Okkasies

Okkasies Daaglikse wegneemetes. Platters. Spyseniering. Skakel my gerus.
(6)

Kom ondersteun asb ons skooltjie daardie aand. RocoMamas SW 5 😁
04/10/2023

Kom ondersteun asb ons skooltjie daardie aand. RocoMamas SW 5 😁

12/09/2022
14/08/2022

*RAPELA MENU*

_*15-20 Augustus 2022*_

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

Bestelling ASB *voor 08:00* soggens

*MAANDAG*
Gebakte varktjop met kaassous
Gebakte aartappels
Soetpatats
Wortels met aartappel mash

*DINSDAG*
Kerrie skaap bredie op rys
Beetslaai

*WOENSDAG*
Bief Lasagna
Knoffelbroodjie
Komkommerslaai

*DONDERDAG*
Bief goulash
Tamatie & uieslaai

*VRYDAG*
Gebakte Macaroni
Groenslaai
Broodrolletjie

*SATERDAG*
Pulled pork Sub Sandwiches met aartappelkoekies

* *BESTEL** via WhatsApp op 074 157 0318.
Aflewering in Vanderbijlpark daagliks teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:15-17:45*

90.6 FM STEREO verjaar vandag. Happy birthday 🎉🎉
01/08/2022

90.6 FM STEREO verjaar vandag. Happy birthday 🎉🎉

*RAPELA MENU* _*1 - 6 Augustus 2022*_ R 55 per persoonR 30 kinderporsiePlaas ASB week se kosbestelling *_teen nie later ...
31/07/2022

*RAPELA MENU*

_*1 - 6 Augustus 2022*_

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

Plaas ASB week se kosbestelling *_teen nie later as 08:00 Maandagoggende_* .

*MAANDAG*
Goulash op witrys
Soetpampoen

*DINSDAG*
Mac & cheese met bacon en mushrooms
Slaai
Broodrolletjie

*WOENSDAG*
Gebakte varktjop
Mash met sous
Gemengde groente

*DONDERDAG*
Bief stirfry
Bruinrys
Komkommer slaai

*VRYDAG*
Chicken a la king
Groenslaai
Broodrolletjie

*SATERDAG*
Kaaiings &
Krummelpap

* *BESTEL** die week Se etes via WhatsApp by Endri op 074 157 0318.
Aflewering in Vanderbijlpark daagliks teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:15-17:45*

17/07/2022

*WOENSDAG 20 JULIE - PANNEKOEK DAG*

R 3-50 met kaneelsuiker

R 17-50 maalvleisvulsel (Geen mushrooms) met kaassous bo-oor

R 15-00
Melktert vulsel met karamelsous bo-oor

Gratis aflewering vir bestellings bo R 80-00.

*Bestel* voor *dinsdag 13:30* via WhatsApp 074 157 0318

*RAPELA MENU* _*18 - 23  Julie 2022*_ R 55 per persoonR 30 kinderporsiePlaas ASB week se kosbestelling *_teen nie later ...
17/07/2022

*RAPELA MENU*

_*18 - 23 Julie 2022*_

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

Plaas ASB week se kosbestelling *_teen nie later as 08:00 Maandagoggende_* .

*MAANDAG*
Gekrummelde Hoender Gordon Blu
Potato Bake
Gemengde groente

*DINSDAG*
Canneloni
Slaai
Broodrolletjie

*WOENSDAG*
Gevulde bief pannekoeke met romerige kassous
Beetslaai

*DONDERDAG*
Lamsvleisstew
Witrys
Soet patats

*VRYDAG*
Bief stir fry met Riso pastarys
Tamatie en uie slaai

*SATERDAG*
Kerrie vleis vetkoeke

* *BESTEL** die week Se etes via WhatsApp by Endri op 074 157 0318.
Aflewering in Vanderbijlpark daagliks teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:15-17:45*

*Saterdag, 25 Junie 2022*Jaffels :Kerrie vleis Jaffels R 20 elkOntbyt Jaffels (bacon, uie, Kaas en eier). R 25 elkMelkte...
19/06/2022

*Saterdag, 25 Junie 2022*

Jaffels :
Kerrie vleis Jaffels R 20 elk

Ontbyt Jaffels (bacon, uie, Kaas en eier). R 25 elk

Melktert Jaffels R 20 elk

*Bestel* ASB *voor 17:00 vrydag* by Endri via WhatsApp 074 157 0318.

* Saterdag *Afhaal vanaf 12:00-13:00* .

