Tarentaalpan

Tarentaalpan Ons nooi u hartlik uit om ons natuurskoon te kom geniet. ‘n Stukkie hemel in die bosveld. Ons sien uit daarna om u hier te ontvang!

Akkommodasie vir groot groepe met toegeruste kombuis, ruim saal vir alle funksies, verskeie aktiwiteite vir jeug groepe. So loop ons storie...

Drie en twintig jaar gelede het ‘n kinderlose egpaar van die gemeente Vliegepoort – Meester Botha en sy vrou Ellie – die plaas Tarentaalpan aan die Nederduitsch Hervorm-de Kerk nagelaat. Hierdie beminde egpaar kon self nooit kinders hê nie, maar het ‘n gro

ot liefde vir kinders gehad. Hulle was albei jare lank onderwysers by Laerskool Thabazimbi. Hulle droom was dat díe plaas as jeugkamp-terrein ontwikkel word. Nou, baie jare later het hierdie droom waar geword. Die jeugkampterrein is ‘n projek wat gerealiseer het deur die jaarlikse Apiesdoring Karnaval, altyd die eerste Saterdag van Augustus, wat die Hervormde Gemeente Vliegepoort aanbied. Fondse om dit te finansier kom grootliks daaruit. Verskeie lidmate van die gemeente het egter ook skenkings gemaak of bydraes gelewer. Ons opregte dank ook aan die Raad van Finansies vir hulle hulp en ondersteuning in hierdie verdienstelike saak.

18/10/2024

Address

R510
Thabazimbi
0380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tarentaalpan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tarentaalpan:

Share