Two 2 Tango Bridal Boutique

Two 2 Tango Bridal Boutique Wedding dresses to hire. We assist with the complete wedding package: dresses, accessories, venue, marriage contracts and flowers
(1)

uitrustimg vir n spesiale funksie gemaak
15/05/2024

uitrustimg vir n spesiale funksie gemaak

Baie geluk met julle huweliksherdenking
01/05/2024

Baie geluk met julle huweliksherdenking

23/04/2024
cameron jy was n pragtige bruid gewees
23/04/2024

cameron jy was n pragtige bruid gewees

Baie geluk Maartin en Cameron met julle troudag en dankie dat julle Two2Tango deel gemaak het van julle troudag
23/04/2024

Baie geluk Maartin en Cameron met julle troudag en dankie dat julle Two2Tango deel gemaak het van julle troudag

21/04/2024

Oulike idee vir troues

03/04/2024
April is die maand van liefde, boek jou trourok in April en kry vyftig persent afslag op die huurprys. Maak gerus n afsp...
26/03/2024

April is die maand van liefde, boek jou trourok in April en kry vyftig persent afslag op die huurprys. Maak gerus n afspraak vir n fitting. Ons doen die trourok en grimering by die venue indien jy verkies. Ons is Two 2 Tango Bridal Boutique gelee te 55 st Saviour straat, Oudtshoorn.

25/02/2024
grimering deur my gedoen en trourok voorsien deur Two 2 Tango Bridal Boutique . baie dankie vir die pragtige fotod
21/02/2024

grimering deur my gedoen en trourok voorsien deur Two 2 Tango Bridal Boutique . baie dankie vir die pragtige fotod

N week terug was die rok uitgekies, gister is ons bruid getroud
18/02/2024

N week terug was die rok uitgekies, gister is ons bruid getroud

Baie geluk met julle troue, dankie dat julle Two 2 Tango gebruik het. Mag julle huwelik net besaai wees met baie rose en...
18/02/2024

Baie geluk met julle troue, dankie dat julle Two 2 Tango gebruik het. Mag julle huwelik net besaai wees met baie rose en liefde

baie dankie vir die model wat die trourokke so mooi vertoon
02/02/2024

baie dankie vir die model wat die trourokke so mooi vertoon

Classy verby, mooi Mermaid rok
02/02/2024

Classy verby, mooi Mermaid rok

Mermaid rok
02/02/2024

Mermaid rok

Mooi was nog nooit nie mooi nie
02/02/2024

Mooi was nog nooit nie mooi nie

die nuwe look van Oudtshoorn, ons "local" model wys bietjie trourokke
02/02/2024

die nuwe look van Oudtshoorn, ons "local" model wys bietjie trourokke

Baie geluk Bradley en Rudean met julle huwelik die naweek. Baie dankie dat julle ons deel gemaak het van julle groot dag...
19/09/2023

Baie geluk Bradley en Rudean met julle huwelik die naweek.

Baie dankie dat julle ons deel gemaak het van julle groot dag. Alle sterkte en seënwrnse word julle toegewens

Het jy n troue wat opkom? Soek jy iets besonders? Al my rokke is ontwerp deur die Amerikaanse ontwerpers Morilee en Made...
12/09/2023

Het jy n troue wat opkom? Soek jy iets besonders? Al my rokke is ontwerp deur die Amerikaanse ontwerpers Morilee en Madelne Gardner, Ronald Joyce en Victoria Jane.

Kontak my gerus vir n passing en afspraak vir jou groot dag.

06/08/2023

Address

6 Delson Cir
Cape Town
7144

Telephone

+27822181823

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Two 2 Tango Bridal Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Two 2 Tango Bridal Boutique:

Share

Category

Nearby event planning services