La Verdura - Fiona se Kleuterkombuis

La Verdura - Fiona se Kleuterkombuis Fiona kook gesonde etes met verskeidenheid groente wat in sommige disse goed versteek is veral vir diegene wat nie groente eet nie. Open 19 April
(1)

22/07/2024

Hallo almal 👋

🍑 🐓 DINSDAG: 23 Julie
Perske hoender, rys, mieliekoekies.

🐄 DONDERDAG: 25 Julie
Frikkadelle met heerlike sous, kapokaartappels, oondgebakte groenboontjie gereg (proe nie soos groenboontjies).

🍲 ± 400 - 450g @ R45

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie.

Hallo almal 👋DINSDAG: 16 Julie  🍝Spaghetti bolognaise.DONDERDAG: 18 Julie 🐓Hoendergereg met n korserige bolaag, bruinrys...
15/07/2024

Hallo almal 👋

DINSDAG: 16 Julie 🍝
Spaghetti bolognaise.

DONDERDAG: 18 Julie 🐓
Hoendergereg met n korserige bolaag, bruinrys en soet-kaneel wortels.

🍲 ± 400 - 450g @ R45

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie.

Hoender met n kerrie-vrugte-sous en groente, bruinrys en ertjies.
09/07/2024

Hoender met n kerrie-vrugte-sous en groente, bruinrys en ertjies.

08/07/2024

Hallo almal 👋

DINSDAG: 9 Julie 🐓
Hoender en groente (aartappel, fyn wortels en botterskorsie) met kerrie-vrugte-sous, bruinrys en ertjies.

DONDERDAG: 11 Julie 🐄
Herderspastei, bruinrys, pan gebraaide botterskorsie met heuning en feta.

🍲 ± 400 - 450g @ R45

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

01/07/2024

Hallo almal 👋

Het jy n besige middag, nie tyd vir kosmaak?
Ek kan jou 2 dae in die week uit help. Bestel vir die spesifieke dag of bêre vir volgende aand of selfs vir n kosblik.

DINSDAG 🐓 2 Julie: Romerige kapokaartappels (mash), 2 hoenderstrips met kaas, ertjies.

DONDERDAG 🍝4 Julie: Maalvleis-macaroni -en-kaas gebak, pampoenkoekies.

+-400 - 450g @ R45

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

24/06/2024

Hallo almal 🍲

Hier volg die week se spyskaart.

🐄DINSDAG 25 Junie: Koolbredie, bruinrys, soet botterskorsie en patat. Koolbredie se hoofbestanddele: beesvleis, aartappels, kool.

🍝DONDERDAG 27Junie: Maalvleis en spaghetti.

R45-00 @ 400 - 450 g
R68.00 @ 700 - 750 g

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

5🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

17/06/2024

Hallo almal 🍅

Hier volg die week se spyskaart.

🐄DINSDAG 18 Junie: Herderspastei, rys en soet botterskorsie.

🐓DONDERDAG 20 Junie: Hoenderkerrie met vrugte en groente, bruinrys, patat.

R45-00 @ 400 - 450 g
R68.00 @ 700 - 750 g

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

5🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

Hallo almal 🍅Hier volg die week se kindervriendelike spyskaart.🐄DINSDAG  11 Junie:   WORSPOT -  hoof bestanddele:  wors,...
09/06/2024

Hallo almal 🍅

Hier volg die week se kindervriendelike spyskaart.

🐄DINSDAG 11 Junie: WORSPOT - hoof bestanddele: wors, aartappels, wortels, rys, pampoenkoekies.

🍲DONDERDAG 13 Junie: GROENBOONTJIE BREDIE - hoof bestanddele: beesvleis, aartappels, groenboontjies, rys, vla wortels.

R45-00 @ 400 - 450 g
R68.00 @ 700 - 750 g
Sien foto van grootte.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

5🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

03/06/2024

Hallo almal 🍅

Hier volg die week se kindervriendelike spyskaart.

DINSDAG 4 Junie: 🍝 Spaghetti en maalvleis met fyn gerasperde wortels in pasta sous.

DONDERDAG 6 Junie: 🐓 Perske hoender met aartappels en patat, rys, brokkoli met witsous.

R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

5🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

13/05/2024

Hallo almal 🍅

Hier volg die week se kindervriendelike spyskaart, ook geskik vir n pensionaris.

🐄🥕DINSDAG 14/05: Bobotie, geelrys, soet patat, brokkoli met witsous.

🐓DONDERDAG 16/05: "Butter chicken" en aartappels, rys, soet wortels met ertjies.

R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

Dinsdag se macaroni en hoender, ertjies en versteekte groente.
07/05/2024

Dinsdag se macaroni en hoender, ertjies en versteekte groente.

06/05/2024

Hallo almal 🍅

Hier volg die week se 🛴kindervriendelike spyskaart, ook geskik vir n pensionaris.

🐓DINSDAG 7/05: Macaroni-hoender, ertjies.

