BosBoma - Bridal Boma

BosBoma - Bridal Boma Our bush venue is perfect for Weddings - Anniversaries - Birthdays - Year End Functions and much mor We host only one wedding per day.
(31)

Bosboma is the perfect setting to celebrate your wedding day in an elegant, warm, cozy and informal atmosphere. Our two reception areas can accommodate 40 - 200 guests for a wedding or other function. Our facilities include an open-air chapel with our own Marriage Officer(optional). We offer braai-style menus and create a magnificent atmosphere by the warmth of a bonfire.

So lekker om te hoor!
10/06/2024

So lekker om te hoor!

Wat 'n voorreg en groot eer om deel van Celine en William se groot dag te kon wees. Hulle het soveel aandag aan detail g...
09/06/2024

Wat 'n voorreg en groot eer om deel van Celine en William se groot dag te kon wees. Hulle het soveel aandag aan detail gegee en was uiters oorspronklik.
Die troukoek was 'n spesiale liefdeswerk van Celine se mamma en die bruid het self die skuimpies daarby gemaak.
BosBoma se kos het baie lof en komplimente ontvang en was soos altyd tops!
Mountain Beats PTY - LTD was op hulle pos met net die beste,
DeuriLens Fotografie

Baie geluk, Mnr en Mev van Jaarsveldt! Julle liefde, rustigheid en oorspronklikheid het kleur en warm harte gebring so in die hartjie van die Winter.

Ons is vreeslik tevrede! Nogal baie bly ook. Bruidsgids & Wedding Guide het in die 25 jaar wat ons al saam met hulle sta...
04/06/2024

Ons is vreeslik tevrede! Nogal baie bly ook. Bruidsgids & Wedding Guide het in die 25 jaar wat ons al saam met hulle stap, net vernuut, verstom en nog altyd die tweede myl gestap. Die beste en allesomvattendste gids wat 'n bruid mag nodig kry.

Congratulations to our Top 20 Website Profile Vendors for the month of May! 🤩

LumenLazer
BosBoma - Bridal Boma
Legally Married - Happily Ever After
Besmitten Caricatures
Vanbi Neon
Bella Tu Beauty Styling
House of Superior Clothing
Tulips and Grace
Marne Make-up & Hair
TJIRP
The Big Day Cake Studio
Du Preez
Studio Odette
Zelmarie Aesthetic
Sunel Paints Weddings
Lurozzia
Nicoles White Dove Flights
Domina-Charlidon
JustNails Middelburg
Smook Photography

Want to be in the next Top 20? Remember to share your website profile link on your social media platforms. 🤩

Isabel se handruikers verdien beslis spesiale vermelding. Sy maak die ruikers van die bruid en gevolg gewoonlik die aand...
28/05/2024

Isabel se handruikers verdien beslis spesiale vermelding. Sy maak die ruikers van die bruid en gevolg gewoonlik die aand voor die troue. Die bruidspaar het dan kuierkans by BosBoma en die bruid kan haar stempel van tevredenheid opsit. 'n Wenresep wat nou al na 10 jaar toe gaan.

Dankie Isabel vir jou uitstekende, konstante kunstigheid. Ons waardeer jou!

Ons waardeer die moeite en passie van die bestuur van Tourism Destination Awards so baie!Die blootstelling en erkenning ...
28/05/2024

Ons waardeer die moeite en passie van die bestuur van Tourism Destination Awards so baie!
Die blootstelling en erkenning is net meer as wat woorde kan verduidelik.
Nogmaals dankie! Ons sal hierdie sertifikaat beslis laat raam.

So pragtig! Dankie vir al die moeite en die mention!
16/05/2024

So pragtig! Dankie vir al die moeite en die mention!

