RAAK vir my RuStIG, die naweek is hier!!
As jy voel jy kort een van die is Pulaantjie 's Gift shed die plek om te besoek. Ons is oop Saterdag 9h00- 1h00
Anders @ KOPPIESVLEI THEUNISSEN
084 515 8438
BUFFELSFONTEIN IS HIER!!!!
Kom bederf jouself by Pulaantjie's Gift Shed...
ONS IS OOP SATERDAG 9H00-1H00
Ons is geleë op Anders @Koppiesvlei, R30 roete Theunissen, Vrystaat
084 515 084 515 8438
Twakkie se moeg is nou moeg Ma...jy vat heeltemal te lank om al die kothuise skoon te maak, maar die bed en gladde teëls wil ook nie nou saam met my werk nie.
Hierdie is n FEES wat jy nie wil mis nie!
DIE VETRIVIER FEES !!
4 Maart net hier in Theunissen, Vrystaat
# Damesoggend, Hoezit Samelewing
# Golfdag
# Mnr en Mej vetrivier fees
# GOLD fm
# Lianie May, FATMAN, J.A.R, DJ Klippies,Starsound
Bespreek sommer dadelik en kom geniet die FEES !
DUIWE Vlieg
Hoe wonderlik was dit nie om te kon deel in hierdie mooi vanoggend op die plaas nie. Julle het n ver end om te vlieg...veilige Kilometers
Pretdag
Dis Amper sulke tyd!! Die saterdag gebeur hier dinge by Anders@Koppiesvlei, Theunissen.
Groot kinder vermaak die oggend ( Ecopilots en die beroemde Franna )
LIANIE MAY 19h00 ( deure open )
# Miniatuur Perdjie veiling
#lekker Kos
#melkskommels
# lekkerrrr party
Bel NOU !! 084 515 8438
Good food for the SOUL
Daar is niks so goed vir jou siel soos bietjie Kreatiwiteit nie.
Lekker kunsklas, saam lag en kuier hier by Anders@koppiesvlei.
Oujaarsdans
Voorsmakie vir vanaand se lekker kuier en oujaarsdans
Wynand & Cheree Live Anders@Koppiesvlei
Jy wil nie hierdie show misloop nie!
Bespreek nou en kom geniet EEN 🐄se lekker show.. Nêrens anders as by Anders@Koppiesvlei Theunissen.
Besprekings Nelrize 0845158438
Ons OU WITBROODJIE VAN DIE PLAAS...