🐄DONDERDAG 9/05: Beef repies met aartappels, groente en bruinrys.

R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

28/04/2024

Hallo almal 👋

Hier volg die week se 🛴kindervriendelike spyskaart, ook geskik vir 👓pensionarisse aangesien die 400 ml bakkie se inhoud porsies nie te groot is nie, maar voedsaam genoeg vir n aand ete.

🍝DINSDAG 30/04: Maalvleis en spaghetti met goed versteekte groente.

🐓DONDERDAG 2/05: Hoenderstrips(2), kapokaartappels met patat, ertjies.

R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

22/04/2024

Hallo almal 🍅

Hier volg die week se kindervriendelike spyskaart, ook geskik vir pensionarisse aangesien die 400 ml bakkie se inhoud porsies nie te groot is nie, maar voedsaam genoeg vir n aand ete.

🐄DINSDAG 23/04: Frikkadelle, kapokaartappels, soet-wortel-gebak, suikermielies.

🐄DONDERDAG 25/04: Groenboontjie bredie, bruinrys, botterskorsie met kaneelsuiker.

R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

15/04/2024

Goeiemiddag

Hier volg die week se kindervriendelike spyskaart, ook geskik vir pensionarisse aangesien die porsies nie te groot is nie.

🫛🥕DINSDAG 16/04: Wors en aartappel bredie, bruinrys en soetwortels met ertjies.

🐓DONDERDAG 18/04: "Vra-na-meer-hoender, aartappels, bruinrys, naartjie patat.

R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb n dag voor die tyd.
Baie dankie

08/04/2024

Hallo almal ☔

Hier volg die week se spyskaart vir kleuters en pensionarisse.

🍝DINSDAG 9/04: Maalvleis en spaghetti met versteekte groente.

🐓DONDERDAG 11/04: Hoender, rys, groenboontjies met aartappel, botterskorsie.

🛒R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Baie dankie

01/04/2024

Hallo almal🍍

Hier volg die week se spyskaart vir 🛝kleuters & 🪑pensionarisse of indien jy porsie beheer toe pas.

🐄DINSDAG 2/04: Bobotie, kapokaartappels en pampoenkoekies.

🐟DONDERDAG 4/04: Tunatert, soet wortel gebak (baie lekker), aartappels.

🛒R42-00 per bakkie.

⏰TYD: Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00

🏠 PLEK: Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Baie dankie

25/03/2024

Hallo almal 🍊

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🐓DINSDAG 26/03: Hoender en macaroni oond gereg, skorsie met suikermielies.

🍲🐮WOENSDAG 27/3: Wortel en kool bredie met beesvleis, bruinrys en lemoen patat.

Vir 🛴kleuters en 🛵bejaardes.

⏰Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.

🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Baie dankie vir almal se ondersteuning.

17/03/2024

Hallo almal 🥕

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🐄🍅DINSDAG 19/03: Tamatie bredie, bruinrys en soet patat.

❗❗🐮WOENSDAG 20/3: Herderspastei, bruinrys en soetwortels met ertjies.

Vir 🛴kleuters en 🛵bejaardes.

⏰Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.

🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Baie dankie vir almal se ondersteuning.

11/03/2024

Hallo almal 👋

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🍝DINSDAG 12/03: Maalvleis en spaghetti of rys met versteekte groente.

❗🐓WOENSDAG 13/03: Hoenderstrips, kapokaartappel, botterskorsie en lig gegeurde kerrie noedel slaai.

Vir 🤸🏽‍♀️Kleuters en 🪑bejaardes.

⏰Tyd en plek vir afhaal:
Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.
🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Geseënde week.

03/03/2024

Hallo almal 👋

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🐓Dinsdag 5/03: Lemoen-blatjang hoender met groente, bruinrys en ertjies.

🐄Donderdag 7/03: Frikkadelle, aartappels, bruinrys en soet wortels.

Vir 🤸🏽‍♀️Kleuters en 🪑bejaardes of as jy
👙porsie beheer toepas.

⏰Tyd en plek vir afhaal:
Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.
🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

Aflewerings by Klaradyn aftree oord na 17H00.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Geseënde week.

25/02/2024

Hallo almal 🍍

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🐄Dinsdag 27/2: Groenboontjie bredie (beesvleis, wortel, aartappel, fyn gesnyde groenboontjies...), bruinrys en soet botterskorsie.

🍝Donderdag 29/02: Maalvleis en spaghetti of rys met versteekte groente.

Vir 🤸🏽‍♀️Kleuters en 🪑bejaardes of as jy
👙porsie beheer toepas.

⏰Tyd en plek vir afhaal:
Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.
🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

Aflewerings by Klaradyn aftree oord na 17H00.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Geseënde week.

18/02/2024

Hallo almal 🍉

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🐟Dinsdag 20/2: Tuna tert, heerlike wortel gebak (proe soos poeding) en ertjies.

🐄Donderdag 22/02: Bobotie, geelrys en soet patat.

