Splendid Parties

Splendid Parties Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Splendid Parties, Event Planner, Standerton.
(2)

24/01/2024

Michael 16th Birthday Celebration!!!
😎🍌🎸🎈🎤🎶
Dis lekker om jonk te wees!🤩
Skil my hier… Skil my daar en siedaar… Dis ‘n Piesangblaar!
Gly, Gly die aand tè vinnig verby! (Hannelie Kallel)

Send a message to learn more

14/06/2023

Partytjies van die afgelope naweek self deur mamma's gedoen!

29/06/2021
Groen en geel... dis hoe hy rol... trekkerwaens word vol...Veels geluk liefste Dehan! Boerseun in murg en been, hoop jy ...
17/05/2021

Groen en geel... dis hoe hy rol... trekkerwaens word vol...
Veels geluk liefste Dehan! Boerseun in murg en been, hoop jy het ń wonderlike dag gehad! Hiep hiep hoera🚜

Andrè Tonkin Airlines... Andrè word 4 en so lekker manier om dit te vier✈Kyk net hoe vinnig vlieg hullekul jou hier en k...
17/05/2021

Andrè Tonkin Airlines...
Andrè word 4 en so lekker manier om dit te vier✈
Kyk net hoe vinnig vlieg hulle
kul jou hier en kul jou daar en siedaar,
Waar’s die vliegtuig nou?

Elke dag vlieg hulle oor my kop
nou toe nou daar styg een op.

Die gevoel binne my
laat my tog so lekker kry

Sou so graag meer wou leer,
hoe word vliegtuie beheer.

Kyk net hoe vinnig vlieg hulle
kul jou hier en kul jou daar en siedaar,
Maak my darem so bly!

Mag jy nog baie jare gespaar word!
Vlieg hoog kleinman✈

Bly jy veeeeeer in die wêreld Kitty Kitty Kitty....Dis geen probleem ons stuur vir jou ń Splendid partytjie in ń 📦Hoop j...
21/04/2021

Bly jy veeeeeer in die wêreld Kitty Kitty Kitty....
Dis geen probleem ons stuur vir jou ń Splendid partytjie in ń 📦Hoop jy het ń "Dinomite" daggie gehad Jan-Jacausaurus🦖🦖🦖

Bly jy veeeeeer in die wêreld Kitty Kitty Kitty....Dis geen probleem ons stuur vir jou ń Splendid partytjie in ń 📦Hoop j...
20/04/2021

Bly jy veeeeeer in die wêreld Kitty Kitty Kitty....
Dis geen probleem ons stuur vir jou ń Splendid partytjie in ń 📦Hoop jy het ń "Dinomite" daggie gehad Jan-Jacausaurus🦖🦖🦖

Address

Standerton

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Splendid Parties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Splendid Parties:

Videos

Share

Category