22/01/2023
🔴Granate word ook in die bybel genoem.
Het jy geweet dat die🔴 granaat bestaan uit 613 saadjies, wat die ook die 613 wette in die ou Testament verteenwoordig
{die eerste 5 boeke van die Bybel}.
Die eerste verwysing na 'n 🔴granaat in die Bybel,
is in Eksodus met die klere van die hoë priester
Aaron waar daar 'n goue🔔 klokkie en dan 'n 🔴granaatjie al om die soom was.
Selfs het Salomo🔴 granate aangebring
op die pilare van die tempel.
Die Jode eet ook 'n 🔴granaat wanneer die Sabbat verby was om God te vra hulle oorvloedig te seën soos die pitte van 'n 🔴 granaat, sommige verwys selfs na die { 🔴Granaat Gebed}.
Elke 🔴granaat het 'n “👑KROON”
wat die👑 Koningskap van God simboliseer.
Hierdie oopgebreekte 🔴granaat, is om elkeen te herinner dat jyself 'n 🔴granaat pit in die LIGGAAM VAN CHRISTUS is.
Elkeen van ons 'n saadjie op ons eie, maar saam IS ons 🔴VRUG, saam is ons die liggaam van Christus Jesus!
Soos elke saadjie van die 🔴granaat omring is deur hierdie rooi vleis, ons sal herinner dat ons is omring deur die VRYSPRAAK van die 🔻BLOED van JESUS- ons staan binne in die vrymakende krag van
die🔻 bloed van die LAM en ons leef dit uit. 🔴