Vir 🤸🏽‍♀️Kleuters en 🪑bejaardes of as jy
👙porsie beheer toepas.

⏰Tyd en plek vir afhaal:
Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.
🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

Aflewerings by Klaradyn aftree oord na 17H00.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Geseënde week.

Hallo almal 🍉Hier volg die week se spyskaart @ R42.00  per bakkie.🍝Dinsdag 13/2:  Spaghetti Bolognese of      rys met ma...
11/02/2024

Hallo almal 🍉

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🍝Dinsdag 13/2: Spaghetti Bolognese of
rys met maalvleis en fyn groente.

🐄Donderdag 15/02: Wors en groente bredie, bruinrys, pampoenkoekie.

Bakkies is geskik vir 🤸🏽‍♀️Kleuters,
🪑bejaardes of as jy 👙porsie beheer toepas.

⏰Tyd en plek vir afhaal:
Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.
🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

Aflewerings by Klaradyn aftree oord na 17H00.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Geniet die week.

04/02/2024

Hallo almal 🏖️

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 per bakkie.

🐓Dinsdag 6/2: Hoender en aartappel oond gereg, bruinrys, botterskorsie en ertjies.

🐄Donderdag 8/02: Frikkadelle met kerrie-pynappel-sous, bruinrys, groenboontjies en soet patat.

Vir 🤸🏽‍♀️Kleuters en 🪑bejaardes of as jy porsie beheer toepas.

⏰Tyd en plek vir afhaal:
Beskikbaar vanaf 15H15 - 17H00.
🏠Dahliastraat, Protea Hoogte.

Aflewerings by Klaradyn aftree oord na 17H00.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Geniet die week.

29/01/2024

Hallo almal 👋

Hier volg die week se spyskaart @ R42.00 n bakkie.

🐓Dinsdag 30/01: Hoenderkerrie met appel en piesang, bruinrys en pampoenkoekies.

🐄Donderdag 1/02: Herderspastei, bruinrys en lemoen wortels.

Vir wie: 🤸🏽‍♀️Kleuters en 🪑bejaardes of as jy porsie beheer toepas.

⏰Tyd: Beskikbaar vir optel vanaf 15H15 - 17H00.
Plek vir afhaal: Dahliastraat, Protea Hoogte.

Aflewerings by Klaradyn na 17H00.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Bestel asb die vorige dag.
Geniet die week.

20/08/2023

Goeiemiddag 👋

Hier volg die volgende 3 dae se kos idees
@ R35 per bakkie vir 🪑 bejaardes
🤸 kleuters.

MAANDAG: 🐓Hoender met wortels en aartappels, bruinrys, ertjies.

WOENSDAG: 🐟Tuna-pasta met gerasperde groente en 2 visvingers.

VRYDAG: 🍅Tamatiebredie met beesvleis en groente, bruinrys en soet patat.

⏰Beskikbaar vanaf 15:15 in Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662
Geniet die week.

13/08/2023

Goeiemiddag 👋

Hier is die volgende 3 dae se kosbakkies @ R35 per bakkie. Beskikbaar by my 🏠 vanaf 15:15 in Dahliastraat. Bestel asb die vorige dag maar nie later as 10H00 vir die spesifieke dag.

Geskik vir 🪑bejaardes 🤸kleuters
🩱Indien jy kleiner porsies wil eet.

MAANDAG: Wors en groente hutspot, bruinrys en botterskorsie.

WOENSDAG: Hoender met groente, bruinrys en soet wortels.

VRYDAG: Frikkadelle, groenboontjies met aartappel, rys, lemoen patat.

☎️ Kontak Fiona @ 0837343662.
Geseënde week.

06/08/2023

Hallo almal 👋

Die volgende 2 dae se kos bakkies @ R35 per bakkie vir 🪑bejaardes en 🤸kleuters is soos volg:

MAANDAG: 🐓"Vra-na-meer-hoender" met groente, bruinrys en soet patat.

Woensdag: 🫖🍰Vrouedag.

VRYDAG: Maalvleis en macaroni met versteekte groente.

⏰ Beskikbaar vanaf 15:15 in Dahliastraat, Protea Hoogte.

☎️Kontak Fiona 0837343662.

Geseënde week.

30/07/2023

Goeiedag 👋

Hier is solank 2 dae se kos idees vir 🤸kleuters en 🪑bejaardes @ R35 per bakkie. Beskikbaar vanaf ⏰15:15 in Dahliastraat, Protea Hoogte.

MAANDAG: Hoender-🍌🍎vrugte-kerrie met groente, bruinrys, patat. (Lig gegeurde kerrie)

WOENSDAG: Keuse tussen: 2 hoenderstrips🐓
OF 1 viskoekie 🐟,
kapokaartappels, wortels en ertjies.

Kontak Fiona 0837343662
Geseënde week vir almal.

Address

Cape Town
7560

Telephone

+27837343662

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Verdura - Fiona se Kleuterkombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category



You may also like