De Oude Drostdy: Museum and Venue, Tulbagh

De Oude Drostdy: Museum and Venue, Tulbagh The Drostdy with its Neo Classical style was design by Louis Michel Thibault in 1805.

After being damaged by rain/ fire and earthquake it was restored in 1974 and houses a fine collection of early Cape furniture and house hold articles

Baie dankie aan almal wat ons in 2024 besoek het! Geniet hierdie Kerstyd saam met julle geliefdes. Ons sien in 2025!    ...
24/12/2024

Baie dankie aan almal wat ons in 2024 besoek het! Geniet hierdie Kerstyd saam met julle geliefdes. Ons sien in 2025!

Please take note we will be closed from 19 December 2024 to 8 January 2025 for a well deserved restLooking forward to we...
20/12/2024

Please take note we will be closed from 19 December 2024 to 8 January 2025 for a well deserved rest

Looking forward to welcome you back in 8 January 2025

Regards Lida and the Drostdy team
067 184 0041

Lourens En Lida Hanekom

Rocco de Villiers by De Oude Drostdy: Museum and Venue, Tulbagh All about yesterday...Baie dankie vir almal wat gister R...
24/11/2024

Rocco de Villiers by De Oude Drostdy: Museum and Venue, Tulbagh

All about yesterday...

Baie dankie vir almal wat gister Rocco se "show" bygewoon het. Dit was so spesiaal! Rocco het omtrent die Drostdy "geskud"

Aan my personeel...dankie, dankie, dankie...julle het die week ongelooflik goed gedoen. Ek het 'n groot uitdaging aan julle gestel, maar julle het goed gedoen! ❤️

Theuniskraal Wines dankie aan julle ondersteuning en hulp

Elize Visser dankie vir die stunning foto's. Vir die eerste keer het ek nie 'n enkele foto geneem nie. Stuur maar asb aan

Dankie Santie Korf vir die stunning fotos wat jy aangestuur het! My beker loop oor!

Ons maak binnekort weer so...

Liefde
Lida

Lourens En Lida Hanekom

Die
22/11/2024

Die

Vandag se mooi
20/11/2024

Vandag se mooi

Lourens En Lida Hanekom
19/11/2024

Lourens En Lida Hanekom

"My verhaal op Theuniskraal" deur Rosette Jordaan

Die boek met 'n verhaal oor die geskiedenis van die pragtige Theuniskraal en sy geliefde familie word by
De Oude Drostdy Museum en Venue
Woensdag 27 November 2024
Vanaf 18h30 vir 19h00, bekend gestel deur Chris van Niekerk

Daar is slegs beperkte kaartjies beskikbaar

RSVP Rosette
078 234 3382

Lourens En Lida Hanekom Rosette Jordaan

"My verhaal op Theuniskraal" deur Rosette JordaanDie boek met 'n verhaal oor die geskiedenis van die pragtige Theuniskra...
19/11/2024

"My verhaal op Theuniskraal" deur Rosette Jordaan

Die boek met 'n verhaal oor die geskiedenis van die pragtige Theuniskraal en sy geliefde familie word by
De Oude Drostdy Museum en Venue
Woensdag 27 November 2024
Vanaf 18h30 vir 19h00, bekend gestel deur Chris van Niekerk

Daar is slegs beperkte kaartjies beskikbaar

RSVP Rosette
078 234 3382

Lourens En Lida Hanekom Rosette Jordaan

      Lourens En Lida Hanekom
12/11/2024

Lourens En Lida Hanekom

Lourens En Lida Hanekom kom geniet die geleentheid saam met ons! Feeste en Saamtrekke/ Festival's and Gatherings!
11/11/2024

Lourens En Lida Hanekom kom geniet die geleentheid saam met ons! Feeste en Saamtrekke/ Festival's and Gatherings!

'n Dag om te onthou met by die
Saterdag 23 November 2024
14h30 vir 15h00
R450pp

Kom geniet 'n yskoue van saam met ons

Kontak Lida om jou plek te bespreek
067 184 0041

Feeste Dot Net Feeste en Saamtrekke/ Festival's and Gatherings!

'n Dag om te onthou   met  by die  Saterdag 23 November 202414h30 vir 15h00R450pp Kom geniet 'n yskoue   van  saam met o...
11/11/2024

'n Dag om te onthou met by die
Saterdag 23 November 2024
14h30 vir 15h00
R450pp

Kom geniet 'n yskoue van saam met ons

Kontak Lida om jou plek te bespreek
067 184 0041

Feeste Dot Net Feeste en Saamtrekke/ Festival's and Gatherings!

'n Dag om te onthou   met  by die  Saterdag 23 November 202414h30 vir 15h00R450pp Kom geniet 'n yskoue   van  saam met o...
11/11/2024

'n Dag om te onthou met by die
Saterdag 23 November 2024
14h30 vir 15h00
R450pp

Kom geniet 'n yskoue van saam met ons

Kontak Lida om jou plek te bespreek
067 184 0041

Daardie glasie yskoue Theuniskraal Wines     gaan heerlik wees na Rocco de Villiers se vertoning by De Oude Drostdy: Mus...
05/11/2024

Daardie glasie yskoue Theuniskraal Wines gaan heerlik wees na Rocco de Villiers se vertoning by De Oude Drostdy: Museum and Venue, Tulbagh op 23 November 2024 om 15h00. Bespreek nou voordat die laaste kaartjies uitverkoop!


Lourens En Lida Hanekom

Kontak Lida
067 184 0041

Join Rocco de Villiers in Tulbagh.
Only 20 Tickets left, Get yours before it's too late.
🍷💛🍇

Baie dankie  Perold vir dié ongelooflike  foto! Foto geneem op 10 Junie 2014.             Lourens En Lida Hanekom
04/11/2024

Baie dankie Perold vir dié ongelooflike foto! Foto geneem op 10 Junie 2014.

Lourens En Lida Hanekom

Kom geniet  by  op Saterdag 23 Nov 2024. R450pp met 'n heerlike   met 'n   ingesluit. Ons klink 'n heerlike glasie     o...
03/11/2024

Kom geniet by op Saterdag 23 Nov 2024. R450pp met 'n heerlike met 'n ingesluit. Ons klink 'n heerlike glasie op ons stoep na die mooi klavierspel van

Limited seats available for   with   at the  on Saturday 23 November 2024, 14h30 for 15h00. R450pp Contact Lida to book ...
28/10/2024

Limited seats available for with at the on Saturday 23 November 2024, 14h30 for 15h00. R450pp

Contact Lida to book your seat
067 184 0041

Address

Witzenberg

Opening Hours

Monday 10:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Tuesday 10:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Wednesday 10:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Thursday 10:00 - 13:00
14:00 - 16:00
Friday 10:00 - 13:00
14:00 - 16:00

Telephone

+27671840041

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Oude Drostdy: Museum and Venue, Tulbagh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Oude Drostdy: Museum and Venue, Tulbagh:

Videos

Share