Dambou Kantien Harties

Dambou Kantien Harties Harties se histories-belaaide, nostalgiese plek waar mens koffie en outydse kos kan kry. 'n Plek va Kom besoek hierdie historiese huis en gaan terug in tyd.

Permanently closed.

In 1920 het die bou van die Hartbeespoortdam afgeskop en nou, 100 jaar later, kan ons hierdie geskiedkundige gebeurtenis fier. Kom geniet 'n koppie koffie of 'n 'sundowner' in 'n rustige omgewing terwyl jy uitkyk oor die dam. Ons het heerlike melktert, pannekoek, roosterkoeke en boeppensies. Kom proe outydse kos soos jou ouma dit gemaak het.

Address

Schoemansville
0216

Telephone

+27720634451

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dambou Kantien Harties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dambou Kantien Harties:

Share