05/11/2024
Wat gebeur met ons Self Cater Venues werk ons verkeert of het dit te doen met die ekonomie want dit word nou n jo-jo game ons moet kompeteer teen resturante wat niks vra vir gebruik van plek want hulle geld le in die kos en drank wat almal koop - waar ons gaste hulle eie inbring
1. Mense boek n funksie en kanseleer
2. Ons sny ons pryse tot op die been om oorals te help.
3. Ons sit soveel ekstras in waarvoor hulle nie eers betaal nie en tog kanseleer hulle
4. Ons pas ons pryse volgens wat kliente kan bekostig maar dit help nie
Wat moet ek nog doen my Instandhouding van die venue bly dieselfde
1. Workers moet aan gehou word
2. Elke dag moet dinge reg gemaak word wat geld kos.
3. Daar moet aan gekoope gedoen word om te verbetter en mooi te maak
4. Ons book nooit vir verlof voor uit nie want ons wag vir kliente en niks gebeur ons bly op ons kniee
ASSIBLIEF gee my raad help my reg tik my oor my vingers waar doen ek verkeert sodat ek reg kan maak