CanCan Kitchen

CanCan Kitchen Kreatiewe passie in gebak. Dit het net een aand ontstaan. Spontaan. Op die regte tyd , op die regte plek. By Artscape. Ons!
(9)

Kreatiewe danse, denke en drome kry mos daar bestaansreg en word verwesenlik. So het dit asem gekry en die lewe is ingeblaas oor 'n glas wyn op 'n sofa in die restaurant. Sedertdien loop CANCANCAKERY die pad sonder voorskrifte, vanself. Dis soos 'n legkaart wat stuk-stuk sy prentjie vertoon, maar nog lank nie voltooi is nie. Aanvanklik was daar gebrekkige struktuur, maar die wilde perd het gegro

ei en groter, duideliker en mooier geword. Marietha en Amanda is baie opgewonde oor die pad wat al gevorder is. Daar is reeds
gewoeker met nuwe produkte, verbeteringe is aangebring en blapse ontrafel. Prettige oomblikke met die "blaasvlam", stywe blaaie, seer voete en ernstige voorbereidings is deel van ons dag. Talent, voorkeur, liefde, passie en ervaring? Daar is nie net een om van te kies nie, dis die hele kaboedel wat teenwoordig is. En met daardie gesindheid en ingesteldheid stap ons twee die CANCAN pad vorentoe. Ons kan, want ons dans alreeds met CanCanCakery!

Address

Nederburgh Street
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:30
Tuesday 08:00 - 14:30
Wednesday 08:00 - 14:30
Thursday 08:00 - 14:30
Friday 08:00 - 14:30

Telephone

0824657346

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CanCan Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CanCan Kitchen:

Share

Category