*Aflewering Kan gereël word* teen R 10 per aflewering

*Die RAPELA-menu*  13 - 18 Junie 2022R 55 per persoonR 30 kinderporsie*MAANDAG*Chicken a la KingWitrysTamatie en uieslaa...
12/06/2022

*Die RAPELA-menu*

13 - 18 Junie 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*

Chicken a la King
Witrys
Tamatie en uieslaai

*DINSDAG*

Bief frikkadelle
Rys met sous
Soetpampoen
Groenboontjies met aartappelmash

*WOENSDAG*

Tuna Gevulde aartappels met kaassous
Wortelslaai
Broodrolletjie

*DONDERDAG*

Spaghetti bolognese
Knoffelbroodjie
Beetslaai

*VRYDAG*

Biefstew op witrys
Mengelslaai

*SATERDAG*
2 Kerrie vleis vetkoeke

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 jou week Se Kos *voor 19:00 sondag, 12 Junie*
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

*RAPELA MENU* _*30 Mei - 3 Junie 2022*_ R 55 per persoonR 30 kinderporsie *MAANDAG* Brief FrikkadelleWitrys met sousSoet...
28/05/2022

*RAPELA MENU*

_*30 Mei - 3 Junie 2022*_

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
Brief Frikkadelle
Witrys met sous
Soetpampoen
Groenboontjies met aartappel mash

*DINSDAG*
Bief stroganoff op rys
Beetslaai
Broodrolletjie

*WOENSDAG*
Bief Lasagna
Knoffelbroodjie
Mengelslaai

*DONDERDAG*
Hoender gevulde gebakte aartappels met n romerige kaassous
Tamatie & uieslaai
Klein broodrolletjie

*VRYDAG*
Bobotie
Geelrys
Soet patats
Sout wortels met aartappel mash

*SATERDAG*
Kerrievleis jaffels
OF
Ontbyt jaffels

* *BESTEL** die week Se etes via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *18:00 sondagaand* .
Aflewering in Vanderbijlpark daagliks teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:15-17:45*

*RAPELA MENU* _*16 - 21 Mei 2022*_ R 55 per persoonR 30 kinderporsie *MAANDAG* Brief FrikkadelleWitrys met sousSoetpampo...
15/05/2022

*RAPELA MENU*

_*16 - 21 Mei 2022*_

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
Brief Frikkadelle
Witrys met sous
Soetpampoen
Groenboontjies met aartappel mash

*DINSDAG*
Bief stroganoff op rys
Beetslaai
Broodrolletjie

*WOENSDAG*
Gebakte mac & cheese met uie, green pepper en mushrooms
Knoffelbroodjie
Komkommerslaai

*DONDERDAG*
Gevulde gebakte aartappels met n romerige kaassous
Tamatie & uieslaai
Klein broodrolletjie

*VRYDAG*
Lamsvleispastei
Witrys
Gemengde groente

*SATERDAG*
Kerrie & Rys
Mengelslaai
Volgraan broodrolletjie

* *BESTEL** die week Se etes via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *18:00 sondagaand* .
Aflewering in Vanderbijlpark daagliks teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:15-17:45*

*SPYSKAART 1*Die *RAPELA-menu*  9-14 Mei  2022R 55 per persoonR 30 kinderporsie*MAANDAG*Bief meatloafRys & sousSoet pata...
07/05/2022

*SPYSKAART 1*
Die *RAPELA-menu*

9-14 Mei 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
Bief meatloaf
Rys & sous
Soet patats
South wortels met gemashde aartappel

*DINSDAG*
*Aflewering slegs vandag vanaf 14:00*
Bief stir fry
Witrys
Broodrolletjie

*WOENSDAG*
Spaghetti bolognese 🍝
Beetslaai
Broodrolletjie

*DONDERDAG*
Pork Belly
Gebakte aartappels
Gemengde groente

*VRYDAG*
Chicken a la king op witrys
Tamatie & uieslaai
3 bone slaai

*SATERDAG*
Kerrie skaapvleispotjie op rys
Aartappelslaai
Wortelslaai

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 vir die week voor sondag 18:00.
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

*SPYSKAART 1*Die *RAPELA-menu*  2 - 7 Mei April 2022R 55 per persoonR 30 kinderporsie*MAANDAG*Gebakte varktjop met romer...
01/05/2022

*SPYSKAART 1*
Die *RAPELA-menu*

2 - 7 Mei April 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
Gebakte varktjop met romerige kaassous
Aartappelgebak
Soetmielies

*DINSDAG*
Bief frikkadelle
Witrys en sous
Soetwortel
Groenbone met gemashde aartappels

*WOENSDAG*
Hoenderborsie medalions
Rys & sous
Soet pampoen
Roomspinasie

*DONDERDAG*
Brief lasagna
Groenslaai
Knoffelbroodjie

*VRYDAG*
2 Groot verkoek biefburgers

*SATERDAG*
Mac & cheese
Knoffelbroodjie
Mengelslaai

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 vir die week voor maandag 8:00. Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

*KENNISGEWING*Vanaf Sondag, 1 Mei 2022 is daar die volgende veranderinge mbt OKKASIES Wegneemetes.* Spyskaarte vir die v...
29/04/2022

*KENNISGEWING*
Vanaf Sondag, 1 Mei 2022 is daar die volgende veranderinge mbt OKKASIES Wegneemetes.

