Nomako

Nomako Farm wedding venue next to the beautiful Vaal River. We are situated in the heart of the Vredefort Do

Jean-Piere & Robin-Lee🥂🩷🩵💒Nomako venue
27/04/2024

Jean-Piere & Robin-Lee🥂🩷🩵
💒Nomako venue

Lenika Evert Photography📷Nomako 💒🏞️Corrie en Ruben💕🌿🥂
24/04/2023

Lenika Evert Photography📷
Nomako 💒🏞️
Corrie en Ruben💕🌿🥂

DIE KAPEL💒Lenika Evert Photography se pragtige foto's van Corrie en Ruben se troue.
27/02/2023

DIE KAPEL💒

Lenika Evert Photography se pragtige foto's van Corrie en Ruben se troue.

DIE ONTHAALSAAL🥂Lenika Evert Photography se pragtige foto's van Corrie en Ruben se troue.
27/02/2023

DIE ONTHAALSAAL🥂

Lenika Evert Photography se pragtige foto's van Corrie en Ruben se troue.

21/10/2022
Hooftafel Ruben & Corrie troue🥂💗🎉🌿🕯️💕Main table Ruben & Corrie weddingwww.nomako.co.za
12/10/2022

Hooftafel Ruben & Corrie troue
🥂💗🎉🌿🕯️💕
Main table Ruben & Corrie wedding
www.nomako.co.za

10/10/2022
Nomako Akkommodasie🏡🏞️☀️💗🌳🛋️🛏️🚪🚽🛁🌼🌸Nomako Accommodation
10/10/2022

Nomako Akkommodasie
🏡🏞️☀️💗🌳🛋️🛏️🚪🚽🛁🌼🌸
Nomako Accommodation

10/10/2022
Neem asseblief kennis. Please take note.Jammer vir enige ongerief.  Sorry for any inconvenience.
21/02/2022

Neem asseblief kennis. Please take note.
Jammer vir enige ongerief. Sorry for any inconvenience.

https://www.facebook.com/114051148620955/posts/5862778180414861/
25/03/2021

https://www.facebook.com/114051148620955/posts/5862778180414861/

Hierdie pad elke dag hierdie week gery. Mens weet waarlik nie waar more jou gaan bring nie.
Vandag was ek bang en het onthou dat ek die duiwel ( die aanklaer ) se stem kan stilmaak deur aanbidding. En daar sing ek toe kliphard die hele pad en bid hardop. So hard dat ek hom nie kon hoor meer nie.
Die pad is nie altyd maklik nie maar ‘n dankbare hart maak dit verseker mooier! En soos my kleintjies sou sê. Dit maak Jesus se hartjie bly🙏🏼
Is dit nie al wat ek eintlik wil hê nie?
Ek d**k wat ek probeer sê is dat as jy bang is vanaand... begin hardop sing hoe groot Hy is en maak die vyand se stem stil.
Jy het ‘n wapen gekry!! Vêg! Al is jy hoe moeg! God hoor jou en gee om vir jou!

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nomako posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nomako:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Event Planning Service?

Share