Lombardini Musiek Fees

  • Home
  • Lombardini Musiek Fees

Lombardini Musiek Fees 6, 7 en 8 Junie 2025 🎶🎤
Goeie kos. Goeie musiek. Goeie doel.

Baie dankie Cars At Moffet  vir julle ondersteuning. Julle is altyd bereid om ‘n voertuig te borg of om selfs die kunste...
09/02/2025

Baie dankie Cars At Moffet vir julle ondersteuning. Julle is altyd bereid om ‘n voertuig te borg of om selfs die kunstenaars by die lughawe te gaan optel en fees toe te bring. Julle is amazing en ons waardeer julle! Ons sou dit nie sonder julle kon doen nie !

Www.musiekfees.co.za | Www.carsatmoffett.co.za











09/02/2025

Onthou jy 2023 se fees?

6-8 Junie 2025 DOEN ONS DIT WEER!

Met 'n AMAZING line-up soos:

APPEL
Prime Circle
Droomsindroom
Leah SA
Brendan Peyper
Jay du Plessis
Barto
Chris Else

en nog heelwat aankondigings oppad!

Like die page om 'n ogie te hou op alles MUSIEK FEES!

Www.musiekfees.co.za

‼️ Stalletjie houers ‼️Hierdie een is vir julle. Kontak ons by elske@lombardini.co.za of 0603715725 om aansoek te doen.
07/02/2025

‼️ Stalletjie houers ‼️

Hierdie een is vir julle.

Kontak ons by [email protected] of 0603715725 om aansoek te doen.

https://youtu.be/-lmYtLmDOmU
02/02/2025

https://youtu.be/-lmYtLmDOmU

Elske en Lecinda praat bietjie oor wat ons beplan vir 2025 soos die herbou ban die lodge, en die Musiek Fees. Ons praat ook oor 'n paar kunstenaars wat wie o...

Ons wil van jou hoor. Laat weet ons in die comments
30/01/2025

Ons wil van jou hoor. Laat weet ons in die comments



Dit is vir ons belangrik om “local” te ondersteun en ons wil graag hê ons fees moet vir almal iets beteken. So as jy ‘n ...
27/01/2025

Dit is vir ons belangrik om “local” te ondersteun en ons wil graag hê ons fees moet vir almal iets beteken. So as jy ‘n gastehuis, AirBnB of iets soortgelyk het stuur vir ons ‘n epos na [email protected] en ons sit jou akkommodasie op ons website vir ons feesgangers 🏠




Thank you  for sponsoring the wines for our festival launch. If you enjoy delicious, top class wines go check them out. ...
27/01/2025

Thank you for sponsoring the wines for our festival launch.
If you enjoy delicious, top class wines go check them out.

Ons het gisteraand die amptelik Musiek Fees launch event gehad en deel graag ‘n paar van die spesiale oomblikke. Ons kan...
26/01/2025

Ons het gisteraand die amptelik Musiek Fees launch event gehad en deel graag ‘n paar van die spesiale oomblikke. Ons kan nie wag om 6, 7 en 8 Junie saam julle fees te hou nie.

Ons is so opgewonde ons tel al af. Tel saam ons!
06/01/2025

Ons is so opgewonde ons tel al af. Tel saam ons!




Hiermee wens ons al ons feesgangers ‘n voorspoedige 2025 toe. Dankie dat julle by ons gestaan het deur ‘n moeilike, fees...
31/12/2024

Hiermee wens ons al ons feesgangers ‘n voorspoedige 2025 toe. Dankie dat julle by ons gestaan het deur ‘n moeilike, feeslose 2024. Ons sien uit daarna om ongelooflike herinneringe te maak saam julle in 2025.



Haal uit die kalenders en raak opgewonde!Kaartjie verkope gaan live op Quicket op die 25ste Januarie. Early Bird kaartji...
29/12/2024

Haal uit die kalenders en raak opgewonde!
Kaartjie verkope gaan live op Quicket op die 25ste Januarie.
Early Bird kaartjies gaan nie vir lank beskikbaar wees nie so moenie uit is nie!



Ons wil graag weet wie ons feesgangers is en julle leer ken, so...Tag jouself of iemand wat jy herken in die foto's van ...
20/12/2024

Ons wil graag weet wie ons feesgangers is en julle leer ken, so...Tag jouself of iemand wat jy herken in die foto's van laas jaar.



Hoe almal d**k dit lyk as ons fees vergadering hou vs hoe dit rerig lyk 😂🦏🥂
15/12/2024

Hoe almal d**k dit lyk as ons fees vergadering hou vs hoe dit rerig lyk 😂🦏🥂




‼️ Aandag alle gastehuise ‼️Ons wil graag julle verblyf op ons fees webtuiste adverteer vir ons feesgangers. Ons verwag ...
01/12/2024

‼️ Aandag alle gastehuise ‼️
Ons wil graag julle verblyf op ons fees webtuiste adverteer vir ons feesgangers. Ons verwag ‘n groot hoeveelheid besoekers wat slaapplek gaan nodig hê gedurende ons fees naweek.
Stuur ons ‘n epos by the [email protected] as jy belangstel.

Ons wil ook van hierdie geleentheid gebruik maak om uit ons harte uit dankie te sê aan vir hulle ongelooflike vrygewigheid vir die borg van al ons kunstenaars verblyf in hulle top klas kamers.

21/11/2024

Terwyl ons hard beplan aan volgende jaar se fees kyk ons so bietjie terug na laas jaar.
Kry julle ook hoendervleis?


Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lombardini Musiek Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lombardini Musiek Fees:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share