* Spyskaarte vir die volgende week sal vroeg op saterdae beskikbaar wees.
* Bestel ASB u *week se etes vooruit* teen nie later as maandagoggend 08:00 nie.
* Betaling vir week se etes moet ASB betaal wees voor aflewering op n maandag vir EFT kliënte.
* Daar sal *GEEN* etes op krediet/skuld afgelewer word in die toekoms nie.
* Kontantbetaling vir Ocumed kliënte bly net so, maar week se etes moet vooruit betaal word op n maandag met aflewering.
* Enkele kliënte wat n betalingsooreenkoms met my het, se reëings bly van krag.
* *10% afslag* as u vir *10 etes vooruit betaal.*(10 etes hoef nie in n week bestel te word nie, ek sal u op datum hou van hoeveel etes nog beskikbaar is op u 10-ete pakket.)

Okkasies groete,
Endri

23/04/2022

*SPYSKAART 1*
Die RAPELA-menu

25 - 29 April 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
(bestel voor *08:00*)
Chicken a la King
Witrys
Tamatie en uieslaai

*DINSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief frikkadelle
Bruinrys met sous
Soetpampoen
Groenboontjies met aartappelmash

*WOENSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoenderstirfry op witrys
Wortelslaai
Broodrolletjie

*DONDERDAG*
(bestel voor *08:00*)
Spaghetti bolognese
Knoffelbroodjie
Beetslaai

*VRYDAG*
*(bestel voor 08:00)*
Biefstew op witrys
Mengelslaai

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *8:00* soggens.
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

23/04/2022

30 April 2022
*Trooskos-Saterdag*

500ml DIK groentesop
*R 35*

Pannekoek met kaneelsuiker
*R 3-50 een*

Gevulde pannekoek
(maalvleisvulsel) met kaassous
*R 17-50 een*

500 ml Regte outydse melkkos *R 35*

Bestel *voor vrydag 17:00* via WhatsApp 074 157 0318

19/04/2022

JAFFEL-SATERDAG!!!

Kerrie vleis(matig) jaffels
OF
Bacon, uie, Kaas en eier jaffels

R 17-50 een
R 30-00 vir twee

Bestel via WhatsApp, 074 157 0318 voor saterdag 08:00

19/04/2022

*SPYSKAART 1*
Die RAPELA-menu

18 - 23 April 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
(bestel voor *08:00*)
Pork stirfry op basmati rys
Broodrolletjie

*DINSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoenderpastei
Potato Bake
Gemengde groente

*WOENSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Mayo- chutney gebakte hoender
Witrys met sous
Soetpatats
Soutwortel met aartappel mash

*DONDERDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief Stroganoff strips op spaghetti
Aartappelslaai
Beetslaai

*VRYDAG*
*(bestel voor 08:00)*
Kerrie & Rys(matig)
Gemengde slaai
Broodrolletjie

*SATERDAG*
*(Bestel voor 08:00)*
Jaffels met kerrievleis vulsel of
Jaffels met bacon, uie, kaas en eier vulsel

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *8:00* soggens. (MELD ASB van watter spyskaart jy bestel.)
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

Soet en Soetplatters vir Afriguard
14/04/2022

Soet en Soetplatters vir Afriguard

Van Okkasies se daaglikse wegneemetes in ons nuwe mikrogolf-vriendelike verpakking
14/04/2022

Van Okkasies se daaglikse wegneemetes in ons nuwe mikrogolf-vriendelike verpakking

Sjokolade koek vir n verjaardag.Cupcakes vir Laerskool Frikkie Meyer se onderwysers
14/04/2022

Sjokolade koek vir n verjaardag.
Cupcakes vir Laerskool Frikkie Meyer se onderwysers

Soet en Sout snackplatter vir 2
14/04/2022

Soet en Sout snackplatter vir 2

09/04/2022

*SPYSKAART 3*
Die Pikanini-menu

11 - 15April 2022

R 30 per kind

*MAANDAG*
(bestel voor *08:00*)
Chicken Nuggets
Chips
Vrugtesap

*DINSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Mini Pizzatjies 🍕
Vrug
Klein sweet treat

*WOENSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Toasted kaasbroodjies
Chips
Klein sweet treat

*DONDERDAG*
(bestel voor *08:00*)
Mini hotdogs(kaasworsies)
Vrugtesap

*GOEIE VRYDAG*
(bestel voor Donderdag *12:00*)
Mac & cheese
Vrugteslaai

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *8:00* soggens. (MELD ASB van watter spyskaart jy bestel.)
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

09/04/2022

*SPYSKAART 2*
Die Anti- MAFUTA-menu
(Diabetic Friendly/Low Carb/Intermittent Fasting Friendly

11 - 15 April 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
(bestel voor *08:00*)
Pork Belly
Groot mengelslaai

*DINSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief frikkadelle
met heerlike sous
Sout wortels
Gebakte patat

*WOENSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoenderborsie slaai(groot porsie)

*DONDERDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief Goulash op cauliflower rys
Komkommerslaai

*GOEIE VRYDAG*
(bestel voor Donderdag *12:00*)
Skaapbredie
Soutpampoen
Groenbone gebraai met kruie en knoffel

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *8:00* soggens. (MELD ASB van watter spyskaart jy bestel.)
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

09/04/2022

*SPYSKAART 1*
Die RAPELA-menu

11 - 15 April 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
(bestel voor *08:00*)
Pork Belly
Gebakte aartappels
Rys en sous
Gemengde groente

*DINSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief frikkadelle
Witrys met heerlike sous
Soetpatats
Sout Wortel met aartappel gemash

*WOENSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoender lasagna
Mengelslaai
Knoffelbroodjie

*DONDERDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief Goulash op rys
Wortelslaai
Beetslaai

*GOEIE VRYDAG*
*(bestel voor Donderdag 12:00)*
Skaapbredie
Witrys
Soetpampoen
Groenbone met aartappels gemash

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *8:00* soggens. (MELD ASB van watter spyskaart jy bestel.)
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

07/04/2022

WINTERSOP

Bestellings nou oop vir wintersop vir jou vrieskas

*_Ertjiesop_*
500ml R 35
1 liter. R 60

*_Dik groentesop_*
500ml. R 35
1 liter. R 60

Kontak Endri via WhatsApp op 074 157 0318

03/04/2022

*SPYSKAART 1*
Die *ANTI- Mafutha*
Diabetic/Low Carb/Intermittent Fasting Friendly Opsie

4 - 8 April 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoenderborsie gevul met ham en Kaas
Romerige kaassous oor borsie
Komkommerslaai

*DINSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief stew met groente
Gebraaide groenbone met knoffel en kruie
Soutwortel

*WOENSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoenderpastei
Soutpampoen
Roomspinasie

*DONDERDAG*
(bestel voor *08:00*)
Zucchini gebraai met uie, bacon, green pepper en mushrooms
Groenslaai

*VRYDAG*
(bestel voor *08:00*)
Maalvleis, blomkool en broccoli gebak met
Kaassous bo-oor
Tamatie en uieslaai

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *8:00* soggens. (MELD ASB van watter spyskaart jy bestel.)
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

03/04/2022

*SPYSKAART 1*
Die *RAPELA-menu*

4 - 8 April 2022

R 55 per persoon
R 30 kinderporsie

*MAANDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoenderborsie gevul met ham en Kaas
Romerige kaassous oor borsie
Aartappelgebak
Soetmielies

*DINSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Bief stew met groente
Witrys
Soetwortel
Groenbone met gemashde aartappels

*WOENSDAG*
(bestel voor *08:00*)
Hoenderpastei
Rys & sous
Pampoenkoekies met karamelsous
Roomspinasie

*DONDERDAG*
(bestel voor *08:00*)
Mac & cheese met uie, bacon, green pepper en mushrooms
Groenslaai
Knoffelbroodjie

*VRYDAG*
(bestel voor *08:00*)
Gevulde pannekoeke (maalvleis vulsel)
Kaassous bo-oor
Groenslaai

* BESTEL via WhatsApp by Endri op 074 157 0318 voor *8:00* soggens. (MELD ASB van watter spyskaart jy bestel.)
Aflewering vanaf *12:00 - 13:00* in Vanderbijlpark teen R 10 per aflewering.
Afhaal vanaf *16:00-17:45*

Address

9 Heroult Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:30 - 23:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Okkasies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Okkasies:

Share

Category


Other Caterers in Vanderbijlpark

Show All

You may also like