Ammie's Cakes & Events.

Ammie's Cakes & Events. Ammie's Cakes and events makes all those special event more special, with a bit of magic. From plann

Luphondo Wedding
01/08/2023

Luphondo Wedding

22/06/2023
18/02/2023

Vinnige Grenadella Koek/Tert..............................................................................
Nog net 3 Dae oor Promosie!
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected]...........................................................................
BENODIG:
1 pakkie Tennisbeskuitjies
1 pakkie suurlemoenjellie
1 koppie warm water
1 x 410 g blik ingedampte melk (laat dit oornag in yskas koud word)
1 klein blikkie grenadellapulp

MAAK SO:
Meng die water en jellie en laat dit afkoel.
Klits die ingedampte melk tot styf.
Meng die grenadellapulp en die afgekoelde jelliewater met die melk.

Pak die beskuitjies op die bodem van 'n tertbak.
Plaas tertmengsel bo-op.

Krummel 'n beskuitjie bo-oor.
Plaas in die yskas vir een uur.
Bron; Watertand Resepte.

17/02/2023



HERTZOGGIES

Recipe by Fatima SydowCourse: DessertCuisine: Cape Malay

INGREDIENTS

500 g butter

1 cup caster sugar

2 tsp vanilla essence

1 egg

5 cups flour

1 tsp baking powder

FILLING

2 cups desiccated coconut

1 cup water

1 cup sugar

2 cinnamon sticks

1 cardamom pod

1 cup fine apricot jam

DIRECTIONS

In a large bowl, cream the butter and sugar together until creamy. Add the vanilla essence and the egg and beat for a minute. Add the dry ingredients and mix together until a soft dough is formed. Cover and chill in the fridge for 20 minutes.

To make the coconut filling, add all the ingredients except the apricot jam in a saucepan and bring to a boil. Simmer until all the liquid has evaporated. Take off the heat and allow to cool.

Preheat the oven to 180˚C.

On a floured surface, roll out the dough and using a flower cookie cutter, cut out shapes and transfer to a greased shell pan. Fill each one with a teaspoon of coconut filling.

Bake for 8 minutes. Remove from the oven and immediately spoon a teaspoon of jam next to the coconut filling on each biscuit.

Put the biscuits back into the oven and bake until the edges are a golden colour.

Allow to cool for a few minutes in the pan and transfer to a wire rack to cool completely.

●●●
17/02/2023

●●●

Mmmmm, uhmmmmm🫠
12/02/2023

Mmmmm, uhmmmmm🫠



VYEKONFYT MET RYP VYE

Bestandele:
1kg afgeskilde vye
600g suiker
100ml water
50ml suurlemoensap
'n paar naeltjies of gemmerwortel


Metode:
Pak die vye en suiker in lae in 'n kastrol. Gooi die water en suurlemoensap oor.
​Laat 'n uur of twee staan sodat die vrugte water trek (versigtig vir oornag, want die vye kan suur word as dit warm is).
Verhit stadig, roer af en toe totdag die suiker opgelos is.
Voeg geurmiddels by.

Kook vinnig in 'n oop kastrol, roer af en toe met 'n plat roerlepel om te verhoed dat dit aanbrand. Kooktyd wissel na gelang van die rypheidsgraad van die vye tussen 20 en 45 minute. Sodra die kookborrels groot en dik word en die fynkonfyt in traandruppels van die lepel afdrup, is dit gereed.

Verwyder die kastrol van die stoofplaat en laat ‘n minuut staan sodat die skuim en borrels kan bedaar. Proe, en indien jy d**k dit is nodig, gooi nog ˜n bietjie suurlemoensap by.

Skep in bottels en verseël.

Bron: Pasella

Melk tert
12/02/2023

Melk tert



Melktert Kondensmelk Resep.

Daars min mense wat nie van melktert hou nie. Probeer hierdie een met kondensmelk

Bestanddele
KORS
8 00 g (2 x 400 g-rolle) gekoopte skilferkorsdeeg
bietjie melk

MELKTERTVULSEL
1 ℓ (4 k) volroommelk
397 g (1 blik) kondensmelk
2 stukke pypkaneel
8 ekstragroot eiers, geskei
125 ml (½ k) water
187 ml (¾ k) bruismeel
60 ml (4 e) mielieblom
125 ml (½ k) suiker
2,5 ml (½ t) sout
5 ml (1 t) vanieljegeursel
BOLAAG
15 ml (1 e) fyn kaneel

Metode
Stel oond op 250 °C.

