Die Agterplaas

Die Agterplaas Events
(1)

15/01/2025

Die skoolklok lui weer en ons is opgewonde om saam met julle ’n splinternuwe jaar aan te pak. Mag hierdie skooljaar vol avontuur, harde werk, en nuwe geleenthede wees.💪

Die Voortrekkers is trots om deel te wees van jou reis. Onthou om saam met ons te kom kuier by ons volgende Voortrekkerbyeenkomste – ’n wonderlike geleentheid om nuwe vriende te maak en jou vaardighede verder te slyp!

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers: [email protected] of Tel. 012 329 6011.


13/01/2025

If you think you are the perfect candidate for this position send your CV now!!📞

06/01/2025

✨ Happy New Year, Springs ✨

As we step into 2025, I reflect on the incredible journey of the past year and feel so grateful for the love and support I’ve received from this beautiful community 💜

This year, a new Miss Springs will take the stage to continue the legacy of grace, purpose, and community upliftment 👑
To all the young women dreaming of this title, believe in yourself, embrace your purpose, and let your light shine—it could be your time to make a difference 💜

But until then, I will continue to serve this incredible community and its people with love, dedication, and purpose 💜
Together, let’s make 2025 a year of growth, kindness, and hope 👑

Here’s to a year filled with faith, hope, and endless possibilities🌟

04/01/2025

Registreer nou hier: https://registrasie.voortrekkers.co.za

Die Voortrekkers se unieke benadering tot leierskapsontwikkeling kombineer die beste van *Kultuur*, *Avontuur* en *Natuur*. Hierdie KAN-metode, wat oor meer as negentig jaar verfyn is, het keer op keer bewys dat ons suksesvolle, diensbare leiers vir die toekoms kan kweek.

Ons fokus is om jongmense toe te rus met selfvertroue deur praktiese vaardighede, waardegedrewe antwoorde, en die toepassing van Christelike waardes. Hiermee stel ons hulle in staat om die toekoms met geloof, visie en vasberadenheid aan te pak.

By Die Voortrekkers bou ons nie net leiers nie – ons bou karakter, waardes en ’n passie om die wêreld beter te maak. Sluit aan en laat jou kind die avontuur beleef!

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers: [email protected] of Tel. 012 329 6011.

03/01/2025
03/01/2025
02/01/2025

Gaan wys vir 2025 wie is jy.
Trek weg die gordyne.
Maak oop jou voordeur.
Niks gebeur agter toe deure of binne toe harte nie.
Kyk elke droom in die oë.
Stof elke wens af.
Skryf alles wat jy nog wou, neer.
Maak doodseker presies wat jy wil hê.
As jy jou swartdrom die week uitvat,
sorg dat al jou, sou, kon, eendag en miskien, binne in is.
Jy het 365 dae en 8769 ure.
Maak hierdie jaar joune.
Net joune.
Gryp elke geleentheid met altwee hande.
Jy los nie!
Sy waag, sy wen.
kopiereg: Yolande Brittnell-Steyn
Sit aan die ketel - Amptelike Blad -
www.sitaandieketel.co.za

01/01/2025

🎭✨ A warm welcome to our Theatre Manager, André du Plessis! 🎉 Your dedication in planning and managing the building project has brought your vision to life. We’re excited for the journey ahead under your leadership. Let the show begin! 🎬🎶

🎭✨ 'n Hartlike welkom aan ons Teaterbestuurder, André du Plessis! 🎉 Jou toewyding aan die beplanning en bestuur van die bouprojek het jou droom tot lewe gebring. Ons sien uit na 'n opwindende reis onder jou leiding. Laat die vertoning begin! 🎬🎶

31/12/2024

🌟 ONS GROET 2024 🌟

Soos ons 2024 afsluit, kyk ons terug op ’n jaar vol avontuur, leer, en samehorigheid. 💪 Ons het nuwe vaardighede bemeester, uitdagings aangepak en onvergeetlike herinneringe geskep. ✨

Die Voortrekkers is meer as net aktiwiteite – dit is ’n reis van groei, diens en spanwerk. 💙 Dankie aan alle Voortrekkers, ouers en vriende wat hierdie jaar so spesiaal gemaak het. 🙌

Met 2025 voor ons, sien ons uit na nog meer avonture en die kans om ’n positiewe verskil te maak. 🌍

Ons wens jou ’n voorspoedige nuwe jaar toe en sien saam uit na ’n ongelooflike 2025! 🥳

“Laat ons ons spore so agterlaat dat dit ander inspireer om met trots voort te bou.”

Hou Koers!

Address

Casseldale
Springs
1559

Telephone

+27782307806

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Agterplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Agterplaas:

Share