Best Events

Best Events Our wide range of products caters for all your decor needs under one roof.

Whether it is a small get-together, a big and glamorous event or an exceptional gathering, we have everything you need to make any occasion special and stress-free. Our team is passionate about what we do and want to make your ideas and dreams come true.

06/02/2025
Kom ons neem die dorp op horings môre by First Thursdays!🤩💃Kom leer saam om te salsa in Q Square(die nuwe tuiste van Bes...
05/02/2025

Kom ons neem die dorp op horings môre by First Thursdays!🤩

💃Kom leer saam om te salsa in Q Square(die nuwe tuiste van Best Events Catering) hierdie Donderdag. Dis veilig en dis onder die oop hemel!

Jy hoef nie 'n metgesel te hê om deel te wees nie.

Indien jy van dans en lag hou- is hierdie NET vir jou.

🔥💥Comment: Ek is daar! 💥🔥

05/02/2025
Best Events Catering het 'n nuwe huis.  Kom loer in tydens First Thursdays waar ons die dorp aan die brand gaan dans!🤩
04/02/2025

Best Events Catering het 'n nuwe huis. Kom loer in tydens First Thursdays waar ons die dorp aan die brand gaan dans!🤩

Make your child's party memorable and fun with our range of inflatetables.We are located at 16 Field Street, Worcester.
03/02/2025

Make your child's party memorable and fun with our range of inflatetables.

We are located at 16 Field Street, Worcester.

Meagen, wat onlangs by ons span aangesluit het, wys inspirasie vir Valentynsdag.Is dit nie pragtig nie?Kom maak 'n draai...
02/02/2025

Meagen, wat onlangs by ons span aangesluit het, wys inspirasie vir Valentynsdag.
Is dit nie pragtig nie?

Kom maak 'n draai by ons vertoonlokaal om jou droom tafel te dek.

Ons is UIT ONS NATE van opwinding!🤩💃Kom leer saam met ons om te salsa in Q Square.(die nuwe tuiste van Best Events Cater...
02/02/2025

Ons is UIT ONS NATE van opwinding!🤩

💃Kom leer saam met ons om te salsa in Q Square.(die nuwe tuiste van Best Events Catering)

Jy hoef nie 'n metgesel te hê om deel te wees nie.

Indien jy van dans en lag hou- is hierdie NET vir jou.
Nooi jou vriende saam en laat die naweek sommer Donderdag begin!

Transform any occasion into an unforgettable event with our stunning new range of tents! 🤩Whether it’s a wedding, party,...
30/01/2025

Transform any occasion into an unforgettable event with our stunning new range of tents! 🤩
Whether it’s a wedding, party, or corporate event – we’ve got the perfect tent for you.

📞 WhatsApp us now at 066 382 5849
📍 Visit our showroom in Worcester – 16 Field Street

Let’s make your next event your BEST event! 🎉



Kry jou werksvriende bymekaar- Ons vier dat die ellelange JANUARIE verby is!🥳😍🥳Best Events Catering het elke Vrydag 'n h...
29/01/2025

Kry jou werksvriende bymekaar- Ons vier dat die ellelange JANUARIE verby is!🥳😍🥳

Best Events Catering het elke Vrydag 'n heerlike braai.

Aflewering in Worcester beskikbaar.

Bestel voor Vrydag!😉

We are open to the public from 05:30-19:00 on weekdays and Saturdays from 07:00-12:00.Pop in for a coffee, smoothie, pro...
28/01/2025

We are open to the public from 05:30-19:00 on weekdays and Saturdays from 07:00-12:00.

Pop in for a coffee, smoothie, protein shake or something healthy (or not so healthy) to eat.

We are located at 1 Distillery Road inside The GYM

Ontmoet vir Delano Damens, wie by ons in Januarie begin het. Hoop dat jy lekker saam met die Best Events span gaan werk....
27/01/2025

Ontmoet vir Delano Damens, wie by ons in Januarie begin het. Hoop dat jy lekker saam met die Best Events span gaan werk. Op vele harde werk en lekker lag saam met mekaar.💪😊

Danie is 'n kreatiewe krag om mee rekening te hou.  Hy kan van iets gewoons 'n sprokie maak.😍
26/01/2025

Danie is 'n kreatiewe krag om mee rekening te hou. Hy kan van iets gewoons 'n sprokie maak.😍

Kom speel rond met ons dekor en linne vir jou droomtafel of laat ons span jou help met idees.  Ons is oop van 9:00-12:00...
25/01/2025

Kom speel rond met ons dekor en linne vir jou droomtafel of laat ons span jou help met idees.

Ons is oop van 9:00-12:00.😉

24/01/2025

OPEDAG 2025 - REGISTREER NOU

Ons nooi almal uit om op Dinsdag, 25 Februarie 2025, WNPS te besoek om te sien waarom Worcester-Noord Primêre Skool dié skool vir JOU kind is.

Skandeer die QR-kode of volg die onderstaande skakel om vir ons opedag te registreer en nog lekker opedag verrassings te ontvang: https://bit.ly/OPEDAGREGISTRASIE2025

Hekke open om 17:00, waarna Akkerland Speelskool se opedag om 17:30 sal begin, gevolg deur WNPS se amptelike opedag wat stiptelik om 18:00 sal plaasvind. Best Events en Café Hugo sal sorg vir heerlike verversings. Daar sal kaart en kontantfasiliteite beskikbaar wees.
Alle toekomstige Noordjies van twee- tot twaalfjarige ouderdom en hul ouers is welkom om hierdie wonderlike geleentheid by te woon.

Onthou, ons bied ‘n busdiens aan en roetes dek Breërivier, Rawsonville en De Doorns. Daar is beslis plek by WNPS vir elkeen, klein of groot!

Kom saam met die Noordjies op reis en maak die besluit om jou kind hul eie Noordjie-storie te laat skryf.

Vir verdere navrae is u welkom om ons webtuiste by www.wnps.co.za te besoek, ons by 023 347 0325 te skakel of ons vriendelike bemarker me. Monique Mangiagalli te kontak.

Saam groei ons deur leer, leef en lag!



Kry almal by die werk  bymekaar- Vrydag BRAAI ons!🤩Maak seker jy bestel vandag nog!🚗Ons lewer af in Worcester.Whatsapp E...
23/01/2025

Kry almal by die werk bymekaar- Vrydag BRAAI ons!🤩
Maak seker jy bestel vandag nog!

🚗Ons lewer af in Worcester.

Whatsapp Emilie by 0825226140 of www.bestfood.co.za

Gesels met ons oor jou behoeftes.Whatsapp 066 382 5849 of maak ´n draai by ons uitstallokaal in Worcester.Field Straat 1...
22/01/2025

Gesels met ons oor jou behoeftes.

Whatsapp 066 382 5849 of maak ´n draai by ons uitstallokaal in Worcester.

Field Straat 16.

*Ons Streef Na 'n Suksesvolle 2025*Ons het 2025 afgeskop met kragtige opleiding deur Lida  en 'n  strategiese vergaderin...
20/01/2025

*Ons Streef Na 'n Suksesvolle 2025*

Ons het 2025 afgeskop met kragtige opleiding deur Lida en 'n strategiese vergadering saam met Elizabeth 📝. Hierdie sessies het ons span gevul met nuwe energie en fokus gevoel gegee om die jaar met selfvertroue aan te pak. 🤝

Met positiewe energie en 'n sterk span-gees 💪 is ons gereed om die jaar aan te pak en saam sukses te bou! 🎉

Address

16 Field Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27230040475

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Best Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Best Events:

Videos

Share