Wijnlanden Uitzicht Events Venue

Wijnlanden Uitzicht Events Venue Book your next event at our stunning venue in the heart of the Stellenbosch Winelands. Enjoy delicious food, music and relaxation with every visit.

We have magnificent views of Table Mountain, a touch of nature, great wine and beautiful surroundings.

Do you have to launch a new product in 2025? * Book Launch* Product launch* Live performance* Art galleryContact us to m...
09/01/2025

Do you have to launch a new product in 2025?

* Book Launch
* Product launch
* Live performance
* Art gallery

Contact us to make this event super special โœจ๏ธ 072 446 1417

Ons skop die jaar af met n Western Themed 50ste verjaarsdag vir Frans ๐Ÿคฉ Dankie vir julle ondersteuning
07/01/2025

Ons skop die jaar af met n Western Themed 50ste verjaarsdag vir Frans ๐Ÿคฉ

Dankie vir julle ondersteuning

So lekker om te kon deel wees van julle jaar eind funksie... Julle doen sulke spesiale werk. Rus lekker vir die nuwe jaa...
17/12/2024

So lekker om te kon deel wees van julle jaar eind funksie... Julle doen sulke spesiale werk. Rus lekker vir die nuwe jaar wat voorlรช

Free use of venue from January to March 2025 for all groups above 40 guests. (Excluding weddings) Please leave your emai...
17/12/2024

Free use of venue from January to March 2025 for all groups above 40 guests. (Excluding weddings) Please leave your email address for more information.

Het jy al gedink om roosterbrood vars van die vuur af by jou volgende funksie te bedien. ๐Ÿ˜‹
30/11/2024

Het jy al gedink om roosterbrood vars van die vuur af by jou volgende funksie te bedien. ๐Ÿ˜‹

*Last chance to book your year end events!!!*FREE VENUE HIRELast dates available: 14 November (evening) 27 November (day...
13/11/2024

*Last chance to book your year end events!!!*

FREE VENUE HIRE

Last dates available:

14 November (evening)
27 November (day and evening)
28 November (day)
29 November (evening)

6 December (evening)
12 December (evening)
19 December (day and evening)

Please send us an email on [email protected] or whatsapp 072 446 1417

Another beautiful year end event โ˜บ
05/11/2024

Another beautiful year end event โ˜บ

Year End Party tonight. Always a blast at Wijnlanden

Guest arrive to beautiful outdoor bar and water station ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป
27/10/2024

Guest arrive to beautiful outdoor bar and water station ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

Thank you sooo much for this kind comment ๐Ÿ˜Š
20/09/2024

Thank you sooo much for this kind comment ๐Ÿ˜Š

Wijnlanden Uitzicht Events Venue thank you for your hospitality. What a gem of a venue and such friendly people๐Ÿ’

Wat n spesiale oggend met hierdie groep dames โค๏ธโค๏ธ
26/06/2024

Wat n spesiale oggend met hierdie groep dames โค๏ธโค๏ธ

Wat n beautiful dag met Klein - Bederf Produkte - Durbanville  en .buckle met n ongelooflike groep vroue! ๐ŸŒทStuck On You ...
20/05/2024

Wat n beautiful dag met Klein - Bederf Produkte - Durbanville en .buckle met n ongelooflike groep vroue! ๐ŸŒท

Stuck On You Weddings

Sien julle almal oor n rukkie ๐Ÿ™๐Ÿป๐ŸŒท๐Ÿฅ‚
18/05/2024

Sien julle almal oor n rukkie ๐Ÿ™๐Ÿป๐ŸŒท๐Ÿฅ‚

Ek is BAIE opgewonde om my volgende Dames Oggend met julle te deel:

๐Ÿ‘„ Vrolik-Vrouwees ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿป

Die beloof om 'n oggend VOL bederf te wees vir elke dame ...van binne tot buite!

Die ongelooflike sprekers van die oggend is:

๐Ÿ’… MOOI nails and beauty
๐Ÿง–โ€โ™€๏ธ Salon Benisse
๐Ÿ‘— M E L - South Africa
๐Ÿ’„ Alicia Buckle Hair and Make-up wat 'n make-up demonstrasie gaan doen!

Die oggend sluit in:
- Welkom drankie & happie
- Geskenk boksie van Klein Bederf Produkte
- Heeeerlike (groot) vinger ete
- Koffie & tee
- 'n Blomme kroon deur Verewig Fynbos vir elke dame wat die oggend gedra gaan word
- Verskeidenheid vouchers van die sprekers

EN meer!!

Daar is ook lekker lucky draws gedurende die oggend wat vir ekstra bederf gaan sorg!

Daar gaan 'n verskeidenheid van Mel se klere te koop wees asook Klein Bederf Produkte!

Kry 'n paar vriendinne saam of nooi jou Ma & Ouma en kom geniet die oggend saam met ons!

Kontak my gerus om JOU kaartjie te bespreek, want plek is beperk! Daar is nog slegs 15 kaartjies beskikbaar.

Ons sien baie uit om JOU daar te sien!!

Moenie hierdie dag misloop nie!!! โ™ฅ
29/04/2024

Address

Wild Clover Farm, R304
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wijnlanden Uitzicht Events Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wijnlanden Uitzicht Events Venue:

Videos

Share