MW het uit sy pad gegaan vir Bernice se mooiste onnthou-dag.Ettienne de Jager kan homself maar begin uithuur vir die rol...
13/05/2024

MW het uit sy pad gegaan vir Bernice se mooiste onnthou-dag.
Ettienne de Jager kan homself maar begin uithuur vir die rol van seremoniemeester en Ds Jaco Venter het 'n kosbare boodskap gehad. Selfs die gaste sal onthou dat mans geskape is om respek te ontvang sodat liefde vir sy vrou spontaan sal vloei.
Boksomdaais het die mooiste canapés erg keurig kom uitpak
The Big Day Cake Studio se protea-koek het almal aan die praat gehad - kyk net hoe mooi is dit op die foto's (Smaak nog lekkerder!)
Kirimo Guest Lodge het vir die hoofete gesorg. Altyd 'n hoogtepunt!
Mountain Beats PTY - LTD se musiek bly net die beste!
CK Make-up for all Occasions is beslis 'n grimeerkunstenaar om te vertrou op so 'n groot dag!
Monique Oberholzer Mua & Hairstyling vir die bruid en blommemeisie se mooi hare.
DeuriLens Fotografie

29/04/2024

Photobooth in Gauteng - Photoboo-Thing raak nou sommer 'regulars' by ons 🥰🥰🥰🥰

Die eerste in BosBoma se geskiedenis! Hulle het deposito betaal nog voor hulle die datum finaal kon vasmaak! Hulle was h...
29/04/2024

Die eerste in BosBoma se geskiedenis! Hulle het deposito betaal nog voor hulle die datum finaal kon vasmaak! Hulle was halsoorkop verlief op BosBoma en die Swanepoels het ons so, so mooi kom maak! Karin is nie net fyn, pragtig en 'n model-bruid nie, maar ook 'n uitstekende projekbestuurder. Pieter, 'n ingenieur, het Karin met alles so mooi ondersteun en hy het sommer self ingespring om alles perfek reg vir sy bruidjie te maak. 'n Wenspan wat perfek bymekaar pas en so mooi aanvul.

Baie geluk nogmaals Mnr en Mev Swanepoel! Baie sterkte vir al julle toekomsplanne. Mag God julle seën en ons weet Hy is met julle waar julle ook al gaan.

DeuriLens Fotografie
Mountain Beats PTY - LTD het presies net gemaak soos die paartjie wou hê met lekker vars idees en musiek-keuses.
Louw's Catering - was weereens op hulle pos met puik diens en heerlik, aantreklike (oorgenoeg) kos!

24/04/2024

🌟 Wil jy jou besigheidsdrome waar maak? 🚀 Leer hoe om 'n sterk besigheidsplan op te stel en die nodige bedryfskapitaal te bekom vir jou onderneming! 📝 Registreer nou vir ons seminaar en gee jou besigheidsidee die kans wat dit verdien om te floreer! 💼 Kom sluit aan en skryf suksesverhale saam met ons!

https://www.heunisgroup.co.za/

'n Seminaar wat jy nie moet mis nie! Kontak ons gerus vir meer inligting.
23/04/2024

'n Seminaar wat jy nie moet mis nie! Kontak ons gerus vir meer inligting.

This journey began in Vancouver, Canada, or perhaps even earlier - when 'a little luck', guided by God, brought Monya an...
21/04/2024

This journey began in Vancouver, Canada, or perhaps even earlier - when 'a little luck', guided by God, brought Monya and Shane together. Through life's twists and turns, their paths converged, igniting an instant connection. Hosting the South African leg of their celebrations was a privilege, though we understood that distance kept many loved ones at bay, their love transcended borders.

Encountering Shane, a true embodiment of Canadian politeness, only reinforced the stereotype. It's no wonder Monya, a kind-hearted and sentimental soul, was drawn to him. The evening was brimming with cherished memories and shared moments, each one a testament to their bond. Even revisiting the thorns of her past stirred emotions in Monya, yet she shared them openly with Shane.

Coordinating a wedding from a different country, especially with time zone differences, can be quite the challenge. Arriving early on the 18th to exchange vows on the 20th required careful planning. Monya's family rallied together to ensure everything was perfect, with a special shoutout to her talented aunt Alma, who not only served as a capable MC but also added her sweet touch to the proceedings. It was truly a fairy tale and dream wedding, a day that will forever be etched in our memories.

