Stellenbosch Voortrekkers

Stellenbosch Voortrekkers Bladsy met algemene inligting en aktiwiteite van die Stellenbosch Voortrekkers.

Stellenbosch Voortrekkers is ‘n Bybels gefundeerde kultuurorganisasie wat hom daarop toespits om moderne, beginselvaste jong leiers te kweek. Jong leiers word in situasie georiënteerde aktiwiteite en binne spanverband ontwikkel om die diensbare leiers van môre te wees. Afrikanerskap, Burgerskap, Christenskap en Diensbare leierskap is die pilare waarop ons bou.

Ons is super trots op ons 3 Hoofleierswag matrikulante wat die vakansie by die Presidentsverkenner afrondingskamp hul sl...
03/07/2026

Ons is super trots op ons 3 Hoofleierswag matrikulante wat die vakansie by die Presidentsverkenner afrondingskamp hul slag gaan wys.
Julle is ñ voorbeeld vir elke jeuglid.
Wees jouself, geniet elke oomblik, maar belangrikste van alles... dank ons Hemelse Vader elke dag vir elke voorreg.
Stellenboch Voortrekkers staan bankvas agter elkeen van julle.

25/05/2026

hoop jy bly warm hierdie winter. Kyk uit vir nog wenke 👀

20/05/2026
  woon   se  Hemelvaartdiens by. Die A en B is altyd binne die groot C 🕊️✝️ ☁️
15/05/2026

woon se Hemelvaartdiens by. Die A en B is altyd binne die groot C 🕊️✝️ ☁️

Intussen skryf ons matrieks saam met die matrieks van Somerset Wes Voortrekkers vanaand hul Hoofleierswag eksamen. Danki...
13/04/2026

Intussen skryf ons matrieks saam met die matrieks van Somerset Wes Voortrekkers vanaand hul Hoofleierswag eksamen. Dankie Hoërskool Stellenbosch vir jul gasvryheid.

Kwartaal twee skop af met 'n prettige skattejag. En die wenner is 🥁 🥁 Die rooi span 🎉
13/04/2026

Kwartaal twee skop af met 'n prettige skattejag. En die wenner is 🥁 🥁 Die rooi span 🎉

Address

3 Simonsberg Road
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 17:45 - 19:15

Telephone

082 898 5792

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellenbosch Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category