Kors Smeer twee groot blikborde met botter en voer dit met skilferkorsdeeg uit. Prik bodem van deeg met vurk.
Gebruik orige skilferkorsdeeg om rand (ongeveer 2 cm breed) op rand van blikbord te vorm. Verf rand van blikbord met water en plaas strook skilferkorsdeeg op rand. Verf net randgedeelte met bietjie melk.

Plaas voorbereide blikborde in yskas terwyl vulsel voorberei word.

Melktertvulsel Verhit melk, kondensmelk en pypkaneel saam in kastrol tot warm.
Klits eiergele en water met vurk.
Meng bruismeel, mielieblom, suiker en sout in mengbak.

Voeg eier-en-water-mengsel by meelmengsel en roer totdat slap deeg vorm.
Wanneer melkmengsel kookpunt bereik, roer meelmengsel by en roer aanhoudend totdat melktertpap begin verdik.

Verwyder van hitte en roer vanieljegeursel by. Haal kaneelstokkies uit.
Klits eierwitte met elektriese klitser tot stywepuntstadium. Vou eierwitte by melktertpap in en meng goed.

Skep melktertpap in koue korse en bak vir 12 minute by 250 °C.

Draai stoof se hitte laer na 170 °C en bak vir nog 20 minute of tot goudbruin bo-op.
Bolaag Laat melkterte afkoel en sprinkel kaneel bo-oor. Sit in skywe voor

12/02/2023



Outydse vlaskywe in jou mikrogolf

Foto: Michael le Grange



In die mikro!

Party geregte het die toets van die tyd deurstaan, en laat jou terugd**k aan jou ouma of ma se kombuis. Soos dié resep vir vlaskywe - en jy maak dit sommer in die mikrogolfoond.

Genoeg vir 6-8

200 g kraakbeskuitjies (24 Cream Crackers)
100 g (125 ml) suiker
125 ml vlapoeier
1 liter melk
80 g botter, in blokkies gesny
5 ml vanieljegeursel
100 g wit sjokolade, gesmelt

Voer ’n bak met ’n deursnee van 20 x 15 cm en sowat 2 cm diep met kleefplastiek uit. Pak die eerste laag beskuitjies in die bak – die breeklyne van die beskuitjies moet in dieselfde rigting wys. Plaas nou die suiker, vlapoeier, melk, botter en vanieljegeursel in ’n mikrogolfbestande bak en meng. Mikrogolf vir 10-15 minute terwyl jy elke 2 minute roer om klonte te voorkom. Sodra die mengsel dik en gaar is, haal dit uit die mikrogolfoond en giet dit oor die beskuitjies in die bak. Gooi stadig sodat die beskuitjies nie rondskuif nie en smeer gelyk. Pak die oorblywende beskuitjies op die vla met die breeklyne in dieselfde rigting as dié van die onderste beskuitjies. Laat stol oornag in die yskas. Giet gesmelte sjokolade oor en laat stol. Keer uit en sny in blokke so groot soos jy verkies – gebruik die breeklyne as riglyn. Sit voor.

12/02/2023



FLIPPEN LEKKER HOENDER LASAGNE........................................................................

2 gaar hoenders – ontbeen en in stukke gesny
Pak lasagna velle
2 gekapte uie
350 g knopies sampioene gekerf
2 gekapte groenrissies (geel rooi en groen)
2 geskilde gekapte tamaties
250 g gerasperde kaas
250 g streepspek – gesnipper
2 pakkies room van hoendersop aangemaak met 3 – 4 kop hoenderaftreksel
2 huisies knoffel gekap
Sout, peper, kruie en mostert na smaak.

Braai spek, uie, groenrissie, sampioene en tamaties liggies. Roer aangemaakte sop by en kook goed deur, geur na smaak.

Meng die vloeistof met die vleis. Laat deurkook. Begin deur bietjie hoender mengsel onder in ‘n oondvaste bak te sit, dan die velle, dan weer die hoender en weer die velle.

Strooi kaas bo-oor en bietjie gakapte pietersielie of spruituie. Laat staan vir ongeveer 1 uur voor jy bak sodat die velle sag kan raak en die vog kan absorber. Bak by 180°C vir 45 minute.

