteel om enige geleentheid meer PRET te maak

🥳🥳🥳🥳

09/03/2020

Stel jy belang om n sprinkasteel te huur maar jou kind verjaar eers later die jaar??

GEEN PROBLEEM!!

Boek vooraf en spaar!
Tot en met 20% afslag vir enige bespreking wat 30+ dae voor die tyd geboek word!

SMS/WHATSAPP/EMAIL/BEL ONS MET DIE KODE "30PLUS" vir jou afslag!

🥳🥳🥳🥳🥳

Pretmakers kuier vandag by Oepse Daizy Kleuterskool in Vaalpark🥳🥳🥳As jy weet van enige kleuterskool/laerskool wat die ki...
06/03/2020

Pretmakers kuier vandag by Oepse Daizy Kleuterskool in Vaalpark
🥳🥳🥳

As jy weet van enige kleuterskool/laerskool wat die kiddies wil bederf, LAAT WEET ONS!!

Spesiale pakkette beskikbaar vir skole 😜

02/03/2020
Ons verhuur springkastele!Kontak ons per whatsapp of e-pos om joune te bespreek 🥳🥳🥳Pryse vanaf R300 PER DAG!!0724907689 ...
02/03/2020

Ons verhuur springkastele!

Kontak ons per whatsapp of e-pos om joune te bespreek 🥳🥳🥳

Pryse vanaf R300 PER DAG!!

0724907689 // 0793321529
[email protected]

Address

Sasolburg
1947

Telephone

+27793321529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pretmakers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pretmakers:

Share

Nearby event planning services


Other Party Supply & Rental Shops in Sasolburg

Show All

You may also like