Braai Anties

Braai Anties Suppliers of Namib braai/fireplace wood. Mopane wood coming from Kamanjab in Namibia. Buy more than 10 bags of 10kg each and receive a discount.

Delivery can be organised in St Helena Bay area.

EISH Eskom regtig stage 6???.....julle moenie nie worry nie BRAAI ANTIES het altyd MOPANE hout wat baie droog is nevermi...
28/06/2022

EISH Eskom regtig stage 6???.....julle moenie nie worry nie BRAAI ANTIES het altyd MOPANE hout wat baie droog is nevermind op watter stage ons is. Onthou jy kan Mopane hout in jouse kaggel of Weber gebruik. Onse hout rook min, gee 'n lekker warm vuur en die kole hou baie lank, voorwaar 'n wenner. Braai jou snoek, vleisie, hoender of braai broodtjie op die kole vir 'n ekstra lekker bederfie. So whatsapp of foon ons en kry jou Mopane hout gou.
Braai Anties : 0832100129. 🔥🔥🔥🔥

SNOEK TYD aan die Weskus..........wat is dan nou lekkerder as 'n stukkie gebraaide snoek op die kole..........veral as d...
21/06/2022

SNOEK TYD aan die Weskus..........wat is dan nou lekkerder as 'n stukkie gebraaide snoek op die kole..........veral as dit nog boonop Mopane kole is. Ai, hoe water my mond nou! Spice die snoek met lemon juice of nog lekkerder vars suurlemoen sap saam met appelkoos jam, lekker vars garlic en soya sous. Vir ekstra lekkerte sit ook suurlemoen skyfies bo-op. Vir die bygereg sit sommer lekker borrie patatas in die kole of in die oond en maak dit dan lekker soet met heuning........sjoe dit is koningskos!!! Die belangrikste bestandeel bly nog die mopane hout so kry joune sommer nou terwyl die snoek in hul horders loop. Die Braai Anties wag vir jou, bel hulle of WA hulle op 0832100129 en verseker dat jou lekker vet snoek oor Mopane kole gebraai word.!! 🔥🔥🔥

Die Braai Anties se first attempt vir 'n advert.  Wat d**k julle?  of moet ons 'n ander day job soek???
21/06/2022

Die Braai Anties se first attempt vir 'n advert. Wat d**k julle? of moet ons 'n ander day job soek???

Kom ons lag bietjie voor die naweek😂😂
26/05/2022

Kom ons lag bietjie voor die naweek😂😂

Brrrrrrrrrr.............die kouete kom kruip so diep in jouse bene in, die winter is nou op ons!! Nou is die tyd dat jy ...
24/05/2022

Brrrrrrrrrr.............die kouete kom kruip so diep in jouse bene in, die winter is nou op ons!! Nou is die tyd dat jy jouse MOPANE hout by die BRAAI ANTIES kry voor jy dalk alles afvries. Maak jou ekstra warm MOPANE vuurtjie in jouse kaggel en hou jou en jouse familie lekker cosy terwyl die yskoue Weskus winde buite waai. Tip vir die dag : As jy nou so staar na die dieptes van die vlamme en jy voel die hongerte knaag so hier aan jouse binneste dan sal jy baie dankbaar wees dat jy, jouse BRAAI ANTIES het, want nou kan jy sommer ook 'n vleisie braai. So jy maak dan ook jou huisie lekker warm, sien 2 vliee met een klap!!
Met alles wat deesdae net op en op gaan, gaan jy baie bly wees dat jouse BRAAI ANTIES hulle pryse nog hou op R55 per sak of natuurlik as jy meer van die MOPANE hout wil he sal dit jou net R50 per sak kos as jy 10 of meer vat. Wat 'n bargain!! Teen die tyd ken jy seker al die BRAAI ANTIES se nommer uit jou kop : 0832100129. Bel sommer nou!🔥🔥🔥

30/04/2022

ASKIES ASKIES ASKIES ……….Braai Anties was ’n bietjie quiet, ma ons verkoop nog altyd onse MOPANE hout so in die stilte en als. So maak seker jy save onse nommer op jou foon en praat met ons enige tyd wanneer jy wil braai of net lekker warmte in jou huisie by die see he!!! Onse Nr is 0832100129 SAVE dit nou!!! Dit raak mos nou ysig in die aande so spaar jou duur electricity en kry 10kg Mopane hout teen slegs R55 of as jy sommer baie sakke soek kry jy dit teen R50 per sak ( dit is nou 10 of meer sakke). Onse hout is droog droog droog! Kyk hoe lekker snoesig lyk onse vuurtjie hier onder. Wens jy nie ook jy het nou so ‘n vuurtjie gehad nie??🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

