The time is almost here for Bobby & Karlien van Jaarsveld wine launch!
If you haven’t got your tickets yet, it’s not to late - come join us for a stunning day on our lawns (there will be umbrellas provided for shade) and enjoy amazing music, delicious food and great company… and to top it off THE VIEWS! What a way to spend your Sunday!
Don’t forget:
- Your picnic blankets
- Hats and sunblock
- There will be food and beverages on sale - cash and card facilities available.
- No own food or alcohol will be allowed
- This is a family friendly occasion, kids are most welcome!
- Tickets can also be purchased at the door!
Times:
- Gates open | 13:00
- Acoustic Element | 15:00
- Karlien van Jaarsveld | 17:00
- Last person to leave the farm | 21:00
Tickets :
https://www.quicket.co.za/events/151356-karlien-van-jaarsveld-by-kleinevalleij/?ref=algolia-search#/
#kleinevalleij #BobbyVanJaarsveld #KarlienVanJaarsveld #bobbyjaan #kallakat
Karen Zoid en Tasche in konsert by Kleinevalleij Estate , Wellington. Hierdie Sondag - 17 Oktober.
Kaartjies te koop op Quicket.
Kom geniet n dag van musiek, kos en wyn!
Schalk Bezuidenhout is bekend as ’n vreeslose én skreeusnaakse komediant. Sy videos op Instagram en Facebook is vir tienduisende Suid-Afrikaners die beste lagmedisyne sedert die lockdown begin het. Op 30 Mei tree Schalk in Wellington op met ’n splinternuwe vertoning, wat Afrikaanse stand-up komedie met vlymskerp oorspronklike liedjies en musiek – oor alles en nog wat – kombineer. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs 'n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Schalk deel die verhoog met talentvolle musikant Wesley van der Westhuizen. O ja, Wesley speel verskeie instrumente, Schalk tree dus nie op met backtracks soos een of ander snotkop met 'n snor nie. Kom tuit jou ore en lag jouself ’n papie, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal én skater!
Burgers sal beskikbaar wees slegs op vooraf-bestelling. Bespreek asseblief jou burger kaartjie aanlyn.
Datum: Sondag, 30ste Mei
Deure maak oop om 17:30
Vertoning begin om 19:00
Kaartjies is beskikbaar deur Quicket.
*please note no beverages or food may be brought onto the premises*