
10/02/2025
🎶✨ Geen babysitter nodig nie – bring die hele gesin saam! ✨🎶
Geniet ’n aand vol goeie musiek, lekker vibes en gesinspret, want kinders onder 13 kom GRATIS in! 🧺💕
Pak ’n piekniekmandjie, gryp ’n kombers en kom kuier saam onder die sterre! 🌙🎸
📆 14 Februarie 2025
📍 Karoo Desert National Botanical Garden
🎟️ Kaartjies op Quicket beskikbaar!
👉https://www.quicket.co.za/events/295956-a-valentines-picnic-ft-coffee-snobs/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share