13/04/2022

AG TOGGIE…….. Die Braai Anties glo daarin om ALTYD PREPARED te wees veral nou met load-shedding en al die goedters. Kry jou liggies en fone gecharged ma bo op jou lysie moet wees: KRY GENOEG MOPANE HOUT!!!!! DAN IS JY PREPARED!!! Gaste of ou verlore vrinne kan ma opdaag en saam met jou om jouse Mopane vuurtjie sit en kuier tot die hoeners kraaiii. Moenie te lank snooze nie Kry Nou jou Mopane hout teen R55 per 10kg sak of nog beter as jy 10 sakke vat jaag dit jou net R500 uit jou sak en jy is COMPLETELY PrEPaRED!!! Bel die Braai Anties nou op 0832100129!!!!! Check ook die Braai Anties se FB uit en gee dit ‘n groot like pleaseeee 🔥🔥🔥🔥

12/04/2022

OOPS die Braai Anties did it again……. Wie is dan nou nie lus vir ‘n ou lekker vuurtjie in die Weskus nie???
Kyk wat vang Braai Anties aan met hulse MOPANE HOUT!!! SJOE mens se mond kwyl van lusheid…….
Kry nou jou 10kg Mopane hout by die Braai Anties. Vir slegs R55 per sak kan jy jou BURE lekker jarloers maak of as jy met hulle 10 sakke wil deel kry jy dit net vir R50 per sak. Bel die Braai Anties nou op 0832100129 en Kry jouse MOPANE hout!!!!

08/04/2022

GOEIE DAG ALMAL Dankie tog dit is Vrydag!!! Nou kan ons weer bietjie ontspan met n Lekker warm vuurtjie 🔥, biertjie🍺en wyntjie 🍷en ons vleisie 🥩 en mielie🌽rustig gaar maak. ONSE MOPANE KOLE hou mos lekker laaaank so daars mos BAAAIE tyd vir lekker skinner en lag😂😂😂 So as jy nog nie ‘n sak of twee MOPANE HOUT het nie tel op jou foon en bel jou BRAAI ANTIES sommer nou op 📞0832100129. Een 10kg sak ( ons moet dit mos kan optel) Sal jou net R55 kos maar as jy sommer wil reg maak vir die koue wat kom kry sommer 10 of meer teen net R50 per sak. Geniet julle braai 😀😀

AANGENAME KENNIS ……. Kom ontmoet die Braai Anties by die Markdag/ potjiekompetisie Vandag tussen 9 en 4 by Swemerpark. K...
02/04/2022

AANGENAME KENNIS ……. Kom ontmoet die Braai Anties by die Markdag/ potjiekompetisie Vandag tussen 9 en 4 by Swemerpark. Kom Kry jou stukkie hout vir slegs R55/ 10kg of as jy baie meer wil hé teen R50/10kg Vir 10 of meer sakke. Kom GOU ons wag vir jouuuu….. of skakel 0832100129 🔥🔥🔥🔥🔥🔥

31/03/2022
31/03/2022

Laaste kans vir 'n lekker braai die naweek.!!!Volgende week is dit weer terug hok vir die kiddies. So kry nou daai Mopane hout, al die pad van Namibie af. Mopane is 'n hardehout wat hot warm kole gee wat laaaaank hou sodat jy nog jou ekstra biertjie kan geniet. Kontak sommer nou jou Braai Anties op Tel no. 0832100129 vir jou 10kg awesome hout vir slegs R55.

31/03/2022
EKSTRA, EKSTRAAAA!!!!!   Skool vakansie!!!😀😀😀 Kry NOU jou braai hout vir die heerlike luilekker dae in die weskus.  Met ...
23/03/2022

EKSTRA, EKSTRAAAA!!!!! Skool vakansie!!!😀😀😀 Kry NOU jou braai hout vir die heerlike luilekker dae in die weskus. Met Mopane hout kan jy lekker kuier 🍷🍻🥂om die braai, en tog nog jou vleisie 🥩🍗🍖of vissie 🐟🦞 gaar kry. Kontak die BRAAI ANTIES sommer nou!!! Slegs R55/10kg sak en soek jy 10 of meer sakke, betaal jy slegs R50/sak. Bel Vir die Anties op 0832100129.

Address

Saint Helena Bay
7390

Telephone

+27832100129

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Braai Anties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Braai Anties:

Videos

Share


Other Saint Helena Bay event planning services

Show All