Leandra Kolbé Digital Marketing - Coordinator
Mountain Beats PTY - LTD DJ
Louw's Catering
DeuriLens Fotografie
La Belle Hair and Beauty Salon

Anja Basson 😍🥳🥰
19/04/2024

Anja Basson 😍🥳🥰

🎶🎵🎉
04/04/2024

🎶🎵🎉

Part 1 of 5
The importance of awards in the hospitality industry cannot be underestimated.
We all love recognition; don’t we? An award in the hospitality industry represents an independent and public acknowledgement of a hospitality company’s effort to produce consistent and high-quality service across the board from the processes of checking in and out, to the services offered to guests.
Let's all celebrate their victory!!!!!
Thabong Entertainment Wedding and Conference Venue
Forevermore Moments
Ficassio Guesthouse & Event Venue.
Tsekama Wedding Venue@
BosBoma - Bridal Boma
Irecks Polokwane - Functions & Events
Klondike Lodge
Summer Place Boksburg, Wedding & Conference Venue.
LaLula Wedding Venue
Panorama Wedding Venue
Shiloh Wedding venue
Onder Engele Venue
Bosduifklip Restaurant
Buffelsvley Guest Farm & Klipskuur Wedding Venue
Riverside Country Estate
Chez Charlene Wedding Venue@followers
Lake Eland Game Reserve
Rustic Rock Wedding Venue
Mannah Hotel and Conference Centre
Tholo Thabanyana Wedding Venue

03/04/2024
Quinten en die twee seuns het haar soos 'n ware prinses laat voel. Ansulize het moeite gedoen om die hele gevolg te bede...
31/03/2024

Quinten en die twee seuns het haar soos 'n ware prinses laat voel. Ansulize het moeite gedoen om die hele gevolg te bederf met spesiale geskenke. Vir haar man het sy uit die veld geslaan met bederf-goed wat hy glad nie verwag het nie. Hulle twee het hard vir hierdie pragtige troue gespaar en sy het haar mooiste droomtroue gehad.

Die diensverskaffers wat hulle baie graag wil noem:
Grimering
https://www.facebook.com/marykepagebeautyonwheels
Rok
https://www.facebook.com/share/1sy7EsUprDCG4Wh4/?mibextid=qi2Omg
Troukoek
https://www.facebook.com/IndulgePatisseriePtyLtd/
Naels
https://www.facebook.com/share/Lh9ZhAsRovXft6ZA/?mibextid=qi2Omg
Venue waar almal aangetrek het: Big in Africa
https://www.facebook.com/safarilodge
3-gang ete: Pieter Strijdom van Kirimo Guest Lodge
https://www.facebook.com/Www.kirimo.co.za/
DJ
https://www.facebook.com/Mountainbeats.co.za
Fotograaf
DeuriLens Fotografie

31/03/2024
Book your viewing and be amazed.
28/03/2024

Book your viewing and be amazed.

25/03/2024

BosBoma - Bridal Boma

A very special wedding experience in pristine bushveld!

The Chapel of your choice will be prepared for your ceremony with your selected decor and chairs (Tiffany, Wimbledon, Ghost, or your own choice - if available).

Bosboma and its staff provide the Sherry and Fruit Juice free of charge for your guests after the service. Venue hire is included in the package. BosBoma has an elegant fairytale feeling with its legendary Boma campfires.

The Bushveld Ballroom has enough space for a dance floor. (Children under 12 at half price.)

The decor includes the following:
Tablecloths, Runners, Underplates, Flowers, Bridal bouquets, Fairy Lights, Tables & Chairs, Chair covers - if needed, all Cutlery and Glasses
Setup before function
Cleaning after the function
Use of your own alcohol on premises - this advantage is passed to users.
Officiant
Decor of your choice
Wedding planner and organizer
Complete 3-course Catering and Cake are included
An In-house Photographer will also cover the bride's preparations for two hours (within a 15 km radius)
Famous DJ will also provide a smoke machine
Complete staff and Car Watch

Get in Touch:
https://weddingguide.co.za/suppliers/bosboma-bridal-boma/

Address

Plot 92, Kameeldrift East
Pretoria

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 19:00

Telephone

+27792115577

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BosBoma - Bridal Boma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BosBoma - Bridal Boma:

Videos

Share

Category


Other Wedding Venues in Pretoria

Show All