Jy kan opsioneel bietjie ertjies byvoeg of gemengde veggie mix – dit rek die gereg en almal kry sommer hulle groente ook in.Bedien met lekker broodrolletjies en mengelslaai.
Bron: Bak en Brou.

😍🥰
12/02/2023

😍🥰



Karen se Feestelike Rooifluweelkoek

Lewer een drielaagkoek van 22 cm

Vir die koek
3½ koppies koekmeel
170 g sagte botter
2¼ koppies suiker
3 eiers
6 eetlepels rooi voedselkleursel
3 eetlepels kakao
1½ teelepels vanielje
1½ teelepels sout
1½ koppies karringmelk
1½ teelepels appelasyn
1½ teelepels koeksoda

Vir die versiersel
125 g sagte botter
1 x 240 g-houer roomkaas
1 teelepel vanielje
¼ teelepel sout
4 koppies versiersuiker, gesif

Sif die koekmeelblom in ’n kleiner mengbak en hou eenkant. Klits die botter en suiker in die bak van jou elektriese menger tot lig en romerig (wees geduldig en klits maar – minstens 5 minute lank). Voeg die eiers een vir een by en klits ná elke byvoeging tot net-net gemeng. Nie te veel nie, anders skif jou mengsel. Meng die rooi voedselkleursel, kakao en vanielje in ’n klein bakkie en voeg by die mengsel in jou menger. Meet die karringmelk af in ’n maatbeker en roer die sout by. Voeg ’n derde van die mengsel by die mengsel in jou menger, terwyl jy teen ’n lae spoed klits. Wissel dit af met ’n derde van jou koekmeel. Meng goed ná elke byvoeging. Eindig met die koekmeel. Meng die koeksoda en appelasyn en voeg dit by die deeg. Meng goed. Verdeel die deeg tussen drie gesmeerde losboomkoekpanne van 22 cm wat met bakpapier gevoer is. Bak vir 30–40 minute in ’n voorverhitte oond van 180 ºC. Haal die panne uit die oond en laat die koeklae net so in die panne afkoel vir ’n uur voordat jy dit versigtig op draadrakke uithaal om heeltemal af te koel. Maak intussen die versiersel: Klits die botter en roomkaas in die mengbak van jou elektriese menger tot glad en sonder klonte. Voeg die vanielje en sout by en meng goed. Voeg die versiersuiker bietjie vir bietjie by, terwyl jy teen ’n lae spoed klits. Wanneer jou koeklae heeltemal afgekoel het, smeer jy die versiersel tussen die lae en bo-op die koek. Moenie die kante bedek nie – die lieflike rooi kleur van die koek is baie indrukwekkend. Versier dan soos jy wil.

WENK: Indien jou mengsel vir die versiersel te slap is, kan jy nog ’n bietjie versiersuiker byvoeg totdat jy tevrede is met die tekstuur.

I have to try this.
12/02/2023

I have to try this.



Marinated Carrot Salad



This is a nice change from the ordinary vegetable salads to accompany a turkey or ham dinner. The dressing on this salad makes a delicious marinade for broiled or grilled meats.

Ingredient Checklist
2 pounds carrots, sliced
1 (10.75 ounce) can condensed tomato soup
¼ cup white sugar
½ cup white vinegar
¼ cup canola oil
1 teaspoon prepared mustard
1 teaspoon Worcestershire sauce
½ cup chopped celery
½ cup chopped green onion
1 green bell pepper, seeded and cut into strips

Directions
Step 1
Bring a large pot of water to boil, add carrots and simmer until tender, approximately 3 to 5 minutes. Drain and set aside.

Step 2
In a large bowl, whisk together the soup, sugar, vinegar, oil, mustard and Worcestershire sauce. Add carrots, celery, onion and pepper and toss to coat. Cover and refrigerate at least 4 hours to allow carrots to marinate.

This 😊😋
12/02/2023

This 😊😋



Healthy Ranch Chicken Salad

Kampvuur Kuier

A delicious and refreshing salad loaded with chicken and made with healthy homemade ranch dressing.

