Villiersdorp Skou

Villiersdorp Skou Villiersdorp landbou Skou

Moenie die Jeugskou misloop by vanjaar se Villiersdorp Skou op Saterdag, 25 Oktober 2025, nie.
03/03/2025

Moenie die Jeugskou misloop by vanjaar se Villiersdorp Skou op Saterdag, 25 Oktober 2025, nie.

Baie geluk aan PP Mong Hereford & Dohne Merino Stud met hulle prestasie by Riversdal Skou - Eg Plattelands.
22/02/2025

Baie geluk aan PP Mong Hereford & Dohne Merino Stud met hulle prestasie by Riversdal Skou - Eg Plattelands.

Ons is trots 🏆 Die junior-kampioenkoei in die interraskomptisie is die Herefordkoei, BMH 220118.

Van links is JC en Anton Swart van JC Slagtery; Fachulyn Kotzé, bestuurder van die stoetery; en Pablo Mabhajola, die hanteerder.

Baie Geluk aan elke stoet se prestasies hierdie jaar by Riversdal Skou - Eg Plattelands 👏



SA Hereford Society
Fachulyn Kotze

Trek jou dans skoene aan! Kom dans saam met ons by vanjaar se skoudans op 29 Augustus 2025 by Villiersdorp Skougronde.On...
12/02/2025

Trek jou dans skoene aan!

Kom dans saam met ons by vanjaar se skoudans op 29 Augustus 2025 by Villiersdorp Skougronde.

Ons sien uit om julle daar te sien.

Juan Boucher hierdie jaar by Villiersdorp Skou op Saterdag, 25 Oktober 2025. Merk solank jou kalender!Meer inligting vol...
11/02/2025

Juan Boucher hierdie jaar by Villiersdorp Skou op Saterdag, 25 Oktober 2025.

Merk solank jou kalender!

Meer inligting volg binnekort.

🎶 Moenie dié ongelooflike vertoning misloop nie! 🎶📅 Datum: 17 Mei 2025📍 Plek: Villiersdorp Skou🎸 Kunstenaar: Die Staccat...
10/02/2025

🎶 Moenie dié ongelooflike vertoning misloop nie! 🎶

📅 Datum: 17 Mei 2025
📍 Plek: Villiersdorp Skou
🎸 Kunstenaar: Die Staccatos

Kom geniet ’n aand van nostalgie en musiek met die legendariese Staccatos! 🎤✨ Hulle bring al jou gunsteling treffers reguit na Villiersdorp Skou – ’n ervaring wat jy nie wil misloop nie!

🎟️ Kaartjies is nou beskikbaar! Kry joune vandag en maak seker jy’s daar vir ’n onvergeetlike aand vol ritme en herinneringe.

👉 Bespreek nou!
https://www.villiersdorpskou.co.za/skou/staccatos/

Tag ’n vriend wat saam moet kom en kom kuier saam onder die sterre! 🌟🎶

10/02/2025

Onthou om jou kaartjies te kry vir 17 Mei 2025!

06/02/2025

Ons sien uit om jou hierdie jaar te sien by BARTO se vertoning op 25 Oktober 2025 by die Villiersdorp Skou.

Merk solank jou kalender!
SKOU DATUM 24 & 25 Oktober 2025

Meer inligting volg binnekort.

Call for VENDORS! Applications now open for our 2025 Agri Show on 24 & 25 October 2025. Contact stalls@villiersdorpskou....
05/02/2025

Call for VENDORS! Applications now open for our 2025 Agri Show on 24 & 25 October 2025.

Contact [email protected] or via WhatsApp 083 581 0005

Sien asb die verandering van datum vir die vertoning van THE STACCATOS - Die nuwe datum is 17 Mei 2025.Vir enige terugbe...
09/01/2025

Sien asb die verandering van datum vir die vertoning van THE STACCATOS -
Die nuwe datum is 17 Mei 2025.
Vir enige terugbetaling van kaartjies reeds gekoop, kontak asb vir Erhardt op 0718878933.

04/01/2025

Villiersdorp Landbou Skou word 100 jaar oud en 2022 gaan ons sommer lekker kuier! Sien hier onder en ons Facebook blad vir inligting soos dit beskikbaar raak.

Die leemte wat Riaan de Waal los is onbeskryflik. Hy was n legende wat vir altyd onthou sal word deur almal wat hom geke...
13/12/2024

Die leemte wat Riaan de Waal los is onbeskryflik. Hy was n legende wat vir altyd onthou sal word deur almal wat hom geken het. Sy plek op ons skou is nou leeg maar ons koester die mooi herinneringe. Aan sy vrou Petro Botha de Waal, baie sterkte in hierdie moeilike tyd. Ons glo dat ons Hemelse Vader jou sal toevou in Sy hande.

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand met The Staccatos! 🎸🥁Villiersdorp Skou Saal, 8 Februarie 2025.Kaartjies binnekort ...
04/12/2024

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike aand met
The Staccatos! 🎸🥁
Villiersdorp Skou Saal, 8 Februarie 2025.
Kaartjies binnekort aanlyn beslikbaar!
www.villiersdorpskou.co.za

Villiersdorp Landbou Skou word 100 jaar oud en 2022 gaan ons sommer lekker kuier! Sien hier onder en ons Facebook blad vir inligting soos dit beskikbaar raak.

Address

Uniepark, Caledon Street
Villiersdorp
6848

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villiersdorp Skou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Villiersdorp Skou:

Videos

Share