28/05/2018
My Troudag
Still one of our favourite Shoots!
Umzumbe surf house is geleƫ op die strand tussen die mooiste elemente vars uit die see. Ons was mal oor die idee om te speel met die see elemente en 'n kleurskema van blou, wit en bietjie groenigheid hier en daar. Lauren Judith Anne is ook mal oor romantiese, dromerige ontwerpe en daarom was een van haar rokke ons grootste bron van inspirasie.
Sien en lees meer by die skakel hieronder.
Diensverskaffers
Venue: Umzumbe Surf House & Surf Camp
Dekor: Tablescapes Weddings by Design
Rokke: Lauren Judith-Anne Design
Hare & Grimering: Leandri Hattingh - hair & makeup artist and Madie Kruger + Roxy Stone from ROST Professionals
Koek: Arabella
Modelle: Victoria Correia Duggan + Kendra Lee Bothma
Fotografie: Little Things