Ingredients

▢1 lb Chicken Breast cut into small bite-sized pieces
▢1 Tbsp Olive Oil
▢4 Cups Packed Greens of choice
▢¼ Small Red Onion sliced
▢¾ Cup Cherry or grape tomatoes halved
▢½ English Cucumber sliced or chopped
▢1 Avocado sliced
▢⅓ Cup Corn Fresh or canned

Homemade Ranch Dressing
▢1 Cup Plain non-fat Greek yogurt
▢2-3 Cloves Garlic minced
▢2 Tsp Lemon Juice
▢2 Tbsp Onion finely chopped
▢1 Tbsp Dijon Mustard
▢2 Tbsp Fresh chives finely chopped
▢1 Tbsp Fresh parsley finely chopped

▢1 Tbsp Fresh dill finely chopped
▢Sea salt and pepper, to taste

Instructions
Start with making the homemade ranch dressing. Add all the ingredients to a small jar, place the lid on, then shake to emulsify.
Pour about 1/3 of the dressing over the chicken and allow it to marinate for at least 15 minutes. Refrigerate the remaining dressing until ready to use.

Next, heat oil in a large non-stick pan, and add in the chicken in a single layer. Cook until golden brown and cooked through about 5-7 minutes.

To assemble the salad, add green to a large bowl. Top with remaining ingredients. Just before serving toss with the dressing and enjoy!

Mmmmmm😋
12/02/2023

Mmmmmm😋



Peperment Karamel Koek

Wanneer peperment crisp tert en vanilla koek trou dan kry jy hierdie...

2 eiers
¾ k bruin suiker
1 ¼ k olie
30 ml appelasyn
5 ml vanieljegeursel
1 blikkie Caramel treat
5 ml koeksoda
1 k karringmelk
2 ½ k koekmeel
‘n Knippie sout

Peperment Vulsel:

250 ml room
1 blikkie Caramel treat
80 g pepermentsjokolade, gerasper

1. Voorverhit oond tot 180 °C. Smeer twee 22cm ronde koekpanne.
2. Klits die eiers en bruin suiker saam.
3. Voeg olie, asyn, vanieljegeursel en caramel by en klits goed.
4. Meng die koeksoda met die karringmelk en voeg by eiermengsel.
5. Sif koekmeel en sout saam en meng met eiermengsel.
6. Verdeel die mengsel in die twee koekpanne.
7. Bak vir ongeveer 30 minute.
8. Klits die room styf en klits die kondensmelk by asook die helfde van die sjokolade en verkoel paar uur in yskas tot styf.
9. Smeer die vulsel tussen die lae en bo-op.
10. Versier met sjokolade.
11. Bêre in yskas indien dit baie warm is anders mag die room vulsel dalk suur word.

Karamel koek resep: Michelle Steyn



Cakes for every occasion.I'll be at your service Ammie's Cakes and Ammie's Cakes & Events.
06/02/2023

Cakes for every occasion.
I'll be at your service Ammie's Cakes and Ammie's Cakes & Events.

All those intimate events. Contact your local decorater.Ammie's Cakes and events at your service.
06/02/2023

All those intimate events. Contact your local decorater.
Ammie's Cakes and events at your service.

18/01/2023

Table setting decor by Ammie's Cakes & Events.

Decor hiring at Ammie's Cakes & Events.
18/01/2023

Decor hiring at Ammie's Cakes & Events.

60th Birthday cake
05/12/2022

60th Birthday cake

5Oth Birthday Cake
05/12/2022

5Oth Birthday Cake

05/12/2022

Blueberry Cheesecake weddingcake

Making little sweethearts smile.♥️
16/05/2022

Making little sweethearts smile.♥️

Hope he had a blessed 21st bday!!!
16/05/2022

Hope he had a blessed 21st bday!!!

My first ever chocolate mousse cake!
16/05/2022

My first ever chocolate mousse cake!

Suprise Bday cake for a his gf. Thank you for the support Tyron💕
05/05/2022

Suprise Bday cake for a his gf.
Thank you for the support Tyron💕

Laeticia & Marlon's engagement cake🎂💍
05/05/2022

Laeticia & Marlon's engagement cake🎂💍

Mina's Bday Cake🎂
05/05/2022

Mina's Bday Cake🎂

Laeticia & Marlons Engagement Decor❤💍💏
04/05/2022

Laeticia & Marlons Engagement
Decor
❤💍💏

Special cake for a special someone💜
10/04/2022

Special cake for a special someone💜

Babyshower cake.👶
16/03/2022

Babyshower cake.
👶

60th Birthday Cake..For a special someone.❤❤❤
16/03/2022

60th Birthday Cake..
For a special someone.
❤❤❤

Address

Tulbagh
6820

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ammie's Cakes & Events. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ammie's Cakes & Events.:

Videos

Share

Category


Other Event Planners in Tulbagh

Show All