Akker Jakkers

Akker Jakkers Akker Jakkers kids party venue
(6)

02/10/2022

It's been a while since we posted any news but that does not mean we haven't been busy ๐Ÿ˜
The Botha's had a wonderful time on Saturday and the weather played along beautifully.
Thanks for the great footage Shireen !

Contact us for your booking!

The sun is coming out๐ŸŒž the long hibernation is finally over!Make your occasion special at Akker Jakkers outdoor venue, s...
10/09/2021

The sun is coming out๐ŸŒž the long hibernation is finally over!

Make your occasion special at Akker Jakkers outdoor venue, situated on Welgelegen Farm, Bottelary Road.

Our shady oak trees and luscious lawn is the perfect place for any occasion๐ŸŒณ๐ŸŽˆ๐ŸŽ

Other fun facilities we offer:

Jungle gym & sandpit
Mini MTB track
Mini zip line
Covered braai facilities

Contact us on 071 876 4864 for more information

04/12/2020
25/09/2020
01/03/2020

New at Akker Jakkers! Foefie slide ๐Ÿ˜‚

Happy birthday Madison! We hope you enjoyed your very first birthday party with us! Thank you Jump4Hire for the wonderfu...
09/02/2020

Happy birthday Madison!
We hope you enjoyed your very first birthday party with us!
Thank you Jump4Hire for the wonderful service and awesome slides and castles ๐Ÿฆ„

Langverwacht and Surrounds Safety Watch in Kuilsrivier het nie toegelaat dat n paar druppels hulle jaareind braai bederf...
16/12/2019

Langverwacht and Surrounds Safety Watch in Kuilsrivier het nie toegelaat dat n paar druppels hulle jaareind braai bederf nie! โ˜”

Wat n oulike tema vir Rania se tweede verjaarsdag partytjie! Die maats het dit baie geniet! Secret life of petsโœŒ  ๐Ÿฑ๐Ÿฐ๐Ÿถ
18/11/2019

Wat n oulike tema vir Rania se tweede verjaarsdag partytjie! Die maats het dit baie geniet!
Secret life of petsโœŒ ๐Ÿฑ๐Ÿฐ๐Ÿถ

Jandre is een jaar oud!! Baie geluk Jandre met jou eerste verjaarsdag! Ons hoop al die apies het heerlik partytjie gehou...
17/11/2019

Jandre is een jaar oud!!
Baie geluk Jandre met jou eerste verjaarsdag! Ons hoop al die apies het heerlik partytjie gehou hier by ons !

Nog n partytjie gestileer deur Mari van Inzain EventSions
15/10/2019

Nog n partytjie gestileer deur Mari van Inzain EventSions

Baie geluk Logan met jou eerste verjaarsdag! Ons hoop julle het heerlik gekuier, sien julle gou weer! Foto's en setup de...
14/10/2019

Baie geluk Logan met jou eerste verjaarsdag! Ons hoop julle het heerlik gekuier, sien julle gou weer!
Foto's en setup deur Daniella Erasmus, alles het pragtig gelyk!

This is how we ZUMBA!Baie geluk Amelia met jou verjaarsdag! Baie dankie Vicky du Plessis vir die Zumba sessie, jou energ...
18/08/2019

This is how we ZUMBA!

Baie geluk Amelia met jou verjaarsdag! Baie dankie Vicky du Plessis vir die Zumba sessie, jou energie is aansteeklik! Almal het dit vreeslik geniet!

Akker Jakkers is nie net vir kinderpartytjies nie. Kyk hoe lekker het die manne gister doekebraai gehou en golf gespeel....
14/07/2019

Akker Jakkers is nie net vir kinderpartytjies nie. Kyk hoe lekker het die manne gister doekebraai gehou en golf gespeel...

13/07/2019

N paar oulike koek idees ๐Ÿ˜‰

Kontak ons vandag om plek te bespreek
10/07/2019

Kontak ons vandag om plek te bespreek

Baie geluk Evan met jou 7de verjaarsdag! Dankie dat jy jou partytjie hier by ons gehou het, ons is bly julle het so n pr...
16/06/2019

Baie geluk Evan met jou 7de verjaarsdag! Dankie dat jy jou partytjie hier by ons gehou het, ons is bly julle het so n pragtige wintersdag gekry !๐Ÿ˜‰

Om n partytjie te reel vir jou kleinding kan soms n stressvolle ervaring wees met laaste goedjies wat mens gewoonlik los...
11/06/2019

Om n partytjie te reel vir jou kleinding kan soms n stressvolle ervaring wees met laaste goedjies wat mens gewoonlik los tot op die nippertjie. Indien jy opsoek is na iemand om al die stress en werk van jou hande af te neem, gaan kyk gerus na hierdie amazing vrou se beplanning en handewerk.

https://spark.adobe.com/page/PR69krWzlrKbm/

See the story

Log offShut downGo outside....
08/06/2019

Log off
Shut down
Go outside....

Buite speel is belangrik
30/05/2019

Buite speel is belangrik

Akker jakkers het gister n partytjie van n ander soort gesien ! Kontak ons gerus indien julle opsoek is na n venue met n...
19/05/2019

Akker jakkers het gister n partytjie van n ander soort gesien !
Kontak ons gerus indien julle opsoek is na n venue met n rustige plaas atmosfeer waar die kinders lekker kan speel.

Esmรจ word vier!
05/05/2019

Esmรจ word vier!

Address

Bottelary Road, Welgelegen 4x4 Farm
Stellenbosch
7605

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Akker Jakkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Akker Jakkers:

Videos

Share

Akker Jakkers partytjie pret

Welkom by Akker jakkers, โ€˜n splinternuwe partytjie en buitelug venue teen die voet van die Bottelary berg. Welgelegen is โ€˜n werkende plaas op die Bottelarypad slegs 10km buite Stellenbosch.

Kom geniet die pragtige omgewing en rustige plaas atmosfeer terwyl die kinders lekker partytjie hou en buite speel.

Kontak ons gerus vir meer inligting by 071 8764 864 of stuur โ€˜n e-pos na [email protected]

Sien julle binnekort!


Other Performance & Event Venues in Stellenbosch

Show All