Leeuwrivier Venue

Leeuwrivier Venue This romantic countryside venue is suited to a wide range of events, including Wedding ceremonies in Come and celebrate your special moments with us!

This appointed Cape Dutch venue is situated just beneath the majestic Hawequa mountain range, and boasts breath-taking views of the rolling vineyards and a colourful English garden. This romantic countryside venue is suited to a wide range of events, including wedding ceremonies in the tranquil garden followed by the reception in our uniquely styled hall. The hall can accommodate 200 guests with a

dance floor, and 240 guests without. Leeuwrivier prides itself on providing genuine Boland hospitality. All our customers receive personal service, and our flexibility in handling requests as well as our attention to detail ensure that we help you make every dream wedding a reality and every special occasion a memorable one. We assist in planning all the aspects of your event - from organising décor, invitations, florists, musicians and planning a menu to suit your taste and budget, right through suggesting and organising accommodation your guests in local, nearby guest houses.

13/01/2025
03/12/2024
Leeuwrivier was geseend om die klas van 1979 B. SC Fisioterapie 45 Jaar Reunie te vier!Spyseniering deur Linda BruynsDek...
20/10/2024

Leeuwrivier was geseend om die klas van 1979 B. SC Fisioterapie 45 Jaar Reunie te vier!
Spyseniering deur Linda Bruyns
Dekor en Blomme deur Leeuwrivier

16/10/2024
Dankie Wynand & Megan dat ons deel kon wees van julle spesiale dag! Mag julle nuwe lewe saam net vol liefde wees!
15/10/2024

Dankie Wynand & Megan dat ons deel kon wees van julle spesiale dag! Mag julle nuwe lewe saam net vol liefde wees!

Leeuwrivier se tuin het met verlede week se warm weer vinnig wakker geword na die koue nat winter en ons geseën met prag...
09/10/2024

Leeuwrivier se tuin het met verlede week se warm weer vinnig wakker geword na die koue nat winter en ons geseën met pragtige kleurvolle blomme!

08/10/2024
22/09/2024
Gustav Klotz Photography
14/04/2020

Gustav Klotz Photography

7 Desember 2019
Gustav Klotz Photography

STEM ASSEBLIEF VIR SARIE BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR!!!Stem asseblief vir Maresa Hinrichsen en Lionel Hinrichsen wat op 23 M...
22/01/2020

STEM ASSEBLIEF VIR SARIE BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR!!!

Stem asseblief vir Maresa Hinrichsen en Lionel Hinrichsen wat op 23 Maart 2019 te Leeuwrivier Venue getrou het.

'n Unieke en asemrowende troue beplan en gereël deur die hele familie!
Dit was ongelooflik om te sien hoe hierdie familie kon saamwerk, hulle omgee en liefde vir mekaar is so kosbaar!

KYK NA HULLE PRAGTIGE FOTOS OP ONS WEBSITE
https://www.lionel--maresa-h-1.leeuwrivier.co.za/page

Fotos deur Lerike Drotsché Photography
Blomme en Dekor deur Lowena Drotsche en Lynda Garwood Watson
Spyseniering deur Ruan van Heerden
Musiek deur Audiopimps Sound Adriaan Drotsché

Ses jaar nadat ons liefdesverhaal begin het, het ons in die verlate woestyn van Namibië verloof geraak. Bietjie meer as 'n jaar daarna het ons verhaal 'n hoogtepunt bereik aan die voet van die Groenberg in Wellington. Ons troufees was 'n perfekte uitbeelding van ons as 'n paartjie en dit het weersp...

Address

Cu***ng Street
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leeuwrivier Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Leeuwrivier Venue:

Share

Category